English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 483
Total Replies: 234 551
Total Views: 82 529 482
topics: 10 933
replies: 127 607
views: 38 952 305
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ranger Wildtrak

replies: 45
views: 1004
24 Jun 2019 @ 07:54:06 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ek het die geleentheid laas week gehad om die nuwe Toyota DK daarna my eie 3.2 Wildtrak en toe die nuwe  Wildtrak te bestuur. 

My seun het die nuwe Toyota DK. Ek het hom gery laas week. hierdie is net hoe ek die 3 voertuie beleef het.

Eerstens om uit die 3.2 Wildtrak te klim in die Toyata is anders. Die 3.2 voel net gemaklikker en die 3.2 is ook minder stamperig.

Dan, om uit die 3.2 te klim in die die nuwe Wildtrak is ook anders. Eerstens; as jy aangestap kom hoor jy hy is stiller. Die kajuit is anders binne (maar nie noodwendig beter nie) en as jy ry is hy stiller en kan jy beslis daardie klein bietjie extra woema voel in elke rat. Die handelaar het gesien ek is nog nie oortuig om die nuwe een te kry nie. Hulle het nou vir my geoffer om my karavaan te bring en hom te toets.    

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
24 Jun 2019 @ 09:04:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nou kyk dis 'n handelaar so na my hart.  Ek wil ook graag toets met die wa agter. 

My Wa se BVM is 2200 kg.  Ja die syfers is op papier oor krag en alles maar ek het my wa gesleep met die 3.2  So daai 2.0L sal moet perform en ek wil daai verskil sien.

Herman laat weet wat is jou bevinding as jy jou wa gevat het vir 'n sleep met die nuwe Bi-turbo enjin.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 09:46:11 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Lat weet gerus. Ek hou ook van so 'n handelaar. 

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 09:54:55 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Dit sal n uitstekende toets wees.

My seun se 2015 XLT 3.2 auto ry beslis sagter as enige Toyota. Veral as jy agter sit.

Met so n toets....3.2 teen 2lt met dieselfde wa vergelyk jy dan appels met appels.

Laat weet ons.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 13:00:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien die Ranger 2.0 word bespreek in die Julie uitgawe van WEG...Ry & Sleep

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 13:08:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Sal ook graag wil weet. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 14:19:48 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het n toets op die 2.0 BIT Raptor gesien en brandstof verbruik so ongeveer 10.8 l/100 km.

Dit sonder n sleepding agter. Wat is die 3.2 Wildtrack se verbruik ?

Sal graag die verskil wil weet.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 15:16:21 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ja, dit is hoekom  n sleeptoets  n idee sal gee watse verbruik mens kan verwag van die 2L. Volgens die rekenaar kry ek met die 3.2 Ranger  9.5 km/l (10.5 l/100km) sonder die wa en 7.4 km/l (13.5 L/100km) met die wa.

Volgens Ford is die 2L 9% ligter op diesel as die 3.2L.  Dit is miskien so sonder die wa. Maar gaan die kliener enjin harder werk as jy sleep en daarom swaarder wees as jy sleep?

Of gaan dit nie meer vandag oor hoe groot die enjin is nie maar die syfers wat daardie enjin lewer? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 17:31:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sien die Ranger 2.0 word bespreek in die Julie uitgawe van WEG...Ry & Sleep

Sal gaan lees wat hulle kwyt raak.  Ek doen meestal maar my evaluasie sou ek in iets belang stel.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 06:45:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het my kwotasie gekry vir inruil op nuwe Bi-turbo Tipper. R2400 verskil tussen huidige paaiement.

Gelukkig is dit net 'n geit gewees...................................laughingtongue-outwink

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 08:46:55 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Het my kwotasie gekry vir inruil op nuwe Bi-turbo Tipper. R2400 verskil tussen huidige paaiement.

Gelukkig is dit net 'n geit gewees...................................laughingtongue-outwink

Meer? 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 09:18:07 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Chuckie,  Jy kry 'n gewone Lesotho perd en dan kry jy 'n resies perd.   Al twee is perde maar vir die een betaal jy markwaarde (Boekie waarde) en vir die resie perd betaal jy wat hy werd is. 

Dieselfde geld vir bakkies.  Jy betaal boekie waarde vir Toyota.  Vir die Ford betaal jy net soos die resies perd vir wat hy regtig werd is.tongue-out   Dis die rede waarom die MEER is.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 12:56:53 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Piet. Ek weet van n wit 2014 Ford Wild track 3.2 Diesel automaties 4x2, met so 85000 kilometer op in Alberton.Ek ken die bakkie goed en is in n uitmuntende kondisie en verkoop teen R305 000.00 sou jy of iemand belang stel. nulsewesesvyfnultweedrieseweagt

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 10:15:00 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5196
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Chuckie,  Jy kry 'n gewone Lesotho perd en dan kry jy 'n resies perd.   Al twee is perde maar vir die een betaal jy markwaarde (Boekie waarde) en vir die resie perd betaal jy wat hy werd is. 

Dieselfde geld vir bakkies.  Jy betaal boekie waarde vir Toyota.  Vir die Ford betaal jy net soos die resies perd vir wat hy regtig werd is.tongue-out   Dis die rede waarom die MEER is.

Resies perd wie se enkel gou gou knak

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 10:57:16 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Dis net die ruiters wat huil as hulle van die perd afval en daarna die perd blameer. 

Om eerlik te wees dink ek almal van ons het al 'n slegte ondervinding gehad met 'n voertuig wat 'n langdurige slegte smaak in jou mond los.  Ek het gevoel hiervoor.  Alle make is skuldig hieraan en het iewers 'n gebruiker teleurgestel.    

Rangers knak nie.  Die bakkie wat die pas aangee.  Die beste wat almal begeer.  Ander bakkies knak hulle kniee voor die Rangers.  tongue-out

Ford het ook gesê.     Throw me to the wolves and I will return leading the pack.  Dis nou wat tans gebeur.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 12:08:06 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1623
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek het n toets op die 2.0 BIT Raptor gesien en brandstof verbruik so ongeveer 10.8 l/100 km.

Dit sonder n sleepding agter. Wat is die 3.2 Wildtrack se verbruik ?

Sal graag die verskil wil weet.

Die brandstofverbruik syfer klink bietjie hoog op 10,8liter per 100km.

My Disco XS wat aansienlik swaarder (gewig) is met 3liter enkel turbo engine doen beter as dit sonder 'n sleepding.

Iets hier nie reg nie. Verbruik behoort beter te wees op die Raptor.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 13:09:27 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

n program op tv (drive it - Ignition ) 

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 13:42:55 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years
To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 13:42:57 pm

27 Jun 2019 @ 14:51:53 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1623
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Bak Oor

Ek vat jou nie aan nie. Ek sien jy het die syfers van toetsdata gekry.

Dit klink steeds nie reg nie, tensy ek te veel verwag in terme van brandstof verbruik vir die tipper.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 14:57:30 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Prof. Ek weet jy doen nie. Ek is self verbaas want vir my is dit hoog. Het regtig beter verwag. 

Sal vorentoe nog toetse kyk. Dink net wat die consumption wees met n karavaan. 

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 15:05:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Volgens Carmag is dit 7.8l / 100km

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 15:06:51 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Volgens Carmag is dit 7.8l / 100km

Ek sal eerder dit wil hê. Meer aanvaarbaar.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 15:54:10 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2596
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Car toets meestal nie self nie maar haal vervaardigingsyfers aan en die is maar geneig om, kom ons sê maar, "optimisties" te wees.  Ek het 'n paar weke so twee maande  gelede in die Suidkaap met 'n nuwe Ranger diesel outo gery en sy OBD het 8.2 km/liter gegee wat gelyk is aan ongeveer 12l/100 km.  Die 10.8 klink vir my dus steeds laag maar meer realisties as 7.8.  Ek het seker so 500 kms gery, meestal op die N2 en dan teen 100k/u. Die voertuig is aan my beskikbaargestel deur Ford terwyl daar aan my Kuga gewerk is.

7.8l/100 kms is nader aan my Kuga se verbruik, so ek is werklik bietjie skepties daaroor.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 21:53:15 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5196
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Dis net die ruiters wat huil as hulle van die perd afval en daarna die perd blameer. 

Om eerlik te wees dink ek almal van ons het al 'n slegte ondervinding gehad met 'n voertuig wat 'n langdurige slegte smaak in jou mond los.  Ek het gevoel hiervoor.  Alle make is skuldig hieraan en het iewers 'n gebruiker teleurgestel.    

Rangers knak nie.  Die bakkie wat die pas aangee.  Die beste wat almal begeer.  Ander bakkies knak hulle kniee voor die Rangers.  tongue-out

Ford het ook gesê.     Throw me to the wolves and I will return leading the pack.  Dis nou wat tans gebeur.

Ek weet nie waar almal uitval met Ford is leading the pack, en Ford is so voor en Ford is so dit en Ford is so dat nie?? Nerens is daar bewyse daarvan nie. Ouens is net jaloers omdat Toyota so goed presteer, Ford moet allerhande tricks uithaal om nuwe modelle en 'n skudding te probeer veroorsaak omdat hulle nie so goed doen nie. Ek meen, R110k afslag is darem maar baie, baie desperaat vir sales..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2019 @ 23:25:45 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

After all is said and done oor Ford en Toyota bakkies. Ek dink nog steeds beide bakkies sal die job saam met Isuzu doen. Of hulle ooit saam met my 1984 Land Cruiser sou ry betwyfel ek. My Cruiser was die enigste voertuig wat die onwettige J-roete se berugte bult kon uitry. Daar is genoeg getuies daarvoor. Vandag se bakkies is soft riders in vergelyking. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 00:18:50 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

En ek wil graag die dag sien wanneer vandag se soft riders saam met HIERDIE monster ry. Alleen met n driekwart ton teen die Isabis-krater afgery en terug geklouter.

Vandag se karre, myne ingesluit. In wannabees in vergelyking met wat die pioniers van toeka se dae met standaard Land Rovers en Jeeps gedoen het. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 08:19:09 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2596
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek wil beweer die bestuurder se vaardigheid is veel belangriker as sy voertuig se vermoë.  Ek was in Desember 1971 in Katimo Molilo- nie in 'n militêre hoedanigtheid nie. Toe begin die reënseisoen, en die hoofpad na die dorpie, wat toe 'n opgeboude grondpad was, word 'n moddergemors.  Ons het met 'n Landrover gaan kyk en talle 4X4 voertuie van die leër en die polisie het vasgeval, natuurlik omdat die bestuurders maar basies net geleer is om die stuurwiel vas te hou. Een omie (ek is nou veel ouer as wat hy destyds was) het met 'n gewone agterwielaangedrewe Ford bakkie vanaf die Republiek deurgekom, volgelaai met toerusting.  Hoe kon hy dit doen?  Waarskynlik net omdat hy geweet het hoe.  Dieselfde tyd het die nuwe polisiebevelvoerder sy vrou vir 'n rit geneem met 'n 4X4 Bedford en vasgeval.  Die polisiekok, wat daagliks die pad moes ry om kos by die verskillende poste moes gaan afgelewer, het hom met sy Landrover uitgesleep.

Ek vermoed mense is geneig om te dink 'n 4X4 is 'n towerstaffie wat jou uit enige situasie gaan red, terwyl hy maar net so goed is soos nie ou agter die stuur.  Ek het al gesien hoe breek 'n onbekwame bestuurder 'n 4X4 se "side shaft" presies omdat hy dit geglo het.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2019 @ 10:12:08 am
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dag se Fred. Baie waar wat jy sê. Baie mense dink hulle kan bestuur. n Goeie bestuurder word gevorm deur ondervinding van alle omstandighede en baie jare se blootstelling die abnormale.

Daarom se ek jy sal n persoon kry met n gewone rear wheel drive bakkie geen ektras en n ander persoon met n gerekende 4x4 ore aan sit.

Op St Lucia het ond met n 2.5 Isuzu bakkie rear wheel drive die strand op en af gery  sonder om vas te sit met n ses op daai bakkie.

Ek het byvoorbeeld van Alberton na Tzaneen gery om n klient te sien met n klein 1.4 front wheel drive Sentra en n Venter met so 350 kilogram op. Daar gekom moet ek deur die bos n berg op ry tot bo waar die Sappi site office was. Dit het gereën laat dit bars en daardie bos paadjies is grond pad, steil en baie sleg. Nou ek het n keuse gehad. Ry terug huistoe of ry berg op. Met daai sleepwa vat ek die pad berg op. Bo gekom se daai bosbouers my hulle ry net land cruisers op daardie pad en het ek my marbles verloor. 

Punt is dat met goeie bestuurs ondervinding en so bietjie wilskrag sal jy baie ver off road kom al het jy nie n 4x4. 

So kan ek van ten minste nog drie gevalle getuig van xtreme off road met n gewone kar. Baie is moontlik as jy genoeg moed bymekaar skraap en nie n ander uitweg het.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 18:12:09 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 550
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

in die nuwe CAR is daar vele toetse vir die nuwe 2.0 l ford's met 10 spoed rattekaste

wat ek interesant vind is dat die nuwe raptor net 'n loonvrag van 607 kg het 

en die wildtrak 860 kg is 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 17:16:03 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ek hat alles wat almal op hierdie treat geskryf het gelees. Ek het toe nou nie die offer van die een handelaar gevat om die bakkie te gaan toets met my karavaan nie. Die rede is omdat n ander handelaar my n baie beter offer gemaak het maar hulle is ook baie verder van die huis af. Maar,  ek gaan weer wildtaiin toe in Augustus en sal dan eers die geleendheid kry om te voel of daar n veskil is. Kry die nuwe wa Woensdag. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 06:33:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ja, dit is hoekom  n sleeptoets  n idee sal gee watse verbruik mens kan verwag van die 2L. Volgens die rekenaar kry ek met die 3.2 Ranger  9.5 km/l (10.5 l/100km) sonder die wa en 7.4 km/l (13.5 L/100km) met die wa.

Volgens Ford is die 2L 9% ligter op diesel as die 3.2L.  Dit is miskien so sonder die wa. Maar gaan die kliener enjin harder werk as jy sleep en daarom swaarder wees as jy sleep?

Of gaan dit nie meer vandag oor hoe groot die enjin is nie maar die syfers wat daardie enjin lewer? 

Hulle het bi-turbo getoets met Explorer karavaan agter aan....7.1km/l 14.08l/100km

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 12:02:14 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wie is hulle Geert.  Was dit in een van die tydskrifte.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2019 @ 13:08:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14464
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wie is hulle Geert.  Was dit in een van die tydskrifte.

Augustus se uitgawe van WEG

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 08:41:23 am
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek sal eers nie te excited raak oor n toets die ouens skryf baie keer net wat hulle wil en lus voel. Eers na so 3 na 4 toetse kan ons n gemiddelde syfer kry. 14.8 is swaarder as die Fortuner.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 08:48:42 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5196
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek vind ook dat baie 2.2 Fords swaarder op brandstof is as die 3.2.... Dit maak in 'n mate sin agv die feit dat die kleiner engine harder moet werk om die gewig te dra.

Ek het met my 3.2 BAIE ligter brandstof gekry as vriende en familie se 2.2's en hul kon dit nie verstaan nie.

Ek wou ook eers die 2.4 Fortuner koop maar die 2.8 het net sin gemaak p die ou einde.

Alhoewel ek dink ek sou steeds die 3.2 verkies as ek moes, die groter engines is maar net fisies sterker gebou... Alhoewel almal nou kunsmatig aangepas word itv kraglewering glo ek net groter engine werk nie so hard en het beter kanse..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2019 @ 09:10:19 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Brommer dis beslis nie in my geval nie.   Ek het 'n 3.2  en 'n 2.2.  Albei is 4x4.   Die 2.2 is baie ligter as die 3.2 wat diesel verbruik betref.   Alles gaan oor hoe jy die voertuig ry.   As jou voet swaar is dan moet jy betaal vir die plesier.

My 3.2 is nie meer std nie maar wat ek kan bysê is dat die 2.2 nie baie ver agter 'n std 3.2 is wat performance betref nie.  As ek nie baie swaar skiboot moet sleep nie sou ek die 2.2 verkies as 'n "all rounder"

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 22:28:52 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het die voorreg om met n 3.2 wild track 4x2 auto die kruger te  besoek.

Die suspensie baie gemaklik en het my regtig aan die jeep grand Cherokee laat dink. Rit gehalte baie dieselfde hou in gedagte die jeep het airbags. 

Brandstof verbruik met bakkie alleenlik, geen karavaan ,twee persone het ek van Alberton tot in Malelane n verbruik van 8.5 liter per 100 km gekry. Na ses ure se ry in die kruger staan hy nog steeds op 8.5 liter per 100 km.

Vir so groot en swaar bakkie en met n 3.2 engin, 6 spoed auto box dink ek regtig dit is n meneer van n bakkie.

Ford is regtig n cut above the rest in my opinie. Die spasie en gemak binne die double cab, die krag lewering is werklik indrukwekkend

Die outjie is n plesier om mee rond te rits

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2019 @ 09:29:26 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5196
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

3.2 is maar die keuse tussen die 2 vir my... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 14:35:34 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My broer ry sy nuwe Ranger Raptor vir net meer as 'n week nou.  Ek sal hom 'n luitjie gee en hoor hoe vind hy die nuwe Tipper.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 18:37:30 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Terugvoering:

2016 Ford Ranger 3.2 Wildtrack 4x2 met n paar vet bande.

1000 km gedoen af Kruger toe en terug rand toe. (Niks gesleep)

9.1 lt p 100 km Brandstof verbruik in totaal

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 11:54:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My broer ry sy nuwe Ranger Raptor vir net meer as 'n week nou.  Ek sal hom 'n luitjie gee en hoor hoe vind hy die nuwe Tipper.

Het met hom gepraat en die terugvoer is hy is baie gelukkig met die 2.0 litertjie. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 20:23:43 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5196
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Het met hom gepraat en die terugvoer is hy is baie gelukkig met die 2.0 litertjie. 

Natuurlik sal hy wees... 

Elkgeval, ek sien daar is weer specials op die 3.2 Wildtrak met R122k afslag.... Die wat Ford soek moet nou spring.. Dis "truck month".. Ek noem dit iets anders want dis maar wat ek dink dit is, maar ok..

Ek soek deesdae baie graag 'n bakkie vir die werkery maar wil nie single of cab en half koop nie. Soek dubbelcab.. Maar om nou weer al die moeite te doen met al die accessories wat ek nodig het en wil he maak my gaar.. Bakkies is maar lekker. Kan als laai wat jy moet, net jammer van die flippen beperkte spasie vir agter sittendes...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 20:57:17 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 884
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 21:06:05 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hulle het die ding heeltemal mis ge-interpreteer. Daai blou boot is om die ander bakkies se gaai in styl te skop 💪

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2019 @ 10:00:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14761
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hulle het die ding heeltemal mis ge-interpreteer. Daai blou boot is om die ander bakkies se gaai in styl te skop 💪

Jebo GoGo

Gat skop in styl.....................laughinglaughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required