English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 934
Total Replies: 224 848
Total Views: 82 148 802
topics: 772
replies: 12 362
views: 4 966 672
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Raad vir selfoon wat water gekry het

replies: 10
views: 2142
07 Apr 2017 @ 11:03:19 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4074
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek weet nie of hierdie dalk al bespreek was nie want ek sien niks as ek soek nie.

Ek het by 2 geleenthede my selfoon papnat gekry. Die 1e keer was op 'n hol tafelblad wat ys gesmelt het en ons het so gekuier dat mens dit nie gesien het nie. Die 2e keer was die foon op my motorfiets terwyl dit heerlik reen.

In albei gevalle is die foon dadelik asgesit en die battery uitgehaal en die foon is in 'n bak met rys gelos vir 4 dae. Geen skade en al2 werk nog perfek lank na dit gebeur het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2017 @ 11:09:34 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 277
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years
Toe ek die opskrif lees wou ek 'n bak met rys voorstel, maar ek sien dis nie nodig nie. :-)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2017 @ 12:29:43 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Dankie vir die interesante wenk Danie.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2017 @ 13:02:57 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4074
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ja Piet ons 1e reaksie is mos om dit in die son te sit of met haardroeer warm te maak. Iemand noem toe dit en soos ek mos maar is - ek wil altyd iets probeer en eksperimenteer. So het dit 2 keer gewerk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2017 @ 13:26:59 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2916
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Danie

My seun werk vir selfoon maatskappye en hulle doen dit ook. Belangrik, skakel hom dadelik af, en soos jy se sit in bak rys. Dit werk nie altyd nie, maar baie fone is so gered.

Die nuwe fone het nie meer batterye wat jy kan uit haal nie, maar baie van hulle is ge-rate IP65 of 68. dit beteken hulle is stof en water dig. Van die fone kan in water val tot 1 meter diep. Weer eens ..........."do not try this at home"

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2017 @ 14:20:32 pm
GUS 555
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 143
Joined: 18 Jan 2016
Experience: 24 years

Ja, hier is my 2 sent. Eerste haal batery uit, so vinnig as moontlik, deur eers die foon te probeer afsit, word feitlik al die elektronica gebruik, wat moontlik geaffekteer kan word. gee die foon n paar harde skutte met oopkant ondertoe, haal sim en data kart uit.

OK meeste nuwe fone se battery kan nie uit nie, dus sit dadelik af. En probeer nog steeds skud met onderkant van foon ondertoe.

Dan wat jy ook al het op die lys hieronder in volgorde van effektiewiteit, plaas foon vir 48 uur in sakkie, met korrels.

1) Silica gel 5 g

2) Silica gel 50g

3) Rys vlokkies

4) Warm lamp/lig of infra rooi, oop kant na bo.

5) Basmaties rys

6) Lang Korrel rys

7) Bruin Rys

8) Suig met stofsuier vir 2 min. Sit in SON (Vensterbank) met oopkant bo

Hierdie toetse was uitgevoer deur Universiteit in London.

So die meest bekombare manier is dan rys. Maar Silica gel haal 15% meer vog uit in 24 uur, as rys. Onthou om Silica gel of weg te gooi of te bak (sonder sakkie) vir 2 ure teen 100 grade, voor weer gebruik. Bere in droe houer.

Moet nie foon gebruik vir 48 uur nie.

Gustav

 

 

 

 

Work interferes with my Holidays
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2017 @ 15:29:07 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4074
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

As deel v d ou skool het ek tot onlangs nog seker gemaak ek koop 'n sel wat se battery kan uithaal. My draad was dan eintlik vir die ouer fone wat van ons nog mag he. Gelukkig eet meeste van ons rys so dit is redelik beskikbaar. Ek neem kennis van die tyd wat dit in die rys moet wees maar het self geduldig gewag vir die 4 dae eerder as om aan te sit en daar is dalk nog vog wat fataal sou wees.

Ek dink net die stofsuier een kan dalk nie al die vog uitsuig nie. Water nieg mos op in gesuig te word en bly dan daar.

Dankie vir die ander se bydrae op die draad. Elke biekie help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2017 @ 18:43:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13007
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dankie Danie! Al gehoor van die raad...maar bietjie getwyfel...maar lyk my dit werk!👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2017 @ 19:33:18 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4074
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dankie Danie! Al gehoor van die raad...maar bietjie getwyfel...maar lyk my dit werk!👍

Geert ek was ook skepties maar gedink as dit werk vir sout dan is daar dalk 'n geringe kans. Mens moet maar met tye iets probeer sonder om self uit te dink dit kan nie werk nie.

Ek het die 1e keer gesit met 'n foon wat nie kan werk so enigiets doen is beter as niks doen nie. Die 2e een wat 'n hele ruk in die reen was het ek minder kans gegee as die 1e en dit het ook gewerk. So ek moet maar die rys ding as die 1e moontlike probeer.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2017 @ 21:19:42 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7323
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het dit met die kinders se fone al gedoen, dit werk.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2017 @ 09:04:00 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Tastic rys ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required