English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 719
Total Views: 82 363 356
topics: 717
replies: 5 782
views: 2 368 201

Rally tent for Caravette 6

replies: 5
views: 246
02 Mar 2018 @ 13:39:05 pm
Pierret
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 02 Mar 2018
Hi. I am searching for a pre-owned rally tent for a Gypsey Caravette 6 (1985 model - but that is not critical since it didn't change much over the years). Anyone out there with one to offer?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2018 @ 16:35:37 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4233
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years
Pierre watter kleur verkies jy.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2018 @ 17:25:07 pm
Pierret
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 02 Mar 2018
Hallo Danie. Sal uiteraard die standaard Gypsey kleure verkies (ligte kakie & groen) maar is nie teveel daaroor gepla nie. Dankie Pierre
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2018 @ 06:04:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Pierre...jy kan ook dalk die Howling Moon Leisure Awn oorweeg
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2018 @ 11:18:08 am
Pierret
New Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 02 Mar 2018
Het die leasure awn oorweeg - was eerste keuse .... maar max lengte wat op die caravette 6 sal pas is die 3m en dit is maar redelik onbruikbaar (dek nie die gebruiks area vd karavaan nie en is plat seil wat n gemors sal veroorsaak as dit reen). My idee is om die rally tent in n "PVC" seil sak te laat inwerk en permanent op die karavaan in te ryg en te los. Die 1ste prys sal n afdak wees sonder dakpype net met die regop stutte op die voorste rand wat dan pemanent in n beskrem seil ingeryg word - tipies soos die boskaravane s'n (nie die "batwing" nie) maar kan nie die koste regverdig teenoor my gebruik nie - die CI Explorer se lengte is reg maar kos R6500-00 as mens dit koop.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2018 @ 15:47:55 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required