English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 649
Total Replies: 236 952
Total Views: 82 693 811
topics: 11 040
replies: 129 071
views: 39 034 416
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Reen in die Kruger

replies: 31
views: 596
06 Dec 2019 @ 08:19:45 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Dit is seker al ou nuus, Maar dit lyk of daar sederd 23 November plek plek baie reen geval het in die wildtuin. 

Hierdie is n foto van Sable Hide onder water. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2019 @ 09:26:30 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 28 Feb 2018

Now thats why it is known as "lae velt"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2019 @ 09:46:06 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lekker.......

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2019 @ 11:19:06 am
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1837
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ai, dis moeilik om te wag tot Meimaand om self te sien en ervaar hoe lyk ons paradys na goeie reën.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2019 @ 12:37:44 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2059
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Na die Leopard Creek golf gekyk op TV verlede naweek en het hulle kort kort die Wiltuin en diere gewys. Die veld het nie sleg gelyk  nie. 

Is in April volgende jaar daar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2019 @ 13:41:43 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 893
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

'n Vriend van my bel my gisteraand uit Maroela. Hulle is sedert Woensdag daar. Hy sê Woensdagaand was die eerste keer in sy vele besoeke aan die wildtuin dat hy nie op sy eerste aand kon braai nie. Hy't amper "sad" geklink oor die feit dat hy moes gaan slaap na 'viennas' en broodrolletjies as aandete. Gister blykbaar ook bykans die heeldag gereën. Hy sê die veld lyk mooi, maar die damme (met die uitsondering van Sabledam) is nog maar baie leeg en nog teen tekens van spruite wat loop nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2019 @ 15:00:00 pm
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1837
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Chris, as ek Meimaand in Tsendze is, waarheen moet ek jou bel, Kleinmond of Romenië ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2019 @ 15:41:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14697
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Van my skoon familie stuur foto van gister in Lower Sabie....almal met sweaters aan....in Desember! Kyk na daai link wat Danie vroeer vandag gestuur het van luiperds....pragtig groen in Pretoriuskop se area

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2019 @ 18:39:21 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 893
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Chris, as ek Meimaand in Tsendze is, waarheen moet ek jou bel, Kleinmond of Romenië ?

Ek weet nog nie Len. Maar as ek Roemenië toe gaan, sal dit waarskynlik nie voor end-Julie wees nie. Ons is tans bespreek Mei - Jul by Dolphin in Ballito. Net 'n slaggie lus vir 'n verandering.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2019 @ 20:10:42 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

It's good to see a bit of rain, after a long hot dry spell, even if you have to eat Hot Dogs in the KNP.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2019 @ 07:25:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek sal ook vienas eet as dit is weens reen wat die veld en diere sal help.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2019 @ 16:41:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Maak n potjie onder die ralley met n bottel wyn.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2019 @ 17:41:57 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 613
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

lyk my die somer gaan  vroee somers reen groot wees

Ons is baie dankbaar daarvoor

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 06:24:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons kamp in Sabie teen einde Desember.  Dink daai wereld gaan pragtig groen wees teen daai tyd.

Vir die wat al 'n vroë wegkom kans kon geniet vir die fees seisoen................. hoop ek die reen pla nie veel terwyl julle nou kamp nie.  Byt vas die land het die water nodig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 07:05:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14697
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons kamp in Sabie teen einde Desember.  Dink daai wereld gaan pragtig groen wees teen daai tyd.

Vir die wat al 'n vroë wegkom kans kon geniet vir die fees seisoen................. hoop ek die reen pla nie veel terwyl julle nou kamp nie.  Byt vas die land het die water nodig.

Laasjaar Desember was Drakenberg se watervalle by Mahai ook maar net dun straaltjies water gewees.....ek glo hierdie jaar gaan dit beter wees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 07:12:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

En soo gooi die water aan een hier in Gauteng.  Volgens die weer voorspeling klaar dit eers teen Donderdag op.

As dit so is gaan daar nog baie water val.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 07:15:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14697
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons kamp in Sabie teen einde Desember.  Dink daai wereld gaan pragtig groen wees teen daai tyd.

Vir die wat al 'n vroë wegkom kans kon geniet vir die fees seisoen................. hoop ek die reen pla nie veel terwyl julle nou kamp nie.  Byt vas die land het die water nodig.

Maar jou tube onthou....daai rivier deur oord gaan lekker loop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 07:17:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Maar jou tube onthou....daai rivier deur oord gaan lekker loop

Daar is tubes daar wat jy kan huur of gebruik.  Lindy het reeds gaan kyk op die NET en gesê dat Merry Pebbles soort gelyk is aan Watervalle oord in Franshoek waar hulle gekamp het toe sy 'n kind was.

Gaan verseker daai tjoep ding doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 07:22:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14697
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daar is tubes daar wat jy kan huur of gebruik.  Lindy het reeds gaan kyk op die NET en gesê dat Merry Pebbles soort gelyk is aan Watervalle oord in Franshoek waar hulle gekamp het toe sy 'n kind was.

Gaan verseker daai tjoep ding doen.

Toe ons destyds daar was, was die tubes kort kort uitverhuur gewees. Gelukkig het ons by die tyre plekke hier in Pretoria gegaan en gevra vir ou trekker bande.....hul het dit gratis gegee {Die ou wat dit gee verwag egter n fooitjie...}

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 08:33:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dankie vir die heads up oor die tubes tekort.

Sal plan maak en saam vat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 20:08:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dink ons sal maar ook tubes moet saam vat.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 21:27:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14697
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dink ons sal maar ook tubes moet saam vat.

Vir 3Berge? Krokkie gaan jou hapšŸ˜Ž

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 06:38:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

O jaaaaaaa daar is mos 'n likkedil daar by 3 berge.  laughingfrowntongue-outlaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 08:50:24 am
Otot
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 24 Jan 2017
Experience: 45 years

Merry Pebbles reen dit nou al amper 'n week sag deurdringende reen. Op geen stadium storm gehad nie. Die naweek voor die reen begin het was dit ondraaglik warm gewees. Die park is pragtig groen en die riviertjie loop redelik sterk maar die water is bruin.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 10:36:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Gert is jy tans daar by Merry Pebbles??????

My besprekings no vir Des wys iets van SI071 kan dit my staanplek no wees?

Indien wel hoe lyk die staanplek?

Baie bly die oord is so mooi groen.  Gaan verseker daai tube ding doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 12:24:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14697
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gert is jy tans daar by Merry Pebbles??????

My besprekings no vir Des wys iets van SI071 kan dit my staanplek no wees?

Indien wel hoe lyk die staanplek?

Baie bly die oord is so mooi groen.  Gaan verseker daai tube ding doen.

Ken hulle nou vooraf staanplekke toe?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 12:44:47 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3804
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Vroeer jare kon jy 'n staanplek bespreek in hoog seisoen periode. Weet nie of dit nog so is nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2019 @ 06:32:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ken hulle nou vooraf staanplekke toe?

Ek weet nie Geert.  Dit is die eerste keer ek daar gaan kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 14:28:46 pm
Otot
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 24 Jan 2017
Experience: 45 years

Leon en ander,

Sorry ek kom nou eers terug. Hulle ken nie staanplekke toe nie so dis maar elke ou staan waar hy 'n plekkie kry. Die staanplekke by die rivier word eerste geneem maar dit is 'n groot park en ek het hom nog nooit werklik propvol gesien nie. 'n Paar van die ouer bome is afgesaag en die park vertoon meer oop - en minder modderig maar sekerlik ook minder koelte. Ek dink die naweek gaan meer besig wees want die Search & Rescue manne kom vir hulle jaarlikse opleiding sessie en dan is dit bedrywig hie in die agterkant van die kamp waar ek kamp. Vandag wakker geword met sonskyn maar nou is dit weer bewolk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2019 @ 19:50:46 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek weet nog nie Len. Maar as ek Roemenië toe gaan, sal dit waarskynlik nie voor end-Julie wees nie. Ons is tans bespreek Mei - Jul by Dolphin in Ballito. Net 'n slaggie lus vir 'n verandering.

Chris

So ons sien jou nie by Eiland nie?

Ons het nog 'n uitstaande koffiekuier!

Julle moet Dolphin geniet. Mooi daar. Nog niee self daar gekamp nie

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2019 @ 06:21:19 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14697
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Klink of KNP goeie reen gehad het op sekere gedeeltes....hierdie is n plasing wat gedoen was op die 11de op fb

Kruger closes roads because of rainfall The Kruger National Park closed a number of roads in the park yesterday evening because of the rainfall in the area and has released an update on road closures this morning, 11 December at 10am. Roads that are currently closed in the Phalaborwa area include all gravel roads on the Phalaborwa section, the S51 Sable Dam loop, S131, all management roads (category D roads). The Park also announced that the Sable Hide as well as the road to Sable Hide are both closed and cautioned guests not to spend the night in the hide. In the Lower Sabie area road closures include the S79, S21, S128, S29 (to Mlondozi picnic site only), S129, S122. All roads apart from S30 and S29 between the high water bridge and H10. All the gravel roads at Houtboschrand are closed, namely, the S39, S127,S147, S89 & S90. Balule’s guests can still exit across the low water bridge over Olifants, however, SANParks says that it will keep an eye on the situation, as it expects the Olifants River to ‘rise because of the rain on the Highveld’. An image of the Olifants River taken in 2008. Image credit: Chris Eason/ Flickr All roads near the Crocodile Bridge remain open but the situation will be reassessed tomorrow. The park says that ‘due to the lack of connectivity in some sections, not all reports are coming through to the Skukuza office.’ Other affected areas include: ‘Pretoriuskop all gravel roads closed. Nwanetsi: S100 S41 S37 closed Tsokwane: S34 S35 S33 closed LetabaLET: gravel roads closed Kingfisherspruit: S39 only with restrictions on S140 to Talamati and Imbali staff and guests.’

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 13:22:49 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 834
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

En die natuur sal antwoord en reageer op daai goeie reenval.....

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required