English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 519
Total Replies: 252 681
Total Views: 83 243 695
topics: 11 569
replies: 139 147
views: 39 339 964
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Raai waar kamp ek

replies: 814
views: 6151
19 Jul 2020 @ 19:05:17 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1505
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Augrabies

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2020 @ 19:34:30 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Augrabies

Yebo. Die valle en die natuurskoon is besonders.

Was in Augustus 2010 daar. Die dag voor ons aankom het die bestuurder 'n aggressiewe bobbejaan in die kamp geskiet. 'n Vrou en haar kinders is aangeval. Ander gaste het by hoofkantoor gekla en die arme man is dadelik geskors. Die paar dae wat ons daar was het geen bobbejaan dit in die kamp gewaag nie. 

Oor daai tydperk was daar ook lastige vliee wat steek. Gekry op die staproete. Ons was onvoorbereid en het deurgeloop. So 'n dag of twee na die aanval begin die bytplekke jeuk.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2020 @ 20:57:05 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1505
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek was daar 3X

A stop over on my way back from Kgalagadi.wink

Beautiful, but I won't stay there for any extended time. Thats me!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2020 @ 21:35:54 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1505
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2020 @ 21:53:20 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1505
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Is ons groepie te klein. En dan Facetious!!

I would love to hear from campers that don't speculate about places...  :::::((((

If you have been there....

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2020 @ 22:18:58 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1505
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

I tried to blow my own horn to show dis-agreement!

Maybe another thread for this internet search option of how to locate a place that has/have never/you will go to, or give a "I think / may bee" comment about, which is therefore totally speculative and irrelevant.

Or another thread to give us feedback about your actual! experiences. It would be most appreciated!!!!

As dit n' blokkies raasel moet wees dan is dit maar so....Sad!

Geniet julle kampeering.

I will see you on the other side...

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 07:41:20 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek was daar 3X

A stop over on my way back from Kgalagadi.wink

Beautiful, but I won't stay there for any extended time. Thats me!

Ek het ook al 'n paar keer by Augrabies oorgebly - gekamp en in chalets. Vir my is dit 'n "maksimum 2 nagte oorblyplek". Tydens my laaste besoek het ons in 'n 6bed-chalet oorgebly saam met vriende. Dit was ongetwyfeld een van die bes-toegerusde akkommodasie-eenhede wat ek nog in 'n Nasionale Park ervaar het.

Die kampeerterrein is heel "okay", maar ek het al meermale gevind dat die ablusies nie op dieselfde standaard is as wat ek in ander parke beleef nie. En die ape en bobbejane is 'n groot probleem. Selfs die ingang na Ontvangs (wat ook die ingang na die winkel is) word toegehou a.g.v. die aap-probleem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 09:19:26 am
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

Stayed for 7 days when Kgalagadi trip was scuppered by a flat. On my spare and no tom for a new tyre. Lovely and rustig. The vervets learnt early that a catty doesn't take prisoners. Would agree that 2 nights max is ideal. Once you've got your photos, sit back a relax. Awsome night sky. Mongooses, genets squirrels and a variety of birdlife to keep you amused....

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 09:25:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hierdie is nie baie bekend nie....so gaan n groot leidraad gee. Dis binne die Dinokeng big5 reservaat

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 09:58:28 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Is ons groepie te klein. En dan Facetious!!

I would love to hear from campers that don't speculate about places...  :::::((((

If you have been there....

I tried to blow my own horn to show dis-agreement!

Maybe another thread for this internet search option of how to locate a place that has/have never/you will go to, or give a "I think / may bee" comment about, which is therefore totally speculative and irrelevant.

Or another thread to give us feedback about your actual! experiences. It would be most appreciated!!!!

As dit n' blokkies raasel moet wees dan is dit maar so....Sad!

Geniet julle kampeering.

I will see you on the other side...

Sorry! I thought "Raai waar kamp ek" is a game. If one has not been to the place then an educated guess or research would be accepted.

It would be nice to have more participants, but if rules are imposed then I am afraid we will be even less than now.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 11:18:19 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Is ons groepie te klein. En dan Facetious!!

I would love to hear from campers that don't speculate about places...  :::::((((

If you have been there....

Paul - verskoon my onnoselheid, maar ek verstaan nie lekker wat jy met dié bedoel nie en ook nie met jou opvolgende een nie. Stel dit bietjie anders - net vir hierdie ou ballie om te verstaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 12:01:14 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Hierdie is nie baie bekend nie....so gaan n groot leidraad gee. Dis binne die Dinokeng big5 reservaat

Nie geweet daar is so baie kampplekke binne Dinokeng nie. Kry hom nie.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 13:13:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hierdie is nie baie bekend nie....so gaan n groot leidraad gee. Dis binne die Dinokeng big5 reservaat

Dis Elephant Waterhole. Dis n lekker klein kamp. Ons het hom laasjaar heeltemaal uitgeboek vir n groep waarmee ons gegaan het.....heerlik gekuier....lekker stil....geen paaie wat daar verby gaan wat verkeers lawaai veroorsaak nie. Leeus het die oggend vroeg kom kuier {Foto bietjie swak kwaliteit....cellfoon geneem}

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 13:17:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis Elephant Waterhole. Dis n lekker klein kamp. Ons het hom laasjaar heeltemaal uitgeboek vir n groep waarmee ons gegaan het.....heerlik gekuier....lekker stil....geen paaie wat daar verby gaan wat verkeers lawaai veroorsaak nie. Leeus het die oggend vroeg kom kuier {Foto bietjie swak kwaliteit....cellfoon geneem}

Lekker saam gekuier in die aande.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 13:42:03 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

'n Lekker bosveld ervaring naby die huis.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 14:08:13 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1505
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

[quote]1012,250191296[/quote]

Sorry! I thought "Raai waar kamp ek" is a game. If one has not been to the place then an educated guess or research would be accepted.

It would be nice to have more participants, but if rules are imposed then I am afraid we will be even less than now.

Dit is seeker so Hendrick. En die beskrywings wat op hierdie web werf is....die kampe se "ratings", is maar ook skraps. Die beste advies is van iemand wat daar gebly het en geen betrokenes by die kamp eienaar het nie. Dit is soos om advies te kry oor n' tiepe motor voertuig of wasmajiene ens. Die beste advies is van n' onpartydige vriend. Ek wens net meer kampeerders gee hulle ondervinding van die kamp plekke. Ons is permanent op soek na nuwe lekker kamp plekke veral in die area waar ons woon. Om op die kamp se web werf te gaan kyk help my nie juis nie. Hulle sit altyd uitlok fotos op wat nie die werklikheid is nie. Ek het laas jaar amper my December kampeer met so n' web werf gebaseerde besluit op geduiwel.

Ek maak net n' groot beroep op forum leede om hulle ondervindings te deel. Niemand gaan julle qwalik neem vir die deel van julle opinie nie. Ons wardeer dit!

Daar was n' ander draad wat gevra het waar all die leede heen is? En dan op n' ander draad vra iemand n' vraag en dit vat dae voordat enig iemand antwoord of komentaar lewer. Ek glo ook daar is leede, met baia kennis, wat silent partners is. Hulle is te bang om iets te se nou nou word dit verkeerd op gevat en hulle word geskors van die forum. Ek dink nie net so nie, ek weet dit.

Daar is so veel ondervinding en kennis op hierdie forum. Menige van my probleeme is hier op gelos. Ter voorbeeld, my tru spiel kamera wat as gevolg van julle advies ek n' loss staande een in gesit het en weg gebly het van die motor se stelsels. Die jockey drie wiel van Leon, die SurFlo water pomp, my twin tub wasmaschientjie ens ens. Ek will vir die wat bereid is om te deel en te help, baia baia dankie se!!!

Lekker kamp.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 14:20:35 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1505
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dis Elephant Waterhole. Dis n lekker klein kamp. Ons het hom laasjaar heeltemaal uitgeboek vir n groep waarmee ons gegaan het.....heerlik gekuier....lekker stil....geen paaie wat daar verby gaan wat verkeers lawaai veroorsaak nie. Leeus het die oggend vroeg kom kuier {Foto bietjie swak kwaliteit....cellfoon geneem}

Mooi Geert. Ons wou laas jaar daar vir n' maand lank kamp maar toe se die eienaar daar is iemand wat die hele kamp uit geboek het vir n' naweek geduurende die maand. Toe het ons maar Tamboti Vreugde toe gegaan. Die eienaar se fox terriertjie is ook nie bang vir die diere nie. Dit is n' lekker kamp en die water gat net anderkant die heining is ook n' groot plus punt. Daar le ook orals olifant drolle so hulle kom daar. Jy is werklik in die middle van die bos en hoor geen voertuie nie. Bietjie lang grond pad om te ry though (15Km) waarvan die eerste 6Km gewoonlik slakke pas swak is. Ek dink dit is n' wonderlike wegbreek plek vir n' naweek in die middle van die big 5. Lekker still.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 16:41:38 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Baie lekker hier gestaan vir 'n paar weke.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2020 @ 16:53:56 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1505
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Hendrick. Dit lyk asof die son jou daar gaan dood brand as hy jou aleen kry. Jy het die twee boome wat jou kan beskerm. Vertel ons meer sonder om weg te gee. ::))

Lyk soos erens in die Karoo. I don't go over the Vaal River if I have to. And then I FLY (Commercial) .

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 14:45:49 pm
Lein
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years

Dit nie Springbok nie? Paar jaar gelede daar ingeloer maar toe by Goegap natuurreservaat net buite Springbok (oorkant die vliegveld) gaan staan-heerlik maar destyds geen elektrisiteit nie. Gas geisers in die ablusies. Pragtig in blommetyd en uitdagende veldryroete(nie klou en grou nie maar tog!) Goeie basis vir omgewing se blomme, ons het gerieflik af tot Garies en ook Hondeklipbaai gery om blomme te kyk en dan terug saans na Goegap.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 15:13:18 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Dit nie Springbok nie? Paar jaar gelede daar ingeloer maar toe by Goegap natuurreservaat net buite Springbok (oorkant die vliegveld) gaan staan-heerlik maar destyds geen elektrisiteit nie. Gas geisers in die ablusies. Pragtig in blommetyd en uitdagende veldryroete(nie klou en grou nie maar tog!) Goeie basis vir omgewing se blomme, ons het gerieflik af tot Garies en ook Hondeklipbaai gery om blomme te kyk en dan terug saans na Goegap.

My suster-hulle praat ook met groot lof van Goegap 

Wat Hendrick se foto aanbetref - dit lyk nogal Namakwalands, maar geen blomme in die rante?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 16:22:07 pm
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

Okiep?

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2020 @ 16:36:37 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

My suster-hulle praat ook met groot lof van Goegap 

Wat Hendrick se foto aanbetref - dit lyk nogal Namakwalands, maar geen blomme in die rante?

Dit is waarom die oord so leeg is. Geen blomme. Het eers later begin.

Lein is reg. Springbok Caravan Park.

Toe die blomme hulle verskyning maak het die oord gou tot oorlopens vol geword. Baie skoon oord in alle opsigte.

Besig om vol te word.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 14:37:38 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Lyk of die mense nie meer fotos van kamplekke het nie.

Ek het nog baie maar wil nie alleen plaas nie. 

Kom ek kyk wat gebeur. Waar kamp ek?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 14:46:48 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Beslis iewers langs die Weskus. Lambertsbaai?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 15:02:56 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Beslis iewers langs die Weskus. Lambertsbaai?

Meer noord. Diamant wereld. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 16:53:38 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek ken nie die kusplekke verder noord nie, maar dan raai ek McDougallsbaai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 17:04:54 pm
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

Chris is correct. McDougall's Bay. Never been myself but recced the place online a few times. They say the sunsets have no equal up there....

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 17:31:33 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Jy raai in die kol.

Het met een oog oop geslaap in ons tent. Mense kom van die strand se kant en val jou lastig met beloftes van kreef. Ek dink dit was net ons en een ryhuis wat oornag het. Die ablusie was darem skoon met lekker warm water. Jy kry 'n sleutel by ontvangs anders sal die strandlopers ook dit gebruik.

Na 'n lang rit vanaf die Richtersveld was die ons oornag plek. Kon seker deurgedruk het tot Springbok waar die woonwa was, maar sou na donker daar aankom. 

Die volgende oggend het ons besluit om sommer die grondpad na Keinsee te neem en vandaar terug na Springbok.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 19:31:36 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ai - een van die dele in ons land wat ek graag beter sou wil leer ken.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2020 @ 21:03:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ai - een van die dele in ons land wat ek graag beter sou wil leer ken.

Ek het met hierdie draad nou al agtergekom daar is nog baaaaaaie wat ek moet sien

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 07:06:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Natal

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 10:29:45 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Nog nie die oord van die lug gesien nie. Ek raai Ifafa Beach.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 12:29:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nog nie die oord van die lug gesien nie. Ek raai Ifafa Beach.

Nee....maar dit is ook die suidkus. Die oord is heelwat groter.....gaan nog aan linkerkant van foto verder aan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 15:57:43 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Nee....maar dit is ook die suidkus. Die oord is heelwat groter.....gaan nog aan linkerkant van foto verder aan

OK! Dan moet dit Rocky Bay wees. Nog nie daar gekamp nie maar al baie vir vriende daar gaan kuier. Baie lekker oord maar ek verkies Scottburgh.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 16:46:54 pm
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

Scottsburgh?

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 17:22:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

OK! Dan moet dit Rocky Bay wees. Nog nie daar gekamp nie maar al baie vir vriende daar gaan kuier. Baie lekker oord maar ek verkies Scottburgh.

Yes....dis Rocky bay. Oord het oor die 160x staanplekke. Die swemstrand is daar waar die bote ge-launch word. So terwyl jy swem gaan daar kort-kort n sirene af....dan moet almal uit die see klim, want dan is daar n boot wat inkom. Sodra boot uit op sand is. is al die mense weer terug in die see

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 17:30:00 pm
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

Scottburgh I think. Queensburgh has an s....

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 17:38:24 pm
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

OK. Way off with that one but I think it's also on the beach. Wind issue for me in a tent. Anchors Hibberdene is probably my stop up the coast. A trip to Oribi gorge not too far and sheltered with beach access. The views from your van at Rocky though look second to none...

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 17:43:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

OK. Way off with that one but I think it's also on the beach. Wind issue for me in a tent. Anchors Hibberdene is probably my stop up the coast. A trip to Oribi gorge not too far and sheltered with beach access. The views from your van at Rocky though look second to none...

No....you're close. The 2 are 8km from each other

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 19:58:56 pm
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

sweet

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 20:07:51 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

In case you don't know Harv there is also camping in Oribi Gorge at Lake Eland.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 21:33:45 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Lake Eland.

View from the first zip-line station. The last zip-line takes you over the lake in the distance.

A must do.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 22:57:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lake Eland.

View from the first zip-line station. The last zip-line takes you over the lake in the distance.

A must do.

Is hierdie nou by Oribi Gorge?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jul 2020 @ 23:53:24 pm
Harv
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 367
Joined: 23 Oct 2008
Experience: 22 years

Thanks HM. Obliged. Have thought about camping there or in the pipeline maybe! If so, next stop would be probably be Queensburgh then as a sleepover before Dragons Peak on the trek north.

Soet wees!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 13:14:53 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Is hierdie nou by Oribi Gorge?

Skuus Geert. Jou vraag misgekyk. Ja. Lake Eland vorm deel van Oribi Gorge. 

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 18:55:56 pm
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 89
Joined: 10 Mar 2015

Lake Eland.

View from the first zip-line station. The last zip-line takes you over the lake in the distance.

A must do.

Sal dit gaan doen as ons weer Karridene toe gaan.

Het dit amper in Januarie gaan doen maar n rusdag voor ons via Sani Pas terug gekom het Pretoria toe het die meeste stemme gekry.

Demokrasie….

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 20:11:02 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Skuus Geert. Jou vraag misgekyk. Ja. Lake Eland vorm deel van Oribi Gorge. 

 

Hendrick - hoe is die pad Lake Eland? Gruis of teer? Indien gruis - die pad-toestand en hoeveel kilometer min of meer?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 21:02:35 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Hendrick - hoe is die pad Lake Eland? Gruis of teer? Indien gruis - die pad-toestand en hoeveel kilometer min of meer?

Chris, teerpad tot so 5 km voor die afdraai na Lake Eland. Dws as jy nie verdwaal soos ons nie. Verkeerde afdraai van die N2 geneem. Die laaste paar km gruispad was mooi.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2020 @ 22:02:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons het daar gaan inloer as dagbeskoekers jare gelede....moes baie vroee 90's gewees het. Daai tyd was daar nie al daai ekstra toerisme aantreklikhede soos zipline ensovoorts gewees nie....net natuur besigtig. Meeste het fotos geneem van daai oorhang klip. Ek kan nie onthou of daar toe al n kamp terein was nie. Wat ek wel kon onthou was.....daar naby was n pragtige roete tussen n tonnel van bome.....amper gelyk soos daai klein paadjies onder by Stormsrivier brug

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2020 @ 20:25:39 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ons het daar gaan inloer as dagbeskoekers jare gelede....moes baie vroee 90's gewees het. Daai tyd was daar nie al daai ekstra toerisme aantreklikhede soos zipline ensovoorts gewees nie....net natuur besigtig. Meeste het fotos geneem van daai oorhang klip. Ek kan nie onthou of daar toe al n kamp terein was nie. Wat ek wel kon onthou was.....daar naby was n pragtige roete tussen n tonnel van bome.....amper gelyk soos daai klein paadjies onder by Stormsrivier brug

Dit sal jy onthou. Horse Shoe en die hangklip links op die foto.

Die is een van die uitkyk plekke in Lake Eland.

Lankste longdrop in die wereld.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2020 @ 21:00:18 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Terug na die onderwerp.

Waar kamp ek?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2020 @ 21:13:06 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Is dit nie weer Rondeberg nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2020 @ 21:47:51 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Vergeet! Iemand het dit al geplaas.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2020 @ 06:48:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hierdie oord het ek ook net 1x besoek in die vroeë 90's. Was toe nog baie stil en afgeleë

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2020 @ 10:27:27 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Port O Call naby Travalgar.

My swaer het gereeld daar gekamp. Nie te lank gelede daar verby gestap tydens 'n strand skoonmaak veltog. Ook nie te ver van die nudiste strand nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2020 @ 12:27:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Port O Call naby Travalgar.

My swaer het gereeld daar gekamp. Nie te lank gelede daar verby gestap tydens 'n strand skoonmaak veltog. Ook nie te ver van die nudiste strand nie.

In die kol. Toe ek nog op skool was, het ons heelwat keer daar saam met my ouers gegaan....maar in n huis. Trafalgar was toe vreeslik verlate.....net hier en daar n huis gewees. Dit was so stil....soms oor paas vakansies was ons op n mooi dag so 30 op die strand. Die meeste het dan van San Lameer se kant gekom. Vir ons kinders was die plek maar aan die boring kant gewees...het lewe gesoek....Margate

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2020 @ 16:39:39 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Die reuk is erg wanneer die wind van die weste waai. Waar?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2020 @ 17:26:42 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Dit is waarskynlik iewers aan die Weskus waar daar 'n rob-kolonie op 'n naby-geleë eiland is. Yzerfontein met Dasseneiland na die weste?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2020 @ 18:12:38 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Nee.

Ek vermoed die een sal dit weggee.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2020 @ 18:44:33 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1301
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek het gewonder of ek nie dalk Lambertsbaai moet raai nie.

Ekself was jare gelede (1998) laas daar toe ons net een aand daar oorgestaan het.

My suster-hulle het in die mid-70's daar gewoon. Ek het lekker herinneringe aan ons kreef-uithaaldae. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 08:45:06 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Die eerste foto was geneem op die strand voor die munisipale woonwapark. Twee dae gestaan om die area te verken. Staanplek met privaat ablusie. Weet nie of die plek nog aan die gang is nie maar was toe al afgeleef. 

Heelwat om te sien in die omgewing waarvan Bird Island 'n moet is.

Daar is ander kampplek buite die dorp in die rigting van Muisbosskerm maar die naam ontgaan my nou. Het nie daarvan geweet nie toe ons daar was.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 06:41:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Malkoppan?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 11:49:27 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ja. Dis hy. Blykbaar aangenaam.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za