English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 783
Total Views: 82 283 776
topics: 10 756
replies: 123 507
views: 38 809 610
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Reflective awning over canvas tent. Yes or no

replies: 25
views: 471
28 Apr 2019 @ 14:50:31 pm
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

Did a search and came up with nothing on this forum.

Does a reflective awning over the canvas tent rub the canvas and make it less water tight? Reflective awnings are quite popular so there must be pros rather than cons. Some people use pool noodles to create an air gap between the awning and the tent but other people may have better suggestions. Does anyone have a negative experience with reflective awnings as my  tent is brand new and i want to keep it in good condition without bird poo messing it up ,which is more than i am worried about the extra cooling effect although that is a positive?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 16:32:49 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 866
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

I think the reflective cover will protect your tent more than damage it..

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 16:42:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sit my silwer seil al vir meer as 4jaar bo op my tent.....sonder enige noodles of gaps tussen in en nog geen enige tekens van skade nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 18:47:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7614
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Gebruik nie so iets nie. Te veel werk. Staan onder n boom se koelte. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 20:47:21 pm
Anonymous

Gebruik nie so iets nie. Te veel werk. Staan onder n boom se koelte. 

 

Onder Ε„ boom staan, is Ε„ "No Go" vir my.

Ek sal sit onder die koelte, maar nee vir staan.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 21:25:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daai silwer seil help baie om jou tent te beskerm. Ons het 2jaar terug by Weesgerus onder n boom gestaan wat sulke pers bessies afgooi en as hy op jou tent val bars hy oop en maak n groot pers vlek. Gelukkig het ons die silwerseil oorgesit....hy was behoorlik pers gewees na daai lang naweek, maar silwer seil maak baie makliker skoon. Ek dink daai bessies se pers sap sou in daai canvas ingetrek het...sou nie maklik skoongekry het nie.

 

3Jaar terug het ons met my vorige wa by Dolphin gestaan vir 3 weke. Ons het redelik baie in die son gestaan. Die blink seil kon nie die hele voortent dek nie...daar het so 500mm tent nog uitgesteek. Die dag toe ons oppak, sien ons hoe die son daai stukkie tent wat uitgesteek het verblyk het. Mens kon duidelik sien watter gedeelte was onder silwer seil en watter deel nie. Kan nie glo die son is só rof nie....so ek gebruik my blinkseil seker 75% om tent te beskerm en 25% vir koeler tent

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 22:35:06 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1644
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dankie manne nou is n silwer seil ook op my shopping list. Wat is die pryse op die seile,?

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 07:13:44 am
Wetkit
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 83
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 39 years

Yes, the silver is good.

We always camp at the coast and there is no shade trees.

It helps keep the tent cool, prevents dew forming inside the tent in the morning, helps keep the tent dry when raining, and keeps bird poop off the tent and keeps the tent from fading.

Only thing you have to look out for is to protect the silver from wind.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 09:11:45 am
Paddyandpaul
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 169
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 56 years

Heard only good reports about the reflective awning so far. It is extra work but will protect the tent underneath. I imagine Camp World will keep them.

What about the pool noodle idea. How do you keep the noodles in place on the ridge and sides of the tent before putting the reflective awning over. This has to go over our Skipper tent.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 09:13:36 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek sal verkies om my tent met 'n silwer seil te beskerm. Kamptoerusting is duur en jou tent bly net vir soveel meer jare mooi. Ek verstaan dat Outdoor Warehouse nou 'n silwer seil maak wat in die vorm van jou gewilde "dome" tente is. Dan kan nogals mooi werk. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 13:15:28 pm
RichardJ
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 200
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 51 years

Dankie manne nou is n silwer seil ook op my shopping list. Wat is die pryse op die seile,?

At Oudoor Warehouse on Saturday the price was R1569 for 6,6 x 4,8m

"Natural Instincts Reflecto Sheet"

7Apr - 5May while stocks last

pre mark down price R1 769

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 13:57:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek weet nie wat is die kwaliteit van hierdie seile nie....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 14:12:10 pm
Anonymous

Ons is nie veel gesteld op die kwaliteit waarvan dit gemaak is nie of tempratuur verskil wat verskeie seile verskaf nie.

Ons is meer gesteld op die beskerming van ons toerusting, dit is vir my meer belangriker.

Wees maar versigtig vir die gewone groen of blou soliede seile. Ek het dit destyds oor my C4 getrek vir beskerming tydens stoor en die seil het lelike swart merke gelaat wat moeilik was om uit te kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 15:00:56 pm
Wetkit
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 83
Joined: 08 Mar 2018
Experience: 39 years

The thinner sheets also tend to "flap" in the wind making a noise.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 17:36:06 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1849
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Vir wat dit werd is. Ek het vir die eerste keer n blinkseil oor my tent gesit gedurende Februarie vanjaar in Hartenbos. Ja dit maak n verskil in temperatuur van tussen 3 en 4 grade op die warmste van die dag. Gewoonlik is ons dan nie in die tent nie en maak dit dus nie aan ons saak nie. Ek glo dit help met die beskerming van jou tent. Met die nuwe plastiese tipe seil was dit in elk geval mooi skoon sonder om daarna te lek soos die ou tipe seil. As jy alles wil beskerm moet jy ook maar jou karavaan in sy stoorplek los. Dit is maar net my eie opinie en andere sal verseker anders daaroor voel. Ek het die seil na 2 dae afgehaal en aan n vriend persent gegee. Hoekom. Eerstens ....my Fleetline Autum het n bruin tent wat reeds donker van kleur is. Met die blinkseil bo oor is die tent nog donkerder. Ons het nie daarvan gehou nie. Tweedens .......alhoewel ons die seil baie goed geanker het , het dit die hele nag n geraas gemaak in n windstorm wat ons gehad het. Volgende oggend het ek maar opgemerk hoe die ander kampeerders maar die seil moes herposisioneer en styftrek. Onnodige PT na my mening. Derdens.....ek het gewonder of ek dit moet se maar miskien moet ek maar vir diegene wat dalk soos ek voel.....dit lyk en voel regtig vir my te veel na n plakkerskamp. (skiet nou maar ek sal dit vat). Laastens vat hy nog ekstra plek om saam te karwei op n lang reis. Dit is maar net my gevoel en ek druk dit in niemand se keel af nie........elkeen besluit maar vir homself.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 17:53:59 pm
Anonymous

Piet, ek verstaan jy bedoel dat dit lyk soos Ε„ plakkers kamp.

Daar is mense wat ek al gesien het wat dit regtig onnet opsit. Ek noem dit sommer dan Ε„ "toebroodjie wat toe ge-wrap is met foelie".

Dit is redelik moeite, maar op die ou einde die moeite werd, maar dan moet hy netjies gespan word en volgens jou "opset" inwerk.

My vrou en ek gryp elk Ε„ paal en trek hom netjies oor, daarna span ek die seil sodat dit nie afsteek volgens die "opset" nie.

Dit neem gewoonlik so 30-minute langer as normaalweg opslaan, maar weet dan dit is netjies gedoen en niemand kan vinger wys dat Ε„ toegedraaide toebroodjie is nielaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 19:07:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I think the reflective cover will protect your tent more than damage it..

Ditto

Have not come to an incident where the silver sheet damaged the tent in any way.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 19:15:53 pm
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 178
Joined: 18 Feb 2016

Ek weet nie wat is die kwaliteit van hierdie seile nie....

Anyone has bought this one?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 13:43:12 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Search for Silver sheets. Or something alike. You will find lots of topics covering the silver sheets.

You can even have them made to spesific sizes to fit over your tent nicely.  Even with storm straps sewn in as part of the silver sheet.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 14:20:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Anyone has bought this one?

If you really interested, I am willing to drive to that guy and see what the quality is....he stays about 15-20 minutes drive from me.....don't want you to spend R1k for something  that might be unusable 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 08:49:02 am
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 178
Joined: 18 Feb 2016

If you really interested, I am willing to drive to that guy and see what the quality is....he stays about 15-20 minutes drive from me.....don't want you to spend R1k for something  that might be unusable 

Sorry for late reply, I would appreciate that. Take your time , it is not very very urgent, I will probably use it next month’s long weekend.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 14:20:07 pm
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 178
Joined: 18 Feb 2016

If you really interested, I am willing to drive to that guy and see what the quality is....he stays about 15-20 minutes drive from me.....don't want you to spend R1k for something  that might be unusable 

I would appreciate if you could kindly  give a feedback on the sheets. 

Thanks in advance. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2019 @ 14:29:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

I would appreciate if you could kindly  give a feedback on the sheets. 

Thanks in advance. 

Will go there over the weekend

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2019 @ 06:49:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

I would appreciate if you could kindly  give a feedback on the sheets. 

Thanks in advance. 

Will go there over the weekend

Weekend turned out different as planned....will try to go there coming weekend 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 12:40:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

I would appreciate if you could kindly  give a feedback on the sheets. 

Thanks in advance. 

Not worth it....its like normal PVC sheets....but silver colour....wound last long in the sun

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2019 @ 14:07:44 pm
Rare Breed
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 178
Joined: 18 Feb 2016

Not worth it....its like normal PVC sheets....but silver colour....wound last long in the sun

Thanks for the feedback. I really appreciate it.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required