English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 986
Total Replies: 243 345
Total Views: 82 947 382
topics: 11 230
replies: 132 881
views: 39 171 814
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Rally Awning Sprite - Scenic vs Splash

replies: 5
views: 125
16 Oct 2019 @ 14:33:09 pm
Mario72
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 16 Oct 2019

Good day

Is there anyone that knows for certain if the Splash and Scenic model uses the same Rally Awning?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 14:43:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Glo nie gaan werk nie. Splash het n popup dak en Scenic nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 15:22:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8974
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Welkom op die forum.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 17:10:15 pm
Mario72
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 16 Oct 2019

Hi, baie dankie.  Het gedink dat net die paal lengtes sal verskil. Daar enige iemand wat mens kan kontak wat dalk foto’s of meer informasie kan verskaf oor die awnings? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 17:35:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Met Splash met pop-up dak het jy n bracket in die middel waar n paaltjie inkom wat vir jou dan hoogte gee in die middel na n nok. By die scenic waar dit n soliede dak is en reeds hoogte het, het nie daai middel paal nie.....so die ontwerp van die awning is verskillend. As dit n leisure awn is, sal dit werk

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 06:13:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Stem saam met Geert. Die ontwerp van die dak seile tussen die twee waens se Rally Canopies is heel verskillend.

Hy gaan nie reg pas nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First