English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 362
Total Views: 83 847 001
topics: 101
replies: 1 993
views: 202 357
Share your best or worst experiences to help others out.

Red ń lewe en help.

replies: 9
views: 302
20 Mar, 2022 @ 19:37:16 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 634
Joined: 04 Jan, 2021

Vanmiddag kom buurvrou omgehardloop en sê, daar is ń slang in haar sytent en het haar "Woefie" gespoeg.

Sy jaag met "Woefie Vet" toe.

Ek gryp my slangvanger en bril.

Ek verskuif alles en kom op Mnr, Epgitiese Spoeg Kobra af.

Die ou spoeg my "Links en Regs", maar gelukkig met my "Safety" brille op.

Die merk op my arm was sy laaste spoeg.

Na daai spoeg toe "Jag" ek weer en met die trek van die vanger, sny die kabel my

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar, 2022 @ 21:04:27 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Jy moet net nie gif op daai sny kry nie, was die bril.

Wat het toe verder met die hond gebeur.?

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 09:32:22 am
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 634
Joined: 04 Jan, 2021

Jy moet net nie gif op daai sny kry nie, was die bril.

Wat het toe verder met die hond gebeur.?

 

Gelukkig het sny na die spoeg gekom.
Eers spoeg afgewas en verder gegaan met jag.
My Safety brille is permanent by die vanger.
Sy moes die hond vanoggend weer "Vet" toe neem en hy reken hy is okay.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 09:52:09 am
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Slange is maar 'n deel van kamp. 

Ek moet se well done dat jy jou slang vang tools saam ry

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 18:26:39 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Goed onte hoor.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 18:47:13 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 634
Joined: 04 Jan, 2021

Goed onte hoor.

Die vanger se se kabel het my gesny toe ek die ou mooi om die nek het.

Vandag was ek redelik slaperig en van balans af, maar verder okay.

Ek vermoed ń klein bietjie gif was nog op my arm nadat ek gewas het.

Dit was "Touch & Go", andersins verdwyn hy.

Vannag kwaai "Spuitpoep asook vanoggend" gehad en bly lam.

Ek sal maar môre Dok gaan besoek en situasie verduidelik

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar, 2022 @ 10:40:36 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5120
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Ja so slang se kind kan n kamp opvoeder as jy nie versigtig is nie

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar, 2022 @ 13:11:40 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

My tool vir slange is n graaf

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar, 2022 @ 13:39:52 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 634
Joined: 04 Jan, 2021

My tool vir slange is n graaf

LOL, ja Geert gewoonlik lê of beweeg hy so sodat ń graaf nutteloos is.

Ek moes op my maag lê om die vangs uit te voer en nog meubel opstruksies in my pad ook.

Jy moet hom rustig kry om beheer te kry.

Hierdie ou was bietjie opstandig agv al die omstaanders en daarom moes ek met die vanger inspring en kop aftrek met kabel.

Ek wou hom spaar en aan reptiel plaas oorhandig vir teengif, maar ek sou dalk omstaanders in gevaar stel alhoewel ek dit ook so genoem het aan hulle, maar nuuskierigheid het geen keer nie.

Was vanoggend by Dok en gereken dat daar ń geringe gif teenwoordig is, maar onskadelik.

Net vir die "Wus en Onwus", ń teenmiddel gespuit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar, 2022 @ 21:28:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

LOL, ja Geert gewoonlik lê of beweeg hy so sodat ń graaf nutteloos is.

Ek moes op my maag lê om die vangs uit te voer en nog meubel opstruksies in my pad ook.

Jy moet hom rustig kry om beheer te kry.

Hierdie ou was bietjie opstandig agv al die omstaanders en daarom moes ek met die vanger inspring en kop aftrek met kabel.

Ek wou hom spaar en aan reptiel plaas oorhandig vir teengif, maar ek sou dalk omstaanders in gevaar stel alhoewel ek dit ook so genoem het aan hulle, maar nuuskierigheid het geen keer nie.

Was vanoggend by Dok en gereken dat daar ń geringe gif teenwoordig is, maar onskadelik.

Net vir die "Wus en Onwus", ń teenmiddel gespuit.

Jy dink jy was jou hande skoon, daar is altyd iets wat agter bly.

Darm is jy okay 👌

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required