English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 573
Total Views: 82 435 496
topics: 10 888
replies: 126 377
views: 38 910 083
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Rav4 2.0 4 speed Auto towing

replies: 10
views: 198
25 Sep 2019 @ 20:38:16 pm
Theuns25
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 25 Sep 2019

Hi,

Anyone towing with a Rav4 2010 2.0 vx auto awd?

Any advice other than the fuel consumption?

max towing, long distance ext...

Thanks

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 20:42:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum.

Wat sleep jy.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 20:51:21 pm
Theuns25
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 25 Sep 2019

Welkom op die forum.

Wat sleep jy.

1990 Sprite Swift?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 21:08:11 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1867
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Theuns. Het jy Petrol of Diesel

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 21:22:08 pm
Theuns25
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 25 Sep 2019

Petrol

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 21:40:20 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1867
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dit is so 127 kw en 203 nm

Maak hom redelik beperk om te sleep. Sal beter wees om met iemand te gesels wat wel met hom sleep. Jy sal beslis sukkel met opdraendes. Beste is kyk op google. ( What tow car. com )

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 06:18:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Welkom hier by ons op die forum Theuns.  Ek dink jou voertuig het meer krag as wat my eerste sleep voertuig 'n Ford Saphire 3.0 GLX gehad het.

Ek stel voor jy kyk eers wat is die wettige sleepgewig wat jou voertuig mag sleep.  So iewers in die deur is 'n plakker wat vir jou basies 4 verskillende gewigte gee.  Die swaarste een is die Gross Combined Mass (GCM) en tweede swaarste een is normaal weg die Gross Vehicle Mass (GVM).  Trek die twee van mekaar af en dit sal vir jou sê wat is die sleep vermoë van jou voertuig.

Ek het so vinnig op die NET gaan soek en die sleep vermoë van die 2.0L Petrol word aangedui as 750Kg (Un-braked) en 1000kg (Braked).

Kyk maar wat sê die sommetjie hier bo vir jou om seker te wees.

As jy bepaal het wat se gewig mag jy sleep moet jy gaan kyk wat is die GVM van die Sprite Swift.  As dit kleiner of gelyk aan jou voertuig se sleep vermoë is, is jy wettiglik okay.

Dan gaan dit verder oor die vermoë van die enjin.  Soos bakoor noem jy sou gemakliker gesleep het met die diesel enjin.

Laat weet ons wat kry jy met jou somme soos ek verduidelik het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 06:46:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 06:54:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Volgens die tabel wat Geert geplaas het is die BVM/GVM van die Sprite Swift 840kg. As ons die info wat ek op die NET gekry het as reg beskou kan die RAV 2.0 petrol die Swift wettiglik sleep met so 160kg spaar.

Nou moet ons maar hoor wat sê die forum manne oor die werklike vermoë van die petrol enjin hoe hulle die voertuig se werk verrigting vind met sleep.

Dis natuurlik as daar iemand is wat met hom sleep.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 08:45:57 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wind van voor, opdraendes, swaar voertuie, pad, verbygaan.

Al bogenoemde het ook n invloed op die voertuig dat jy nie die enjin oorwerk nie.

Serkte hoop jy kom reg en word nie negatief nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 12:19:44 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek sleep die laaste 3 jaar n 2007 Sprite Swing met n Suzuki Grand Vitara 2.4 petrol handrat.

122kW en 225Nm. Gelyk pad en snelwee geen probleem nie. Opdraandes en berge, ai jai jai ja jai. Jy stoei met die kierie. En onthou, hier praat jy nie van GOEIE petrol verbruik nie.

Maar as jy wil kamp......wie worry oor petrol verbruik? Kyk die Suzi KAN stap as sy wil. Daai AWD help ook.

Maar die beste van alles DR Drake het met n 1.4 Polo gesleep. 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required