English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 930
Total Replies: 258 215
Total Views: 83 433 485
topics: 11 812
replies: 142 585
views: 39 444 930
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ratte en Karre Vergelyking

replies: 18
views: 270
3 days ago @ 14:24:50 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1005
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Hier is iets vir julle manne wat hou van syfers en statistieke en vergelykings. Ek het hierdie tabel opgestel om die twee ratkaste van die Ford 10-spoed en die Fortuner V6 te illustreer. Daar is n paar dinge waarop julle kan let :

 

01   Die Ford se low range begin sy low range halfpad waar die Toyota sin begin, 4,7 teenoor 'n almalgtige 11,0. Alhoewel Ford se 4,7 tot een 'n sterk rato is en iewers onder Toyota se tweede rat inpas is die Toyota se low range hopeloos sterker as die Ford sin en pas vyf ratate in die spasie waar ford net drie ratte inpas. 

02   Kyk na die posisies waar die Toyota se ratte inpas by die ratte van die Ford. Die Ford het 'n rat TUSSEN elke rat van die Toyota. DIT BETEKEN dat Ford voorsiening moet maak vir die bewaring van TORQUE. Die engine is dus swakker en moet sy krag hou met meer ratte om dieselfde maksimum revs te behou.

03   Kyk ook na die Toyota se een tot een rat, dis die 4de rat. By Ford is dit die SEWENDE rat. Dit beteken dat Ford se ratte onder die sewende rat werk-ratte is. Toyota is lank-al klaar gewerk en is al op 'n een tot een ratio dan hardloop Ford nog teen die ratte op.

04   Toyota het een overdrive-rat. Ford het DRIE overdive ratte.  Weereens om krag te probeer skep deur heen en weer te hardloop tussen ratte.

 

DUS : Ford het welliswaar 'n pragtige ratkas gebou met VYF RATTE en TWEE koppelaars. Sodra die vyfde rat (1,5 tot een) bereik word begin die ratkas weer van voor-af met rat nommer een, met n TWEEDE crank shaft wat met n tweede koppelaar inskop. 

Die feit is dat, MET 'n karavaan, gaan Ford bitter min by sy laaste twee (dalk drie) ratte uitkom. En sonder 'n karavaan gaan hy met die wegtrek-slag sommer van eerste na derde of vierde spring en daarna na selfs sesde.

 

Miskien gee hierdie tabel vir julle 'n idee van hoe die twee ratte verskil. Watter ene kies ek? Dalk die ene met die langste bene, 'n rat wat langer aanhou voordat hy terugskakel. Maar overgezecht mag dit dalk lekker wees as die ratkas die hele tyd die sterkste rat kies.

Nie dat my Toyota dit nie doen nie.

 

Lekker stry, ek hoor graag van julle.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 16:32:55 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4957
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Dink jy nie daar is 'n bias in die artikel en verhoudings nie.

Die Ford het ook 'n lae strek verhouding van 2.7 tot 1. Dus moet dit ook aangedui word want nou lyk dit asof die Ford nie nlae strek het nie.

Korrigeer as ek iets verkeerd onthou...... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 16:39:48 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1286
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Hier is iets vir julle manne wat hou van syfers en statistieke en vergelykings. Ek het hierdie tabel opgestel om die twee ratkaste van die Ford 10-spoed en die Fortuner V6 te illustreer. Daar is n paar dinge waarop julle kan let :

 

01   Die Ford se low range begin sy low range halfpad waar die Toyota sin begin, 4,7 teenoor 'n almalgtige 11,0. Alhoewel Ford se 4,7 tot een 'n sterk rato is en iewers onder Toyota se tweede rat inpas is die Toyota se low range hopeloos sterker as die Ford sin en pas vyf ratate in die spasie waar ford net drie ratte inpas. 

02   Kyk na die posisies waar die Toyota se ratte inpas by die ratte van die Ford. Die Ford het 'n rat TUSSEN elke rat van die Toyota. DIT BETEKEN dat Ford voorsiening moet maak vir die bewaring van TORQUE. Die engine is dus swakker en moet sy krag hou met meer ratte om dieselfde maksimum revs te behou.

03   Kyk ook na die Toyota se een tot een rat, dis die 4de rat. By Ford is dit die SEWENDE rat. Dit beteken dat Ford se ratte onder die sewende rat werk-ratte is. Toyota is lank-al klaar gewerk en is al op 'n een tot een ratio dan hardloop Ford nog teen die ratte op.

04   Toyota het een overdrive-rat. Ford het DRIE overdive ratte.  Weereens om krag te probeer skep deur heen en weer te hardloop tussen ratte.

 

DUS : Ford het welliswaar 'n pragtige ratkas gebou met VYF RATTE en TWEE koppelaars. Sodra die vyfde rat (1,5 tot een) bereik word begin die ratkas weer van voor-af met rat nommer een, met n TWEEDE crank shaft wat met n tweede koppelaar inskop. 

Die feit is dat, MET 'n karavaan, gaan Ford bitter min by sy laaste twee (dalk drie) ratte uitkom. En sonder 'n karavaan gaan hy met die wegtrek-slag sommer van eerste na derde of vierde spring en daarna na selfs sesde.

 

Miskien gee hierdie tabel vir julle 'n idee van hoe die twee ratte verskil. Watter ene kies ek? Dalk die ene met die langste bene, 'n rat wat langer aanhou voordat hy terugskakel. Maar overgezecht mag dit dalk lekker wees as die ratkas die hele tyd die sterkste rat kies.

Nie dat my Toyota dit nie doen nie.

 

Lekker stry, ek hoor graag van julle.

'n Laer (Langer) ratverhouding bied 'n hoër topspoed, en 'n hoër (korter) ratverhouding bied vinniger versnelling.  Behalwe die ratte in die transmissie, is daar ook 'n rat in die agterste ewenaar.

So die moet ook in die vergelyking ingebou word

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 16:57:21 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 35 years

Ek weet darem nie of dit so eenvoudig is om dit net so te vergelyk nie. N mens moet seker ook in gedagte hou dat die ratkas so gestel is om by die enjin toere en torque kurwe van n enjin te pas? 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 19:30:16 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 675
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Ek weet darem nie of dit so eenvoudig is om dit net so te vergelyk nie. N mens moet seker ook in gedagte hou dat die ratkas so gestel is om by die enjin toere en torque kurwe van n enjin te pas? 

 

Stem saam.  Dis waaroor alles gaan.  Vroeer jare het die engin die meeste werk gedoen.  Deesdae is dit klein engins met beter ratkaste wat die groter engins ore aansit.

Danie,  met amper 3 ton op my Ranger se gat het die ratkas geduldig in 8 ste tot 9de rat gesit.  As daar n opdraande is sal hy maklik na 6de of 7de terugskakel om aan te pas sonder moeite.  Tegnologie het baie verander die laaste paar jaar.   Wat uitgelaat word is die beter diesel verbruik wat beter ratkste lewer.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 07:50:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16434
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

As jy kyk na net die ratte, die ratio en die aantal daarvan is daar seker die een of ander argument. Maar sodra jy die enjin, wiel grotes, gewig, brandstof verbruik en 'n klom ander goed by sit wat die voertuig aan die beweeg bring is dit 'n ander vergelykking.

Ek sien weer dat meer rat keuse maak dat voertuig op 'n gegewe spoed dalk makliker werk as 'n voertuig daar sonder.  Toyota het miskien "klaargewerk" in 'n spesifieke rat soos jy dit stel maar sou beter presteer het as die spoed verminder en nou het hy 'n te hoë rat of te lae rat vir die spesifieke spoed waar die Ford gemaklik die tussen rat alokeer vir beste werkverrigting.

Dan is dit ook dat die Ford rat kas nie noodwendig elkekeer van al die ratte gebruik maak nie.  Dit alles hang af van vrag, versnelling, opdraande of afdraande.

Basies gebruik Ford die regte rat vir die regte toepassing en alles dra by tot beter werk verrigting en gebruik van enjin torque of Kilowatts.

So ek dink nie 'n gewone vergelykking is 100% van pas nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 08:34:32 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 675
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Danie wat 'n lekker topic.  Jy maak my lees tot gisteraand baie laatcool

Onthou jy nog die Chopper fietse met net 3 ratte?  Dit was die in ding en die beste fiets.  Deesdae se fietse het 27 ratte.  Daar is geen manier dat jy die twee fietse met mekaar kan vergelyk nie, dieselfde met voertuie ratkaste.  Drie spoed ratkaste was die in ding tot 5 spoed ingekom het,  Nou is daar weer verandering na 10 spoed.  Alles verbeter met die tyd. Toyota manne pas maar moeilik aan.tongue-out

Selfs Toyota het in 2016 al begin met 10 spoed ratkaste. 

https://www.motor1.com/news/130459/toyota-engine-transmission-2017-innovations/

 

Hier is 'n paar interesante feite oor die Ford Ratkas

Ratio Closeness and Size of Gear Steps

With a wide ratio spread engineered with practicality in mind, the 10-speed transmission offers a modest 20% drop in RPM while shifting. When compared to the 25% drop seen in ZF eight-speeds, this is impressive, as it maintains close-to-peak power during full-throttle acceleration. In addition, it ensures smoother shift transitions (and better all-over operation) in towing scenarios, a primary concern for those behind the wheel.

Closeness of 8th, 9th and 10th

Operating as overdrive gears, the last three gears serve to improve acceleration, fuel economy and towing performance. Respectively, the ratios for each are .854 (8th) .689 (9th) and .636 (10th). As mentioned above, 10th gear is designed with highway speeds in mind, but the closeness of ratios allows for smooth 10-9 downshift when required. In fact, smooth might be an understatement as Ford’s intention was to make it ‘nearly imperceptible’.

The more gears a transmission has, the more flexibility it has to find the most efficient engine speed for a given wheel speed. This is a large part of the draw to CVTs, as the exact ideal gear ratio can be chosen at any time.  More aggressive gearing creates a quicker car but not a faster car. A gearing change will have a noticeable affect on your car.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 09:30:08 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4957
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Dis eienaardig want die GROOT voordeel van CVT om enjin spoed dieselfde te hou terwyl die spoed optel is juis wat mense afsit want hulle wil revs hoor en sien. Ek weer geniet om dieselfde geluid v d enjin te hoor en te sien hoe die spoed optel.

Natuurlik kleef die stigma aan CVT omdat die 1e paar jaar se ratkaste wel nie die hoë torsie kon hanteer nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 10:47:50 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 675
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Basies gebruik Ford die regte rat vir die regte toepassing en alles dra by tot beter werk verrigting en gebruik van enjin torque of Kilowatts.

Leon,

Dis waarom ek net in Auto sleep.  DIe dae van Sport mode sleep is verby want die intelegente ratskaste kies die regte rat verhouding om aan te pas by die sleep kombinasie en spoed.  Daar is geen rede om die ratverhouding te probeer uitrek met hoe revs om ekstra krag te kry nie.  Daai dae is verby en bestaan net by 5 spoed ratkaste.

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 11:35:54 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1005
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Heerlik gelees aan almal se kommentaar. Baie dankie. 

Die enigste ding van die V6 wat my pla is dat hy te graag na 5dec rat oorskekel met die karavaan in tou. Dan loop die engine teen 900 revolusies, heeeeeltemal te laag vir my laaiking. Ek ry, byvoorbeeld, Piekenierskloof uit in 4de rat, teen 300 revolsies. Ek is geneig om die kar in 4de rat te sit sodra ek n bult teenkom om die revs bietjie op te hou.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 12:06:37 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 675
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Danie jy wil nie lekker byt nie.  Ek dog ons gaan nou Fight?tongue-out

Daai V6 is regtig monsters.  Hulle kan die punch vat.  Jy sal hulle nie sommer stukkend ry nie.  Hier het Toyota iets reg gedoen. Ek hou ook van die engin klank.  Dit sit ekstra murg in jou bene.  Saam met 'n 2XL Toyota hemp is jy "invinsable"cool

'n Ekstra rat tussen die 4 de en 5 de rat sou die probleem mooi oplos.  Die refs sal dan ook so 'n klein bietjie optel.  Tyd dat jy moet upgrade na 'n 10 spoed Bi turbo Ranger.innocent

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 13:57:13 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4957
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Vanaf oorspronklike epos.

01   Die Ford se low range begin sy low range halfpad waar die Toyota sin begin, 4,7 teenoor 'n almalgtige 11,0. Alhoewel Ford se 4,7 tot een 'n sterk rato is en iewers onder Toyota se tweede rat inpas is die Toyota se low range hopeloos sterker as die Ford sin en pas vyf ratate in die spasie waar ford net drie ratte inpas. 

As die oordrag ratkas v d Ford in berekening gebruik word dan kan ons eers begin om appels met appels te vergelyk. Skielik is Toy se allemintige 11:1 nie meer so indrukwekkend teenoor Ford se 12.76. Dan ook nog die gerief van lae toere met die lae 0.636 van die Ford.

Hier is dan die begewerkde tabel met verhoudings sonder om die ewenaar in berekening te bring maar net na die ratte te kyk. Ford is in rooi.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 14:14:17 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 675
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Danie, die Ford ratkas dek 'n breer spektrum.  Hy is sterker in die eerste rat en loop makliker met laer revs in 10de 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 14:30:00 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4957
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Danie, die Ford ratkas dek 'n breer spektrum.  Hy is sterker in die eerste rat en loop makliker met laer revs in 10de 

Watter Danie antwoord jy hierdie keer?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 14:36:55 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 675
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Vir Jou Danie SLK.  Jou uitleg maak die maklik om te verstaan.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 20:11:31 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 611
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 32 years

Hoe verskil die ratverhoudings van die Toyota petrol V6 met die Toyota diesel, as daar ‘n versil is?

Bovermelde vergelykings is tussen Toyota petrol en Ford diesel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 07:32:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16434
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Basies gebruik Ford die regte rat vir die regte toepassing en alles dra by tot beter werk verrigting en gebruik van enjin torque of Kilowatts.

Leon,

Dis waarom ek net in Auto sleep.  DIe dae van Sport mode sleep is verby want die intelegente ratskaste kies die regte rat verhouding om aan te pas by die sleep kombinasie en spoed.  Daar is geen rede om die ratverhouding te probeer uitrek met hoe revs om ekstra krag te kry nie.  Daai dae is verby en bestaan net by 5 spoed ratkaste.

 

Jy het tien teen een 'n punt beet.  Ek sal maar kyk hoe stap die wa met gewone Auto en die brandstof verbruik verskil dan.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 09:23:38 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 675
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Leon probeer dit gerus.  Met die 10 spoed ratkas is jy altyd in die "Power Band"

Ek het op die 3.2 Auto agtergekom as ek baie swaar lank sleep dat die auto ratkas harder oorskakel.  Gewoonlik sleep ek die boot na Richardsbaai wat ongeveer 850km is aaneen met so 3 stops.  Die engin en ratkas het dan baie hitte en die ratkas olie is super warm.  Dis die oorsaak van die harde oorskakelings tussen ratte.  Saam met dit word die ratkas warm en die ratkas olie vinniger vuil. Dit veroorsaak meer onderhoud op die ratkas. 

Dis waarom ek ook glo dat dit onnodig is om die rat nie te probeer uitrek in Sport mode nie.  Jou voertuig se ratkas programmering is so dat dit die regte rat vir die regte onstandighede sal kies.

 

Iets interesant

Accelerating at low rpm, or in too high a gear, means that the engine is working harder, placing unnecessary strain on the motor.

Does changing gearbox oil make a difference?
Definitely worth doing. Gear oil is subject to shear damage in use, meaning that its viscosity will tend to drift out of specification, particularly when hot. Many vehicles have magnetic drain plugs - there will be a surprising amount of metallic swarf from the synchro rings accumulated here.
Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 12:17:04 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4900
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Hy julle ek dink hoeka om my Navara te laat gaan vir n XLT2.2 Ranger in kort tegnolegie hardloop met n spoed vorentoe

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za