English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 337
Total Views: 83 151 710
topics: 1 156
replies: 12 174
views: 4 835 063
Jokes and everything else that makes you laugh

Raai wie is die

replies: 8
views: 5280
26 Dec 2015 @ 21:25:24 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Vir die wat gereeld hier gesels, het dalk gehoor dat een van ons legendes my al lankal dryg met n kuier.
Wel ons het gebraai en gekuier soos 2 ou vriende.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2015 @ 22:49:14 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Mooi een Heman. Dit kan net Jin De Wet wees aka Chuck Norris. Ek merk dat jy jou baard so n bietjie getrim het. Was jy dalk bang hulle vra jou om Vader Krismis te wees. Hoop die witblits was lekker gewees. Lekker om die gesigte te sien. Dankie vir die foto.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2015 @ 08:04:12 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ons almal weet nou mos al hoe jy lyk Herman.  Uiteindelik sien ons nou vir Chuck ook!  En waar is Vonnie en die GIRL?laughing   Glo julle het lekker gekuier en baie gehad om oor te gesels.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2015 @ 08:09:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dankie vir foto....julle lyk sommer baie aangename mense...hoop om julle nog raak te kamp👍
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2015 @ 12:17:33 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Voortrekkers
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2015 @ 22:25:10 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hi Herman is jy en JIN nog beskikbaar. Ek slaap op Oudtshoorn oor More aand.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2015 @ 06:09:24 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Leon, ek is hier, dink JIN het gepraat van vandag 28ste of 29ste omdraai.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2016 @ 14:27:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9556
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hi Herman is jy en JIN nog beskikbaar. Ek slaap op Oudtshoorn oor More aand.


Dit klink of jy ons wil gebruik vir iets Leon. Het 30 ste terug gery, jy moes gebel het. Moes eers my kar op Oudshoorn diens.
Dankie Herman vir n lekker dag se ou kammeraadskap en die foto.
Die twee vroue het uitgepaas tewyl ek en Herman gekuier het, neeeeeeeeee net n grapie.
Hulle het die kameras vas gehou.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2016 @ 16:38:27 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Haai Herman. Het nie kans gehad om die rekenaar weer uit te ruk nie. As gevolg van my werk is ek redelik gereeld op Oudtshoorn. Sal plan maak om 'n draai te maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za