English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 641
Total Replies: 220 768
Total Views: 81 962 248
topics: 10 552
replies: 120 149
views: 38 679 068
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Reen in Karoo

replies: 13
views: 370
03 Feb 2019 @ 10:59:32 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7064
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dit het gister lekker gereen. Op plaas 25mm en Ander plekke tot 90mm. 

Ek kry nie fotos gelaai nie...... 

Meirings Poort was gesluit tot van oggend. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2019 @ 13:22:24 pm
NicoVer
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 23 Sep 2018

So dankbaar ons juig saam met julle....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2019 @ 13:30:29 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12332
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

πŸ‘dis goeie nuus!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2019 @ 14:22:47 pm
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

Bly saam met julle.

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2019 @ 14:30:54 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12332
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Foto's: Skymed

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2019 @ 15:57:29 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6287
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Baie mooi het n ruk terug daar gery met karavan van Hartenbos af

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2019 @ 17:42:26 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1601
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Wens ek kon daar wees om dit te ervaar. Daardie vars luk, daardie reuk van die karoobossies.........en daardie stilte. Hemels. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2019 @ 18:11:09 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7064
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Foto's: Skymed

Dankie vir die fotos.. Ek kon dit nie opsit nie. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2019 @ 06:06:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie bly daai area het weer goed reen gekry.

Hoop net dat dit nie heel verby is nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2019 @ 08:03:24 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12332
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk my dit reen ook lekker in wildtuin....Satara

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2019 @ 08:11:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12711
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kollega hier by die werk het 'n Huis in die bewarings gebied net buite Hoedspruit. Hy ry elke naweek soontoe en hy sê die veld lyk pragtig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2019 @ 20:23:50 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12332
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het julle darem iets gekry Jin? Klink of dit meer Wes Karoo is?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 07:26:25 am
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1288
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Jin

Sê bietjie waar is die plaas kn die karoo?

Ek lees gereëld van plaas toe.

Belowe sal nie daar kom kamp jy daar is nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 08:32:00 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 698
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ons was in die Karoo Nas Park vanaf 18 Apr en was veronderstel om 24 Apr te vertrek. Ons was genoodsaak om 'n nag langer te bly omrede alles waternat was. Die riviere in die park het lekker sterk afgekom. Die een wat langs die ruskamp verby loop het behoorlik gedreun soos die water loop. Ons moes ons oorstaanplekke (Riverside Country Club en Weltevrede by Parys) in kennis stel dat ons, ons verblyf met een nag elk uitstel. Ons staan tans by Almega, waar ons 3 nagte sou staan (maar nou slegs twee) oppad wildtuin toe.

Dit was fantasties om die reen in die Karoo te beleef. Die hele ent pad (N12), tot uiteindelik by Parys was dit duidelik dat dit lekker gereen het. Ek het lanklaas die Kimberley-omgewing so mooi gesien - die veld lyk eintlik wollerig van die gras, wat danksy vroeer reen, nou in saad is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First