English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 940
topics: 250
replies: 3 855
views: 97 214
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Raise Classique Chassis

replies: 12
views: 307
14 Jul 2020 @ 16:05:40 pm
FritzF
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 31 May 2018
Experience: 60 years

I heard from a very experienced caravan repair person that he raises caravan chassis for clients by 50 mm.  He adds a spacer where the axle bolts onto the chassis.  He said it makes for a much more stable tow and improves ground clearance at problematic areas with dips etc. like at my complex entrance.  It would also improve the stance with my 4x4 Hilux V6 4.0, I won't have to use such a long drop plate then.  Anyone on the forum that has experience with this modification?

Lang termyn doelwit, Lank staan kamper
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 05:47:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

I had a Classique before the Sensation Maia.  Sold it to a friend of mine and he had a problem getting the van into his driveway due to a dip in the road.

He had the chassis lift done at a dealer in PTA East.  Made a whole lot difference and still has a stable tow.  He showed me pictures of the work done and it looks very professional with no problems in the structure of the chassis what so ever.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 07:32:05 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Did it to my Surfer when I put 15" AT tyres & wheels on.

No Problem. You can DIY using thick walled Square tubing.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 07:42:42 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die nuwe classique is hoër van die grond. 

Dit word so in die fabriek gedoen met groter wiele.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 09:01:29 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Oor die groter stabiliteit twyfel ek.  As dit enigsins 'n verskil sal maak oor hoe die karavaan homself op die pad gedra, sal die hoër stand eerder hom minder stabiel maak.  'n Ferrari loop baie laag om hom meer stabiel te maak, 'n 4X4 loop hoog en niemand sal probeer beweer hy is daarom stabieler nie.  Maar ek dink dis maar 'n akademiese punt en die stelling is deur die werkwinkel gemaak vir reklame en nie omdat dit waar is nie.  Die aanpassing maak vir my heeltemal sin- ek het selfs met ons Sprite Supersport gesukkel omdat hy so laag geloop het en het gereeld die skoene aan die agterste stutte afgery.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2020 @ 19:37:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Oor die groter stabiliteit twyfel ek.  As dit enigsins 'n verskil sal maak oor hoe die karavaan homself op die pad gedra, sal die hoër stand eerder hom minder stabiel maak.  'n Ferrari loop baie laag om hom meer stabiel te maak, 'n 4X4 loop hoog en niemand sal probeer beweer hy is daarom stabieler nie.  Maar ek dink dis maar 'n akademiese punt en die stelling is deur die werkwinkel gemaak vir reklame en nie omdat dit waar is nie.  Die aanpassing maak vir my heeltemal sin- ek het selfs met ons Sprite Supersport gesukkel omdat hy so laag geloop het en het gereeld die skoene aan die agterste stutte afgery.

Nie groter stabiliteit nie.  Selfde stabiliteit want die Classique is maar 50mm hoer.  Eintlik baie min by die wiele maar net mooi genoeg om die pad dippies gemaklik te oor kom.

Daai Classique is nou basies selfde hoogte as my Maia. My tipper is gelig en die Maia stap net mooi agter hom sonder n dropplate.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2020 @ 11:03:53 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

My broer het sy Classique laat lig en dit lyk kompleet soos n masiewe boskaravaan.

Hy hardloop sonder dropplate gelyk met die Cruiser en is baie stabiel.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2020 @ 12:27:44 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het my Gypsey Raven (13" wiele) met gekoopte staal blocke tussen die as en die chassis met 50mm gelig. Daar was geen verskil met hanteering nie. Die tent was nou well 50mm hoer en die mud flaps het aan die woonwa se kant bietjie korter gesit maar het nog net net by gekom.

Ek sou dit aanbeveel as jy n' probleem het.

My Pajero haak sonder drop plate en ek het nie n' dip probleem nie so ek loss dit uit op my 2015 Exclusive met 14" wiele.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2020 @ 13:06:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Soos Leon noem is die classique 50mm.

Hy staan mooi gelyk met die Fortuner en het ek nie nodig vir n plaat nie, die bol is op die boonste gate.

Kan nou baie goed onder die bed sit dan sak die neus so bietjie.

Loop stil en reguit op 100/110km/h.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2020 @ 14:19:32 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Soos Leon noem is die classique 50mm.

Hy staan mooi gelyk met die Fortuner en het ek nie nodig vir n plaat nie, die bol is op die boonste gate.

Kan nou baie goed onder die bed sit dan sak die neus so bietjie.

Loop stil en reguit op 100/110km/h.

 

Ja myne ook op boonste gaate. Met die langer woonwaens is vry hoogte belangrik vir agterste hoek stut en stabiliseerder se oorlewing. Daai spoed hobbles!!! en vulstaasie afvoer sloote.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2020 @ 20:42:10 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

I heard from a very experienced caravan repair person that he raises caravan chassis for clients by 50 mm.  He adds a spacer where the axle bolts onto the chassis.  He said it makes for a much more stable tow and improves ground clearance at problematic areas with dips etc. like at my complex entrance.  It would also improve the stance with my 4x4 Hilux V6 4.0, I won't have to use such a long drop plate then.  Anyone on the forum that has experience with this modification?

On the older chassis this is a 2 hour job. Ons the newer models of about the last 10 or more years it is a much more involved job as the axle must be rewelded on the bracket supporting it. I have done it on my Scenic with the old axle which is fitted with the same axle as the older Classique.

The statement is thus correct and can be done.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2020 @ 20:48:19 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ja Danie. Die nuwer woonwaens se chassis laat dit nie so eevoudig toe nie.

Ek't dit agter gekom met my 2012 Penta. Very involved.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 16:43:32 pm
FritzF
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 31 May 2018
Experience: 60 years

Dankie vir al die terugvoer, ek waardeer dit.  Wou net seker maak niemand het al negatiewe ervarings hiermee gehad nie. Dit is die ouer 2006 model, sal 50 mm spacers insit weerskante en dit is gedoen.  het al vroëer in my lewe 'n 2.5 Chev Firenza se enjin, gearbox en diff in 'n Mazda F1000 bakkie ingebou.  Moes toe ook die bakwerk so 75 mm lig van die chassis af sodat ek die enjinkap kon toe kry.  Moes ook die "firewall" baie uitsny vir die groter "bellhousing"  Het hom toe weer gevorm met voëltjiedraad en toe veselglas oor gesit en geverf met rubber.Het 13x175 bande op ross style "rims" gesit.  Sjoe het daardie ding geloop nadat ek in Potch by Speedy die "free flow" uitlaatstelsel op gesit het!  Die enjin het die "performance" inlaatpype met die Weber 36 DCD7 vergasser, het hom nog laat oordoen by 'n plek in Pretoria.  Enigste probleem was as jy om 'n draai in die pad en wil skielik versnel, daardie bakkie weeg niks agter nie.  Het daardie tyd 'n ou 1975 Gypsey 1 gesleep.  Hy het weg gehardloop met die Gypsey en daardie ou Gypsey's was vrek swaar.

Lang termyn doelwit, Lank staan kamper
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za