2 x Rally Canopies available.
Gypsey Royale 1994 to 1995 model. 7,1m long with poles and ropes.
Its is of the old canvas material and is in realy great shape.
Price is R1800 NEG
The next one is a bit shorter and consist of only the Rally Canopy Also for a Gypsey caravan. Sail lenth is 6m
Price is R1500 NEG
Please phone Japie on 082 four nine three 7917 directly
Dis blerrie goeie prys as ek sien wat kos een vir die Classique.
Beide is in 'n baie goeie kondisie. Dis wel van die ou seil materiaal maar my ondervinding is dat dit is koeler onder die seil as met die nuwe materiaal van vadag se tente.
Jin,
Ek lei af jy beweeg weg van die Explorer af en oppad na 'n nuwe Classique as hy nog in die fabriek is?
Dit klink vir my opwindend.
Jin,
Ek lei af jy beweeg weg van die Explorer af en oppad na 'n nuwe Classique as hy nog in die fabriek is?
Dit klink vir my opwindend.
Klink of hy nou gaan begin GLAMP
Jin,
Ek lei af jy beweeg weg van die Explorer af en oppad na 'n nuwe Classique as hy nog in die fabriek is?
Dit klink vir my opwindend.
Was gister by hom. Amper klaar nog net die vensters wat voor gewag word.
Xplorer gaan ek mis maar die Classique is beter vir my.
Jip klaar betaal wag nou maar geduldig.
Sal maar sien. Reeds Desember op toer met hom.
Wil hom behoorlik geniet.
Jin,
Ek lei af jy beweeg weg van die Explorer af en oppad na 'n nuwe Classique as hy nog in die fabriek is?
Dit klink vir my opwindend.
Die rally canopy vir enige wa is maar 'n plaas se prys. Veral as jy dit met kante ook vat.
Die rally canopy vir enige wa is maar 'n plaas se prys. Veral as jy dit met kante ook vat.
Het die kante by gevat. Hulle kon die dit om geruil het met die groot tent.
Nou kom hy saam die wa wat ek nie eers gaan opslaan nie.
Here is the topic for the rally canopies. Just call Japie on the number at the botom of the first post.
I do not know if the canopies are still available.