English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 791
Total Replies: 209 477
Total Views: 81 329 773
topics: 10 050
replies: 113 014
views: 38 367 183
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ranger remme

replies: 14
views: 344
06 Dec 2018 @ 10:09:34 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10356
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

My Ranger se voor remblokke het nog 3mm remvlak oor en agente beveel aan dat dit vervang moet word. Hulle sê hulle kan nie net vervang  nie...hulle moet die disc skim ook....blykbaar standaard by hulle? Is dit so dat discs "ge-skim" moet word met standaard remblok vervanging?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 10:10:33 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10356
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

My Ranger se voor remblokke het nog 3mm remvlak oor en agente beveel aan dat dit vervang moet word. Hulle sê hulle kan nie net vervang  nie...hulle moet die disc skim ook....blykbaar standaard by hulle? Is dit so dat discs "ge-skim" moet word met standaard remblok vervanging?

Discs is nie beskadig nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 11:58:57 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3269
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Geert ek sal verby hou en nie onnodig skim nie. Dit maak die vervanging soveel vroeer want op 'n sekere minimum dikte moet mens eerder vervang.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 13:04:42 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek het die rem blokke op my vorige ranger self vervang.  Tensy daar merkbare  skade op die "disks" is glo ek nie dis nodig om te "skim" nie.

Daai tipper van my het steed gerem soos hy moet na ek die joppie self gedoen het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 13:06:51 pm
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10643
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Lyk my so effe na 'n geld maak storie. Want Ford in Centurion het my net gewaarsku van die rem blokke wat eiende se kant toe staan. Ek het gesê los ek sal dit self doen. En toe dit na paar maande vervang.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 14:06:20 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3269
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ek dink dis maar 'n algemene tendens dat as daar bv 3-4mm oor is en hulle bang is jy ry tot jou volgende diens dat dit nie sal hou nie. As mens net weet as jy iets sou hoor waar die blokkie dalk op die rand v d skyf begin skuur dan moet mens net dadelik die blokkies vervang. Wel dis hoe ek dit hanteer. Daar is gewoonlik 'n "ridge" op die skyf self en geen skade word aangerig as die "ridge" sou deurskuur nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 15:23:56 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 594
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 19 years

By agente en diens tyd is altyd 4mm oor op remblokkies.

Is miskien maar net verbeelding, maar skim werk nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 16:24:09 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4466
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

Geert, maak maar seker, veral by die Ford manne, en dis nie om snaaks te wees nie, dis ondervinding... Hulle het by elke diens voorgestel die remme moet vervang word en ek ry toe nog 30,000km met die goed. Hulle het met die een kar sommer een diens gese die goed moet vervang word en by volgende diens is hulle weer "nog ok".......

Kyk liewer self en besluit dan. Hulle like om nou te laai vir ekstra kostes op dienste.... Haal al die specials se verlore Rande in... Kry 2de en selfs 3de opinie dalk eerste. Ok remme breek nie die bank nie, maar check maar eers of dit werklik nodig is?

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2018 @ 22:02:22 pm
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 35 years

My huidige en voorige Isuzu gebruik 1mm per 10 000km - met baie karavaan sleep. Ek het my voor remblokke vervang op 100 000km met omtent 2mm oor. Ek het nooit geskim - die disc behoort vir so 300 000km te hou voor dit vervang word.

Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2018 @ 12:05:26 pm
Skolopad
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 115
Joined: 28 Feb 2018

Dont fool around with something as important as brakes, if you replace the pads, the correct practise is to skim the disk, and any disk thinner than 5-7 mm needs replacement, as skimming it will cause it to be in the metalurigal failure level, as it warms up as you brake and can lead to serous issues.

And check out the shocks at same time, the money making services king use to be the rubber on your wippers, that seems to have gone away 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2018 @ 16:12:21 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 26 May 2013
Experience: 44 years

ek het die selfde ondervinding met Ford / Mazda gehad. met elke diens will hulle die remblokkies vervang en het dit self eers na die 90k diens self gedoen  die solide skywe was nog 100% binne specifikasie.  As jy Solide skywe moet vervang kyk na www.powerbrake.co.za.

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2018 @ 16:24:16 pm
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4466
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

ek het die selfde ondervinding met Ford / Mazda gehad. met elke diens will hulle die remblokkies vervang en het dit self eers na die 90k diens self gedoen  die solide skywe was nog 100% binne specifikasie.  As jy Solide skywe moet vervang kyk na www.powerbrake.co.za.

Dit lyk my die remblokkie vervanging storie is lekker vinnige geld want hoeveel % van mense sal nou bevraagteken of die remme werklik vervang moet word?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2018 @ 16:38:54 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 26 May 2013
Experience: 44 years

Dit lyk my die remblokkie vervanging storie is lekker vinnige geld want hoeveel % van mense sal nou bevraagteken of die remme werklik vervang moet word?

ek stem 100% saam as jy 'n vol "maintenace plan" het is hulle nie so gretig om die met elke diens teruil nie sodra dit uit jou sak kom is dit die norm.  ek het die power brake opsie gegaan op my vorige BT50 en dit was waarde vir geld rem vermoee was drasties beter.

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2018 @ 08:20:22 am
Brommer
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4466
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 28 years

ek stem 100% saam as jy 'n vol "maintenace plan" het is hulle nie so gretig om die met elke diens teruil nie sodra dit uit jou sak kom is dit die norm.  ek het die power brake opsie gegaan op my vorige BT50 en dit was waarde vir geld rem vermoee was drasties beter.

 

Ek kan glo ja


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2018 @ 08:13:03 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 40 years

Die "discs" behoort vervang te word wanneer hulle te dun afgewerk het. Die rede hiervoor is dat hulle baie vinnig baie warm word, en 'n vibrasie op die stuurwiel tot gevolg het tydens remming, omdat hulle "warp".

Die "warp" in die "discs" kan ook veroorsaak word deur water op die pad oppervlakte wat skielik oor die warm "discs" spat wanneer hulle baie warm is as gevolg van aanhoudende remming.

Ek sou sê vervang of "skim" net die "discs" wanneer regtig nodig. Het my mazda 1600i bakkie se skywe laat "skim" op die voertuig en alhoewel daar 'n verbetering was, was die vibrasie maar nog in 'n mate steeds daar. So die "skimming" storie werk ook nie altyd nie.

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous