Hendrick - Bontle in Marakele is nog op my wenslysie.
Om terug te kom na Andanté - dit was aanvanklik deur Johan Stemmet (van Noot vir Noot-faam) begin, maar hy het dit mettertyd verkoop. Dit is 'n netjiese kleinerige kampeerplek. Ons het vir twee aande daar oorgestaan, op pad terug Boland toe na 'n lang kuier by Eiland Spa. Dit was middel van die week (buite-seisoen) en ons was die enigste kampeerders.
Ons het nie heeltemal op ons gemak gevoel nie. Met ons aankoms was die gemotoriseerde hek buite werking. Te ek die nommer op die hek skakel, is ek meegedeel dat die hek nie werk nie en dat ek dit net moet oopskuif. Dadelik het daar rooi liggies in my kop aangeskakel t.o.v. veiligheid - enigeen kan dan mos maar net die hek oopstoot.
Die uiters vriendelike ontvangsdametjie het genoem dat daar snags 'n veiligheidswag aan diens is - wat ons egter nooit gesien het nie. Wat 'n bietjie ontstellend was, was dat daar die volgende oggend langs die swembad 'n yslike panga gelê het - die veiligheidswag s'n of wie s'n? En die volgende dag was daar niemand by Ontvangs toe ek wou gaan navraag doen nie. Daardie aand het ek byna my nek afgedraai van al in die rondte kyk terwyl ek buite staan en braai.
Nee - dit was nie lekker om so ongerus t.o.v. jou veiligheid te voel nie. Toe ons die dag vertrek, stop ek weer by die hek om dit oop te skuif - maar die hek staan vas. Ek bel toe weer die nommer op die hek en ek word ingelig dat die battery net pap was en die vorige dag vervang is. Die hek wrd toe vir ons oopgemaak.
Dus - om op te som. Andanté was 'n netjiese plekkie, maar ek sal nie weer terugkeer nie. Dalk moet 'n mens maar daarnatoe gaan as deel van 'n groep en wel oor 'n naweek. Daar is pragtige wild op die plaas.
Dis jammer dat n plek so n houding inneem. Ons Kerk het al oorweeg om daar n gemeente naweek deur te bring. Hulle tariewe het goed in ons skoene geval. Ek help gewoonlik met besprekings, maar met sulke terugvoering sal ek dit nie meer kan aanbebeveel nie. Dis jammer, want soos ek lees kan dit n puik plek wees met baie potensiaal.
On your doorstep Chris! Didn't post my photos as I knew you'd get it! Lol! Onrus. Time we visited there again. Been about 5 years since we were last there and we are just across the bay....iets moet gedoen word.

Was thinking Harv will get this one. I was going to guess Hermanus.
Harv - knowing that you're an expert on camping places in the Western Cape, I was pretty sure that you'll know Onrus. Spot on!
Dis jammer dat n plek so n houding inneem. Ons Kerk het al oorweeg om daar n gemeente naweek deur te bring. Hulle tariewe het goed in ons skoene geval. Ek help gewoonlik met besprekings, maar met sulke terugvoering sal ek dit nie meer kan aanbebeveel nie. Dis jammer, want soos ek lees kan dit n puik plek wees met baie potensiaal.
Geert - nee, ek dink as julle in so 'n groep gaan sal dit 'n goeie bestemming wees.
Hermanus is two suburbs away. not a bad punt, HM....
Looks like a spring high tide. No sign of Davey's Pool....
Wil dit nie te maklik maak nie. Mpumulanga.
Blyde River?
Swadini? Of as mens op die tweede foto oor die canyon kyk - Blydepoort?
Ek raai Panorama...Graskop?
Julle is skerp. Nearly right Harv.
Blydepoort dit is.
Die uitsigte van die oord is asemrowend mooi. Swembad te koud vir my tot in die somer. Al wat lastig was, was die bobbejane.
Ek kom nog by hom Geert.
Ek wil nog by Graskop by daai hysbak afgaan tot onder in die kloof....kyk na n heerlike uitstappie
OK! Terug in Noord Natal. Ook op die Battlefields Route.
Ek wil nog by Graskop by daai hysbak afgaan tot onder in die kloof....kyk na n heerlike uitstappie
Die swing is baie vinniger om tot onder te kom.
Swadini is the one in the valley is it not? I do remember researching it 10 years ago but we never got there. After the Pilgrim's Rest stay, we planned on seeing the the sights but only did the Pinnacle, God' Window and the Berlin Falls. We were getting skinned for every stop we made so coxed the planned Swadini idea and began the home trip south. Heaven knows what the tourists are paying now. On our trip and approach via Natal, would Ohrigstad route to Swadini be recommended? Then early entry to the park via Orpen gate? Is the Shoe House still standing on that route? Really regret not making the effort last time round.....
No idea but that lake looks like it has a fish with my name it. Looks delicious!
Onder?....seker 6ft onder? 😂lol.
Ek het maar n vrees vir sulke aktiwiteite....miskien omdat ek altyd by die gewigs limiet is. Maar ek geniet om die adrenalien behoeftiges dop te hou....kan ure daarna kyk hoe elkeen verskillend reageer
As far as I know The Shoe is still open. The roads in that region around Lydenburg are not the best so caution is advised. My recommendation is the scenic route via Sabie, Graskop, Bourkes Luck to Blydepoort. From one of the view points one can nearly see Swadini down below. A boat trip on the dam is a must.
Adrenalin sports not in my ballpark. Always been scared of heights! What a weenie I am! Managed Storms River bridge but the water below was perhaps a psychological help. Dreading Oribi Gorge but must do it. No swings or catapults for me though thanks!
Ta HM. Will factor that in to my reckoning. Much obliged laddie!
The new Zipline at Mosselbay looks amazing..
Ek gaan weer die raaiskoot van gister probeer....Amcor dam?
Nee. Die dorp en die oord is in 'n natuurreservaat. Dorp in Nederland het dieselfde naam.
Ziplines? Stop with the frightening talk. You're scaring me!
Utrecht?
Sonder jou leidraad dink ek sou ek nie reggekom het nie
Jin het hierdie vir my ge-WhatsApp....waar sal dit kan wees? 😉
Die een wat reg raai Kan n naweek gratis daar gaan kamp.
Jin is reg....Nkwe. Hierdie oord is 19km vanaf my huis
Wanneer laas was jy daar, is die winkel by die kamp plek nou in werking.
Geen idee nie.
Maar ek sal graag daarna toe wil gaan. Die swembaddens lyk so aanloklik.
Stem saam met HM....dit lyk na n fantastiese plek. Ek twyfel of dit hier in die noorde rond is....glo ons sou geweet het van hom. Ek hou maar dop hier waar dit is.....hopenlik in gerieflike ry afstand van ons af
Lekker naby Geert - net so 'n uur se ry (van my af op Kleinmond).😉
Is diet nie The Baths nie ?
Ai....dis nou jammer, gehoop ek kan n naweek gaan inloer as dit naby is.🤔
Sal bietjie dink watse oorde daar het supertube
Kom ek gee hom maar - ATKV Goudini Spa. Netjiese oord, lekker geplaveide staanplekke, skoon en gerieflike ablusies en, en, en ....
Ag....nie eers nou aan hom gedink nie. Dit lyk regtig baie goed versorgd daar. Maak die Kapenaars baie gebruik van hierdie oord as n naweek wegbreek? Mens hoor eintlik bittermin dat hierdie ATKV oord se naam genoem word
Ek moet baie versigtig antwoord. In kort kom dit daarop neer dat ek geensins sal oorweeg om oor 'n naweek daarnatoe te gaan nie. Sowat drie jaar gelede het ons besluit om 'n mid-week breek daarnatoe te neem. Nog steeds byna op my rug geval.
Dié foto's van my is verlede jaar op 17 Apr geneem. Ek het besluit om die R43 tussen Worcester en Villiersdorp uit te skakel a.g.v. van baie hobbelrige dele in die pad wat nie lekker sleep nie. Dit is die normale roete wat ons neem om by die N1 aan te sluit.
Toe ry ek 'n ompad via Stellenbosch en deur Hugenote-tonnel na Worcester. Dit was nét te ver om by my ongeskrewe beleid van 'n maksimum van 500km per dag te bly. Toe staan ons die een nag by Goudini Spa oor. Ek was nogal aangenaam verras, maar sal maar 'n langer tydperk daar met groot omsigtigheid aanpak.
Dat dit egter netjies is, is gewis.
'n Netjiese oorstaanplek op pad noorde toe. As jy 'n varswater-hengelaar is, kan jy dalk langer hier wil staan.
Hoe vol is daai plekke oor n naweek.
Dink lang naweke is hulle vol bespreek.
Wat is hul tariewe per nag as dit so netjies daar is.
As jy weet vertel ons bietjie meer van die plek asb.
'n Netjiese oorstaanplek op pad noorde toe. As jy 'n varswater-hengelaar is, kan jy dalk langer hier wil staan.
Lyk na moeilike een. Watter provinsie?
Noord-Kaap - met die N12 langs.
Ek het nou fotos ge-Google en as ek so loer kan Riverside n match wees
Is hy daai. Ons het al by 3 geleenthede daar oorgestaan met die wa. Netjiese plek. Lucy van Dyk is 'n uitstekende gasvrou.
Hulle ablusie-fasiliteite is baie basies, maar skoon, netjies en voldoende. Lieflike grasbedekte staanplekke.
Die foto's wat ek hierbo geplaas het is op 25 Apr verlede jaar geneem toe die Rietrivier in vloed was.
Dit is regtig 'n oord wat ek met vrymoedigheid kan aanbeveel. Dit is die plek waar Oom Jeep van tyd tot tyd gaan instaan as Philip en Lucy bietjie wil wegbreek.
Ek gaan Mrt weer daarnatoe, maar nie kamp. Bly daar oor vir 4 nagte. Ek verneem dat die naweke nogal "besig" kan raak.
Ek gaan Mrt weer daarnatoe, maar nie kamp. Bly daar oor vir 4 nagte. Ek verneem dat die naweke nogal "besig" kan raak.
Hulle ander akkommodasie-fasiliteite is blykbaar nogal netjies. My suster-hulle het eenkeer in 'n chaket oorgebly. Ek het ook verneem dat die Kimberliete nogal lief is om oor naweke daar te kom kuier/hengel.
Ek het eenkeer by hulle klein restaurant geëet saam met die manne van GWK by Modderrivier. Philip het daardie middag vir ons uitstekende 'steaks' voorgesit.
Hoe vol is daai plekke oor n naweek.
Dink lang naweke is hulle vol bespreek.
Wat is hul tariewe per nag as dit so netjies daar is.
As jy weet vertel ons bietjie meer van die plek asb.
Jin, ek vertrou ek het sommige van jou vrae reeds beantwoord. Ekself vermy Goudini Spa oor naweke en nog te meer oor langnaweke. Dit is net eenvoudig té bedrywig - té naby aan Kaapstad - en té luidrugtig, veral om en in die swembaddens.
Wat die tariewe aanbetref, kan ek nie uit die vuis uit sê nie, maar dit is beskikbaar op hulle webblad.
Maar mooi en netjies - beslis!
Miskien bietjie moeilik vir ons manne van die suide. Hierdie een is in Noord Wes
Met daardie een is ek 'n "dud" Geert.
Miskien bietjie moeilik vir ons manne van die suide. Hierdie een is in Noord Wes
Nog n tip: Lede van Afriforum / Solidariteit kry 20% afslag op alle verblyf
Hulle ander akkommodasie-fasiliteite is blykbaar nogal netjies. My suster-hulle het eenkeer in 'n chaket oorgebly. Ek het ook verneem dat die Kimberliete nogal lief is om oor naweke daar te kom kuier/hengel.
Ek het eenkeer by hulle klein restaurant geëet saam met die manne van GWK by Modderrivier. Philip het daardie middag vir ons uitstekende 'steaks' voorgesit.
Lekker lag ek nou oor die Kimberliete.
Ons het al voorheen daar tuisgegaan in een van die opgeknapte chalets en was baie tevrede. Ook in die week daar gebly toe dit redelik stil was. Hoop net ATKV bestaan nog teen Mrt.
Kokoriba?
Dis hy daai!👌
Een van ons gunstelinge. Oord het golf karretjies wat hulle uitverhuur om wildsbesigtiging te doen. Heerlike Putt putt bane, lapa met pool tafels en darts ens. Kroeg vir die dorstiges en lekker restaurant wat oor swembaddens uitkyk. Heelwat ander tipes verblyf vir die ouens wat wil cheat en in n chalet wil bly. Ek wil weer soontoe gaan....wag net vir die padwerke om klaar te maak.....laas my 1.5 uur trip n 3 uur trip gemaak. Kan oord met n oop hart aanbeveel
As jy praat van padwerke - het dit betrekking op die Brits-Thabazimbipad? Ek het etlike jare gelede koringproewe in Koedoeskop-omgewing besoek - en toe was daardie pad plek-plek in 'n skrikwekkende toestand.

Ja....dink daar is 3 of 4 GO/STOP op daai gedeelte tussen Brits en Kokoriba. Dis n goeie ding dat hulle die pad oordoen, want soos jy sê....die pad was in n patetiese toestand. Dis net jammer dat hul so tydsaam is....hulle moes al laasjaar klaar gewees het, maar ploeter steeds voort. Ons het intussen by Kokoriba en Thaba Morula gekamp, en beide oorde sê dat die padwerke hulle besoeker getal vreeslik negatief beinvloed. Dit behoort seker weer ekstra mense te lok as dit klaar is, want ek glo daar was reeds al paar manne wat daai pad vermy het voor padwerke oor die toestand....afgebrokkelde sykante
Agree with Chris wholeheartedly. Have yet to stay at Goudini. Recce'd the joint on the way home from a stay elsewhere. Midweek is on option for sure. Holidays and weekends it's a circus there....
Now that I think of it, Chris may have posted this resort some pages back....sorry!
Harv - no I have not posted photos on the resort, but (although I have not been there for quite a number of years) I guess it is Dwarskersbos. I've only been there once, but at least 15 years ago. But the rondavels on the one photo look familiar.
Yeah. The rondawels were the clue for the up-country longtermers who may have spent a week or two on a national or coastal tour. Well remembered!
No takers? Must be familiar to some of you methinks....
Restaurant patio should help you along....
Northern Cape....
Never been there, but is it perhaps Oranjerus?
Get in Chris! Yeah. Stayed the one night on the way up to Kgalagadi. Really is terrific for a longer stay even. Fishing there I lost abou t3-4 hooks, lures and mielie bomb springs. There must be a serious drop off or a multitude of rocks below as I got snagged on almost every retrieval......
My sister and her family stayed there on more than one occasion on their annual Kgalagadi excursions and speak highly of Oranjerus. Also one of the "still to do" camps on my list.
Ons het een nag verlede jaar hier oorgestaan. Netjiese plek wat ek met groot vrymoedigheid sal aanbeveel. Ek reken dit behoort in die somermaande baie aangenaam te wees.
Not the foggiest re your last one....
It is north.
Groblershoop?
North-east from there. Next to one of our bigger rivers.
Dit klink my selfs die ouens in die noordelike dele is bietjie stomgeslaan met my laaste foto. Ek het gedog die afdak-staanplek sal 'n "give-away" wees, maar dit blyk die manne van die noorde gaan kamp nie juis naby Parys nie.
Dit is Weltevrede - teen die Vaalrivier aan die Noordwes Provinsie se kant van die rivier.
Ons het verlede jaar besluit om vir 'n verandering die N12-roete noorde toe te ry - vandaar ons oorstaan by Riverside Country Club, suid van Kimberley. Een van die forumiete op Kampforum (Lapskag) het op my navraag van 'n verdere geskikte oorstaanplek, aanbeveel dat ek Eastco Parys of Weltevrede moet oorweeg.
Ons het vanaf Riverside op die N12 gebly tot in Potchefstroom. Terloops - dorpe soos Bloemhof en Wolmaranstad is nie juis 'n plesier om deur te ry met 'n karavaan agterna nie. Die toestand van die hoofstrate is haglik. Die N12 is 'n baie stiller roete as die N1, veral wat vragmotors aanbetref, maar die gebrek aan geskikte stilhouplekke (bedoelende lekker vulstasies met netjiese toiletgeriewe) is 'n negatiewe punt. Die pad tussen dorpe sleep egter baie gemaklik.
In Potch het ons weggeswaai Parys toe - 'n netjiese pad, maar ons het seker maar verkeerde dag en tyd daarlangs gery - 'n Vrydag namiddag. Die pad was nogal besig en 'n groot (stadige) vragmotor op die redelik kronkelende pad, deur mooi omgewing, wat die verkeer laat opdam het, was nogal 'n frustrasie. Maar die netheid van Weltevrede het daarvoor vergoed.
Maybe my last contribution was too cryptic. Chapman's Peak In Noordhoek. The beer keg lawnmower braais were the clue. Quite a creative idea. Hope they survive the lockdown but fear it may be game over for them....
Municipal park. a bit run down but spectacular views. Round the corner from a very popular resort....
Jongensfontein?
Nope. Further east. Jongensfontein is at sea level.
Buffelskop. Over the hill from Buffalo Bay....
Clues will make it too easy for some.
Each stand has a full kitchenette and shower/toilet.
View point close to the camp.
Clues will make it too easy for some.
Each stand has a full kitchenette and shower/toilet.
View point close to the camp.
Ek sal maar moet wag vir n clue. Dit wil in n mate bekend voorkom....
Ek weet nie waar dit is nie, maar volgens die foto's lyk dit of ek dit sal laaik.
Langs die Krokodilrivier.
Marlothi Safari Park?
Good punt Chris. Never been there but have researched the camp as a stayover before entering the Kruger. First place I thought of when Croc River was mentioned.....
Dis hy Chris. Alternatief is Henk van Rooyen. Nie luuks nie maar 'n uitsig oor die rivier van die kampplek.
My guess - Lake Pleasant - Sedgefield? Never camped there, but had a look at the camp site while camping at Ebb & Flow. Your photos tend to look like what I've seen that day.
Fritz - ek kry die idee dit is iewers langs die Oranjerivier?
Close Chris. Chalet in the one pic would be a clue if you'd stayed here before. Woodbourne Knysna Western head....
Funny, I would also guess Orange river. I know there are 2 or 3 resorts on the bank looking across the river into Namibia at Vioolsdrif.....?
Aquacade was one I remember considering.....
What is the answer to the last one? I am running out of photos and venues so here we go....
Is it one of the resorts next to the Misverstand Dam?
Down the road/river Chris. Only 6 campsites and on the Berg.....
Eden Vallei. Well played!
Waterval - Porterville?
Get in! Haven't been there in ages. The view across the farmland at sunset with the Riebeek mountain in silhouette is awesome! Time to revisit. Well played!
Get in! Haven't been there in ages. The view across the farmland at sunset with the Riebeek mountain in silhouette is awesome! Time to revisit. Well played!
Live below that peak, and have not been to this resort yet.
Richard I see you're from Riebeek West! Run that marathon a few times in my youth. 22 Watervalle a must visit. Last resort between Hartenbos and Nature's Valley....
Still no idea.
Harkerville Forest Lodge, just before Plett. Turn right at the Sasol petrol station off the N2. About 800m and you're there. Well played guys. I'll keep my eye on this thread but have no more pics to post....what a ride and some good info to keep in mind. Ta.
Ian I thought the area looked familiar, went passed there in March, to the sea lookout, but did not see a campsite...
Wie ken die plek?
Lekker om te snorkel.
Huh-uh - ken nie, maar lyk soos iewers in die noorde van KZN. Sodwana se wêreld?
Cape Vidal? That Forest Lodge is just before the entrance to Harkerville Reserve. Maybe you couldn't see the wood for the trees....lol!
Spot on Harv. A place I will return to anyday. Safe swimming and snorkeling. Fishing from the beach and rocks. On bad weather days do game drives. A large varaity to be seen.
Was always meaning to get up there but my round trip to the north one last time may not even get me to the Umfolozi and St. Lucia. Just too much extra driving for me....
Was always meaning to get up there but my round trip to the north one last time may not even get me to the Umfolozi and St. Lucia. Just too much extra driving for me....
Why your very last trip north Harv?
Waar die Cosmosfees gehou word.
Nogal 'n stappie na en van die ablusieblok.
Well played Leon! Forest Lodge it is.... Koi pond at the restaurant, pool and a boma for get togethers etc. Stayed in a chalet for a night during a winter vac up the Garden Route in July at low rates. Was impressed. Camping on the lawns available if you want an overnighter during a road trip...
HM: Driving not my favourite hobby. Only been up to Kruger once 10 years ago and never done Natal. Almost on retirement and we are tenters. Even scaled down to a Picanto from a Chev Utility 1400! With the schlep and cost, have been working a route to include Eastern Cape, Natal and Kruger and the sights in about a 40 day period. Elvis will not be on the trip with us....just the 2 man tent. These days only camp locally within 200 kms or 3 hours driving from Cape Town, Sundays to Fridays. No kids, weekend warriors or expensive rates...n Mens raak oud and I'm a weenie! Kan nie meer die punch vat nie...
No idea about the Cosmosfees. Only know Cosmo Kramer from Seinfeld. That's certainly not the answer....
Vaal river near the weir..
Ek sekondeer daardie raaiskoot van Geert.
Yip! Lake Umuzi. Die woonwa staanplekke was in wording toe ons daar was. Die plaaske klub het 'n saamtrek die naweek gehou en ons is sommer ingetrek by hul aktiwiteite. Lekker gekuier saam met die Secunda mense.
Ek sien op die internet die plek lyk nou mooi met gras en 'n swembad.
Op advertensies wys hulle n waterpark met supertubes ook? ...of is dit nou n ander plek?
Al die aktiwiteite is aangrensend tot die kamplek. Weet nie of dit nog so is nie maar ons het vouchers gekry vir toegang tot die waterpark.
Al die aktiwiteite is aangrensend tot die kamplek. Weet nie of dit nog so is nie maar ons het vouchers gekry vir toegang tot die waterpark.
👍
Ek sien Caravan and Outdoor het 'n mooi artikel in een van hulle tydskrifte. Google Lake Umuzi Kamp Oase.
Hie is nog een. https://web.facebook.com/KampOase/?_rdc=1&_rdr
Very easy one. More for Harv and his plans for the north.
Boat trip up the gorge.
Kadishi Tufa Waterfalls. One of the few living Tufa falls in the world.
Aventura Swadini?
Dit lyk absoluut fantasties daar!
Einste! Ook baie om te sien binne 'n 50km radius.
Walter. Is albei fotos van dieselfde plek? Die berg lyk bekend maar dan daar is baie berge wat so lyk.
Ek wag maar om te sien wat raai die ander manne.
Kleinman - Die een foto laat my baie dink aan Rondeberg langs die Bulshoekdam by Clanwilliam, maar die ander foto lyk nie of dit Rondeberg kan wees nie. Of is dit by twee verskillende oorde geneem. Die een wat my boul (daar tussen die bome) laat my amper dink aan een van die Sederberg-oorde??
Nou dat jy dit noem Chris, dit kan Rondeberg wees. Die staanplekke met die privaat ablusies is links, van die foto af.
Swadini IS in my plans. Been away all day and never got a punt in. Well done Chris! Looks even better in these great pics. Latter resort could be Skurwekop Robertson....
Swadini IS in my plans. Been away all day and never got a punt in. Well done Chris! Looks even better in these great pics. Latter resort could be Skurwekop Robertson....
Make your booking for the boat trip on arrival. Fills up fast.
Thanks for the tip HM!
Walter. Is albei fotos van dieselfde plek? Die berg lyk bekend maar dan daar is baie berge wat so lyk.
Ek wag maar om te sien wat raai die ander manne.
Kleinman - Die een foto laat my baie dink aan Rondeberg langs die Bulshoekdam by Clanwilliam, maar die ander foto lyk nie of dit Rondeberg kan wees nie. Of is dit by twee verskillende oorde geneem. Die een wat my boul (daar tussen die bome) laat my amper dink aan een van die Sederberg-oorde??
Nou dat jy dit noem Chris, dit kan Rondeberg wees. Die staanplekke met die privaat ablusies is links, van die foto af.
Kleinman kom in! Kleinman kom in!
2nd photo could be Skurwekop. 1st photo with evergreen trees doesn't add up. Not the foggiest idea....
Skilpadfontein?
Het nie 'n foto van die kampplek nie. Ek glo die swembad is 'n goeie wenk.
Pretoriuskop het so 'n swembad.
Te maklik vir Richard.
Het gereeld daar gekamp. Ongelukkig die pad na die Numbi Hek is nie meer 'n plesier om te ry nie.
Shingwedezi, Chris waar ek laas jaar gestaan het. Daar waar die 'waitrons' rond loop met jou Krediet Kaart op die punt van hul uitgestrekte arms om sein te kry.
Spot on Richard. Een van my gunstelinge in die wildtuin. Ons het verlede jaar (1 Mei) een nag in Shingwedzi oorgestaan op pad Punda toe. Na 8 aande in Punda was ons toe vir die volgende 10 aande in Shingwedzi gewees. Ek was veronderstel om die afgelope Mei vir 3 aande in 'n chalet in Shingwedzi te wees. Maar nou ja ..... het julle al gehoor van Covid-19?😊😊
Nou's dit uitgestel na eerskomende November (ook 3 aande elk in Mopani en Bateleur). Ook reeds 'n kampeer-bespreking vir volgende Mei - waaronder 6 aande in Shingwedzi. Sien só uit daarna. Covid-19????🙄🙄
Richard - ek kyk nou op my selfoon en die foto's vertoon maar klein hierop - sal later vanoggend op die laptop gaan loer. Maar dit wat ek nou sien lyk vir my baie "Maroela"-agtig?
Die vuur lyk Skukuza-agtig!
Nee - nou dat ek op my 'laptop' na die Richard se foto's kyk, besef ek dit is beslis nie Maroela nie, maar ek sukkel nog om te identifiseer watter kamp dit wel is.
Croc Bridge? Close to the Total garage in the background maybe. 2010 they were busy with the new bridge and gate so it's just a punt as the layout may have changed....
I reckon you can be spot-on Harv.
Now that I have brightened the pic also on notebook I withdraw my Skukuza punt. Go with Harv.
Terwyl ons wag vir Richard.
Te besig en beknop vir my. Na 3 dae toe trek ek.
Tshipise
No idea but agree. Way to cramped for my liking....
I stick with Tshipise. Was there last year. Great for kids with the hot spring pools but not for us. With the 8 year old grand child for one week only.
Paul is correct.
During our one year tour we camped at over 40 campsites and Tsipise was one of our least liked places. But then I should take into consideration we had just exited Kruger after six weeks of heavan.
A lot of pensioners go there from Kruger during the school holidays when the pensioners discount ends in Kruger. Not for us thank you. Cheek by jowl.
This guy (my neighbor Johan) did not feel like putting up his tent.
This one?
And this one?
I posted a reply....it has vanished.
Spot on Ian. We camped at the entrance gate to the camp site, with petrol station in back ground. Sighting board and shop to the left of fire with new park gate behind the fire.
Tshipise, we had heard that it gets full in winter. In October we were down to 2 campsites one morning. When we returned in the evening there were 30 plus campervans next to us.
Chris, jy is reg. Ongelooflik. Die stand is langs die draad in die naaste hoek van die kampeering. Die privaat kampeering staanplek is net agter my. Die stand was toegewys aan die electrisien van Polokwane wat die kampeereing se electrifiseering gedoen het. Ek het hom een keer ontmoet en ek kon daar staan maar daar is geen view van die diere nie. Hy is kenelik oorlede. Ons het twaalf nagte daar gestaan.
Paul, is that the corner near the Stanley house, the premier accommodation in Satara?
Well played Chris! That pic didn't give you much to go on. When we arrived there for 4 days, all we were able to grab was a stick tree site in the middle. Granted we only got there about 11 or so after a slow mosey down from Letaba. Proves the proverb: the early bird catches the worm. I never learn! My maxim is the 2nd mouse gets the cheese, which is only practical in certain circumstances!

Brilliant Chris. Yes Harv. It is the private camping stand and then the Stanley Guest House. The one that costs a month of camping in Satara. :))
Ek is nie baie lief vir Satara se kampeerterrein nie, maar baie gek oor die area - baie wild en 'n groot verskeidenheid van toeristepaaie om te ry. Dit is baie selde dat Satara nie deel van my reisplan uitmaak nie. Reeds weer vir Mei 2021 daar bespreek. Ek was al gelukkig wat staanplekke aanbetref, maar ek het darem ook al by geleentheid die spreekwoordelike kort strooitjie daar getrek.
I like it there. That stand I had was hot but it was private and open to the game. I have booked for 12 nights for Sept 2020 but the regulations are causing uncertainty. I also have 12 nights at L. Sabie.
All the camps in Kruger are special in their own way. Tsendze & Balule are my favourits but my 747 is a problem in them. In Tsendze only 28 & 29 are suitable.
One of my favorites.
Hendrieck, Noord wess ?
Haai dit is so n' uplifting thread!
Nee. Nog 'n leidraad.
Confluence of two rivers and three countries can be seen.
Mapungubwe?
Yebo!
Die Shashe en Limpopo riviere kom daar bymekaar. Voorgrond is SA, links is Botswana en regs is Zim op die foto.
If you have never been there, put it on your bucket list.
The water trough in front of Stanley house was the site of a buffalo kill by a pack of hyenas while we were there! Drowned the poor buff in the water and spent 4 hours eating and defending the kill againts a pair of lions. The people staying at the house graciously allowed eager campers to watch the spectacle from their fence. It was an awesome experience but with my mik and druk camera, I couldn't get a single photo (8pm to midnight). The waterhole is lit and the sighting was surreal. The book "101 Kruger Tales has a chapter on that very incident. Tried to track down the person who submitted the story but wasn't successful. All I know is she is from Milnerton or Tableview area. That's all I could get from Struik (the book publishers).
Yebo!
Die Shashe en Limpopo riviere kom daar bymekaar. Voorgrond is SA, links is Botswana en regs is Zim op die foto.
If you have never been there, put it on your bucket list.
I would like to visit, but are the roads towards the camp site okay for a conventional road caravan?
I would like to visit, but are the roads towards the camp site okay for a conventional road caravan?
The road is corrugated and dusty. Drive with care. "Slowly slowly catchy monkey."
Bela Bela omgewing?
Ek is nie baie lief vir Satara se kampeerterrein nie, maar baie gek oor die area - baie wild en 'n groot verskeidenheid van toeristepaaie om te ry. Dit is baie selde dat Satara nie deel van my reisplan uitmaak nie. Reeds weer vir Mei 2021 daar bespreek. Ek was al gelukkig wat staanplekke aanbetref, maar ek het darem ook al by geleentheid die spreekwoordelike kort strooitjie daar getrek.
Ek plaas sommer 'n paar foto's oor ons onderskeie staanplekke oor die jare by Satara. Ek het nie 'n digitale foto van die eerste keer toe ons daar gekamp het nie - Sep 2002. Ons het toe een van die ergste windstorms beleef wat ons ooit in die wildtuin gehad het. Satara se kampeerterrein was chaos met tente wat geskeur was, tentpale wat gebuig was en dele van tente wat tot teen die kampdraad vasgewaai was.
Ons het selfs een jaar (Julie 2011) net met ons tent en 'n gazebo vir 'n week daar gekamp - toe ek nog gewerk het en verlof maar beperk was. Afgesien van verskeie kere wat ons in rondawels in Satara was, het ons reeds 8 keer daar gekamp. Soos reeds genoem, gee ek Satara maar moeilik 'n "skip" danksy die goeie wildbesigtiging en uitstekende netwerk van paaie. Reeds weer 24 - 30 Mei volgende jaar daar bespreek.

Daai 2de laaste foto....ek het presies op daai plekkie gestaan met my tent {toe nog nie wa gehad nie} in 2010 gedurende Soccer World Cup
Ek het gedink dit is iewers in die Dinokeng reservaat, maar ek ken slegs Almega (wat inderwaarheid buite die grense van die reservaat is) - dus sal ek moet skote in die donker skiet vir hetsy Tshikwalo, of Dinokeng self, of Ruah Park, of Willem's Rus, of, of of ...

Jip....dis Willemsrus. Heerlik om net daar te sit en veld dop te hou. Hierdie was sommer n oggend braai. As mens net so oor die braai kyk is daar n watergat....seker so 25-30m in die veld....daar kom heelwat wild in om te drink....veral laat middag. Ons was later die dag uit op n besigtings rit toe ons bure sê dat die leeus daar kom drink het {ons het dit gemis} Ek het juis weer n paar dae in Augustes daar bespreek.

Skuus.....vergeet om foto aan te heg

Ek sal moet 'n Gauteng en Limpopo toer doen wanner dinge weer normaliseer.
Geert, is dit waar jy laas naweek was?
Nee...ek was laas naweek by Dinokeng Camp and leisure
Die nuwe een. Die pad het verskriklik agter uit gegaan. Hoe is dit daar?
Dit was regtig heerlik rustig daar....sal weer gaan. Soos jy sê, daai Dewagensdrif pad was rof.....soms was loopspoed al te vinnig. Blykbaar is daai pad heelwat maande laas geskraap
Dit was regtig heerlik rustig daar....sal weer gaan. Soos jy sê, daai Dewagensdrif pad was rof.....soms was loopspoed al te vinnig. Blykbaar is daai pad heelwat maande laas geskraap
DCL
Ja