English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 962
Total Replies: 225 137
Total Views: 82 161 164
topics: 773
replies: 12 375
views: 4 967 370
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Ranger 2.2M of 2.2A

replies: 12
views: 413
21 May 2019 @ 06:55:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is daar van julle hier op die forum wat met n 2.2Manual gesleep het en nou met n 2.2Automatic? Wat is jul ervaring of aanbeveling?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 07:43:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Veral ten opsigte van sleep....doen die 2.2automaties goed of is die 2.2Manual meer aanbeveelbaar?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 11:34:21 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek sal altyd n autobox verkies bo manual.

Baie meer kalmer en gemakliker ry, minder werk by toll hekke, meer tyd om te konsetreer op die pad en auto weet wanneer om te wissel om beter brandstof besparing in plek te sit en ook minder labour op jou engin en clutch.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 17:05:07 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1969
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Geert, ek het 'n 2.2 supercab handrat vir werk en 2.2 DC automaties wat Elmarie daagliks gebruik. 

Die handrat is beslis beter vanaf wegtrek as die auto maar dit is waar dit stop. Auto beter met sleep. Ons is twee verskillende bestuurders en ons brandstof verbruik in die stadsverkeer is so 0.4 l/100km swaarder met die auto. Auto gebruik swaar met wegtrek na elke stop. 

Op kort afstande kon ek nie regtig verskil in brandstof verbruik sien tussen die twee nie.

Voor daar jou weer getwis word oor verbruik ens. dit is maar wat ek op die insrumente lees net vir interesantheid. laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 20:21:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert, ek het 'n 2.2 supercab handrat vir werk en 2.2 DC automaties wat Elmarie daagliks gebruik. 

Die handrat is beslis beter vanaf wegtrek as die auto maar dit is waar dit stop. Auto beter met sleep. Ons is twee verskillende bestuurders en ons brandstof verbruik in die stadsverkeer is so 0.4 l/100km swaarder met die auto. Auto gebruik swaar met wegtrek na elke stop. 

Op kort afstande kon ek nie regtig verskil in brandstof verbruik sien tussen die twee nie.

Voor daar jou weer getwis word oor verbruik ens. dit is maar wat ek op die insrumente lees net vir interesantheid. laughing

Het julle nou Kaap toe getoer met die automaties?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 21:11:30 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7345
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nou nie n Ranger nie... 

Maar ek het die ondervinding met Toyota. 

Eers met D4D 4x4 handrat en toe met D4D 4x4 auto. 

Die auto is baie meer ekonomies en gerieflik. Dis hoekom ek steeds met n auto sleep. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 06:20:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel die krag lewering van die enjin is dieselfde en uit ondervinding is die Auto ratkas effe swaarder op brandstof soos wat Jan tereg noem.

Maar die verskil met sleep tussen die twee ratkaste sal ek enigetyd die Auto box kies.  Ek het nou nie self die 2,2 Ranger met Auto box gery nie maar net die verskil tussen handrat en automaties op die 3,2 maak dat ek met gerustheid dit kan sê.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 08:50:07 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Nou nie n Ranger nie... 

Maar ek het die ondervinding met Toyota. 

Eers met D4D 4x4 handrat en toe met D4D 4x4 auto. 

Die auto is baie meer ekonomies en gerieflik. Dis hoekom ek steeds met n auto sleep. 

Daar was toetse wat staaf auto is ligter op brandstof as handrat. Vroeër jare toe voertuie sonder rekenaars hardloop was dit anders om. 

Ook bakkies met sy tailgate oop/plat geslaan gebruik meer brandstof as wanneer dit in n normale toe posisie is. Baie glo dit is anders om

Vir my was dit maar moeilik om te aanvaar.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 09:18:07 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 294
Joined: 28 Feb 2018

From a wind resistances position is aopen back potensially more fuel efficint, however, a frame friend did remove back, but due to traveling majority of time on gravel roads, the upright sections vibrated cracks into the loading bay , lotts of welding and other structural body repair to follow, thus why you see self made open gate sections in place of closed solid tail gate 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 09:42:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar was toetse wat staaf auto is ligter op brandstof as handrat. Vroeër jare toe voertuie sonder rekenaars hardloop was dit anders om. 

Ook bakkies met sy tailgate oop/plat geslaan gebruik meer brandstof as wanneer dit in n normale toe posisie is. Baie glo dit is anders om

Vir my was dit maar moeilik om te aanvaar.

Daai van die tailgate het hulle so ook op "Mythbusters" bewys.

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 10:08:05 am
Henning & Zettha
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 17 Mar 2016
Experience: 46 years

Beaam wat Chuck se, ek maak baie gebruik van die"torque converter lock up" aksie wat help en onnodige"hunt" uit skakel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 14:46:04 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1969
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Geert,  het met auto gesleep want dit is geriefliker en met my Rinolite canopy was alles mooi toe.

Net weer vir interesantheid. Die swaarste verbruik het ek van Durban na Gonubie gekry. Dit was 11.6l/100km. Het die hele toer die verbruik op die paneel nooit reset nie. Oor die totale afstand wat sowat 800km sonder sleep insluit maar die twee Sanparke wat ons besoek het en verbruik redelik geklim het in ag neem was die verbruik 10.8l/100km. Was redelik verbaas oor die verbruik van Kaapstad na Colesberg waar die verbruik besonder laag was.

Natuurlik ook van Clarens af het ek die pad verby Sterkspruit dam na Bergville en Winterton geneem na Durban en dan is die verbruik altyd laag.            

Onthou dis alles van die instumente af en niks presies uitgewerk tussen pompe nie. 

Was maar net nuuskierig om te kyk hoeveel verskil die km per tenk tussen sleep en nie sleep. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 14:57:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert,  het met auto gesleep want dit is geriefliker en met my Rinolite canopy was alles mooi toe.

Net weer vir interesantheid. Die swaarste verbruik het ek van Durban na Gonubie gekry. Dit was 11.6l/100km. Het die hele toer die verbruik op die paneel nooit reset nie. Oor die totale afstand wat sowat 800km sonder sleep insluit maar die twee Sanparke wat ons besoek het en verbruik redelik geklim het in ag neem was die verbruik 10.8l/100km. Was redelik verbaas oor die verbruik van Kaapstad na Colesberg waar die verbruik besonder laag was.

Natuurlik ook van Clarens af het ek die pad verby Sterkspruit dam na Bergville en Winterton geneem na Durban en dan is die verbruik altyd laag.            

Onthou dis alles van die instumente af en niks presies uitgewerk tussen pompe nie. 

Was maar net nuuskierig om te kyk hoeveel verskil die km per tenk tussen sleep en nie sleep. 

Dankie vir terugvoering....waardeer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required