English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 632
Total Replies: 254 176
Total Views: 83 292 399
topics: 11 632
replies: 139 999
views: 39 364 937
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Reen 20 Nov 2020

replies: 21
views: 349
20 Nov 2020 @ 19:45:42 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1030
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Het so 40mm binne 'n uur vanmiddag 14:00 se kant hier in Pretoria Noord gereen

Daarna tot nou nog 10mm

Daar is baie paaie wat oorstroom is en verkeer nag merrie

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2020 @ 22:05:24 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Was n nagmerrie 90mm sedert 15h30 tot so 18h00 uur gehad in Wonderboom.  Saps Metro Brandweer Sinoville GPF moes rondskarrel om bome uit pad te verwyder, verskeie palms het vlam gevat agv weerlig en voertuie het vasgeval Bon Accord en Doornpoort is paaie verspoel en talle voertuie moes recover word agv laagwater brue waar waarskuwings verontagsaam is.  Maar ons is dankbaar vir elke druppel reen.     

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2020 @ 08:37:12 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1030
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Was n nagmerrie 90mm sedert 15h30 tot so 18h00 uur gehad in Wonderboom.  Saps Metro Brandweer Sinoville GPF moes rondskarrel om bome uit pad te verwyder, verskeie palms het vlam gevat agv weerlig en voertuie het vasgeval Bon Accord en Doornpoort is paaie verspoel en talle voertuie moes recover word agv laagwater brue waar waarskuwings verontagsaam is.  Maar ons is dankbaar vir elke druppel reen.     

 

 

 

daai mense wat deur vloed water ry is darm nou mos al 'n allerdaagse gebeurtenis.

Jy moes sien hoe braaf was hulle by die nuwe subway na Pretoria Noord.

en die towtruck manne se sakke word vol.

Net hart seer dat mense hulle lewens verloor deur stupidgeit

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2020 @ 09:44:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

70 gister middag

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2020 @ 10:28:55 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5824
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Het vanoggend 80mm uit gegooi, Daspoort Pretoria.

Lekker gereën 👍

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2020 @ 15:10:22 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 657
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Hier by my in Centurion tot vanoggen 42mm.

Het eers in die omgewing van 16h00 hier begin reen.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2020 @ 16:37:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9929
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hier nou na 24 uur 48 mm.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2020 @ 18:00:36 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 244
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Kom ons se dankie aan die Liewe Heer vir die pragtige reen wat ons gekry het ,en vrae smekend vir reen in die daardie dorre streke wat nog nie n druppel reen gekry het nie

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2020 @ 18:57:38 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1030
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

as jou erf 1000 vkm is en jy kry 50mm reen is dit gelyk aan 50 ton water

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2020 @ 20:08:32 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9929
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

En 1 ton is 1000kg

 1 kg = 1lt.

50 000 lt water.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2020 @ 21:26:28 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1030
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Lekker baie

En 1 ton is 1000kg

 1 kg = 1lt.

50 000 lt water.

 

 

 

Genade van bo

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2020 @ 07:39:55 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9929
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis n swembad vol water, my swembad n paar jaar terug was 65 000lt.

Dankie ek het nie meer een nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2020 @ 10:17:40 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4790
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Vertrou daar wat dit droog is reen dit ook

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
22 Nov 2020 @ 10:43:03 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9929
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Vertrou daar wat dit droog is reen dit ook

Die Karoo nou 7jr sonder reën.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2020 @ 11:37:20 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1030
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

In Kathu (Noord Kaap) het dit 100 mm oor twee dae gereen

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2020 @ 18:00:21 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1880
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ons hier in Malelane smag na behoorlike reën.

November nog net so 'n paar 0,5mm oor 6 ure periode se druppels.

Die kolganse loop nie meer kniediep deur die Krokodilrivier nie, dis nou enkeldiepte.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2020 @ 06:50:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16209
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

In Kathu (Noord Kaap) het dit 100 mm oor twee dae gereen

Jip kennise van ons het laat weet die water in Kathu dreineer nie en dat hulle huis onder water is.  Worshondjies loop pensie diepte in die water in hul huis.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2020 @ 06:51:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16209
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Reen tans weer heerlik hier in Centurion.

Ai as die tipe water net in die droe streke van ons land kan val.  Ons kan maar net bid en hoop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2020 @ 07:28:25 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9929
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Van Vrydag tot nou 78 mm.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2020 @ 08:35:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

By Lebra Rest in Dinokeng het hulle 120mm sedert Vrydag gemeet.....wonderlik vir die veld en diere

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2020 @ 10:31:53 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5824
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Het vanoggend 80mm uit gegooi, Daspoort Pretoria.

Lekker gereën 👍

Sondag het ek 25mm uitgegooi, sal môre oggend kyk na vandag se reën.

Gesels ons Sondag so oor die reën.

Hier bo praat Swanie van "50mm reën is dit gelyk aan 50 ton water" dink nou net hoeveel water word daar bo gehou sonder dat als op een slag op die aarde neerval ?  Dan glo van ons daar is nie wonder van ons Vader nie ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Nov 2020 @ 10:37:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17550
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sondag het ek 25mm uitgegooi, sal môre oggend kyk na vandag se reën.

Gesels ons Sondag so oor die reën.

Hier bo praat Swanie van "50mm reën is dit gelyk aan 50 ton water" dink nou net hoeveel water word daar bo gehou sonder dat als op een slag op die aarde neerval ?  Dan glo van ons daar is nie wonder van ons Vader nie ?

Dis waar Willem. Baie van julle was seker ook al op daai scooter ritte van Almega gewees. Daar het Andrè vir ons vertel hoeveel liter dit op hul plaas val, sou dit net 10mm gewees het.....kan nie meer die getalle onthou nie, maar was astronomies in liters

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za