English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 482
Total Replies: 234 495
Total Views: 82 524 756
topics: 1 128
replies: 11 543
views: 4 809 624
Jokes and everything else that makes you laugh

Raad teen miere

replies: 17
views: 553
09 Dec 2018 @ 09:15:00 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Probeer dit gerus...ook by kampterein.

Vat koppie Jeyes fluid met 5lt water. Meng deeglik.

Spuit reg rondom die huis en orals waar jy miere sien. Spuit direk op hulle.

Help dit???????

Nee glad nie maar die miere ruik lekkerder en skoon

πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2018 @ 11:17:42 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Haha  Well done  laughing

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2018 @ 11:32:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14458
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hahaha....ek was nog vol hoop tot die laaste sinπŸ˜πŸ˜‚πŸ˜ƒ

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2018 @ 11:33:50 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 881
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Die miere kan dalk skoon wees, maar ai, die reuk van Jeys Fluid is nie lekker nie. Dan verdra ek dalk eerder die miere. Jeys Fluid laat my dink aan my oupa en ouma se destydse emmertoilet - en dit was nie lekker nie. Maar nou ja, hulle beweer dat Jeys Fluid en k.. se reuk meng nie lekker nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2018 @ 18:02:36 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1621
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek het ook nogal aandagtig gelees en gereken dit werk dalk makliker as om miergif oral te strooi om die wa.

Natuurlik tot die laaste sin.........lekker gelag!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2018 @ 08:28:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14756
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ha ha ha ha het my skielik laat dink aan.........

Kom op dieselfde neer as jy kalmeer pilletjies (Calmets) drink vir 'n loop maag...............

Jy bedinges nog steeds jou broek maar jy worry nie meer daaroor nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
10 Dec 2018 @ 23:16:05 pm
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 148
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 5 years

Sit 2 pierings naby miernes. Een met brandewyn en een met growwe sout. Hulle drink brandewyn en as die party goed op dreef kom gooi hulle mekaar dood met die sout.

Mooi loop by die lelike plekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 09:00:02 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2591
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Hierdie is 'n humoristiese draad, maar laat my in elkgeval toe om 'n ernstiger bydrae te lewer.  Ons kinders het 'n geweldige mierprobleem in Centurion gehad.  Gif, lokaas en die elektriese apparaatjie wat golwe sou uitstuur om alle insekte te verjaar, het nie gewerk nie.  Die woonstel het waarskynlik bo-op 'n miernes gestaan en dit was werklik 'n baie groot probleem.  Op enige tydstip het daar honderde miere in die sitkamer rondgeloop en hulle gebyt.  Hulle het die raad gekry om babapoeier liggies op die vloer te sif en dit het die miere uiteindelik verdryf solank daar poeier was.  Ek weet nie hoe dit werk nie- miskien hou die miere nie van die poeier aan hulle pote nie.  Dit kan seker ook vir 'n karavaan werk.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 09:17:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14756
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ook op êrenstiger noot.

Ons het in die weermag ook probleem met miere in die kasernes gehad.  Al die troepe se sigaret stompies in bymekaar gemaak. Die nikotien is uit dit gekook en die nikotien water is gebruik om rondom die kasernes te spuit.

Dit het die mier kwessie heeltemal uitgesorteer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 09:48:52 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2591
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Vroeër toe daar nog 'n tabakkorporasie op Potgietersrus was, het ons takakstof wat van die vloer af opgevee is, goedkoop gekry.  As jy dit op die grasperk of om die huis gestrooi het, was alle goggas weg.  Miskien nie ekologies so goed nie want dit maak ook nuttige goggas soos erdwurms dood, maar moontlik minder skadelik as chemiese plaagdoder. 

Ek kan ook steeds nie verstaan waarom mense bereid is om gif in te asem nie. Die wêreld is oorbevolk, miskien moet ons dit sien as 'n onbaatsugtige daad om bietjie daarmee te help ter wille van die mensdom. Maar dis weer 'n storie vir 'n ander tyd.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 10:47:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14458
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Vroeër toe daar nog 'n tabakkorporasie op Potgietersrus was, het ons takakstof wat van die vloer af opgevee is, goedkoop gekry.  As jy dit op die grasperk of om die huis gestrooi het, was alle goggas weg.  Miskien nie ekologies so goed nie want dit maak ook nuttige goggas soos erdwurms dood, maar moontlik minder skadelik as chemiese plaagdoder. 

Ek kan ook steeds nie verstaan waarom mense bereid is om gif in te asem nie. Die wêreld is oorbevolk, miskien moet ons dit sien as 'n onbaatsugtige daad om bietjie daarmee te help ter wille van die mensdom. Maar dis weer 'n storie vir 'n ander tyd.

So dit sal molkrieke ook uitwis?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 11:03:23 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2591
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Geert, Ek het nie eerstehandse kennis hiervan nie, maar ek vermoed stellig so. Ek weet ook nie of die tabak goggas doodmaak of net verdryf nie- ek vermoed egter eersgenoemde op grasperke en dat miere eerder verdryf word. Die probleem is egter om tabakstof in die hande te kry.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2018 @ 19:03:12 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Toe ek nog in Pta gebly het, gereeld tabakstof langs die pad gekoop. Dit werk beslis.

So paar jaar terug weer n sak te koop gekry (R50) in Rustenburg, maar die goed raak onverkrygbaar. Mense rook dit nou seker on nie belasting te betaal nieπŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2018 @ 11:57:23 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Geert, Ek het nie eerstehandse kennis hiervan nie, maar ek vermoed stellig so. Ek weet ook nie of die tabak goggas doodmaak of net verdryf nie- ek vermoed egter eersgenoemde op grasperke en dat miere eerder verdryf word. Die probleem is egter om tabakstof in die hande te kry.

Ek het eenkeer die goed gekry om van "graskrieke" ontslae te raak. Dink die reuk het seker net die manne se keelgatte en stembande skoongemaak want daardie nag het hulle my soos nog nooit nie wakker gehou.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2018 @ 16:29:50 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1621
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek het eenkeer die goed gekry om van "graskrieke" ontslae te raak. Dink die reuk het seker net die manne se keelgatte en stembande skoongemaak want daardie nag het hulle my soos nog nooit nie wakker gehou.

 

Hulle was dalk ou rokers?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Dec 2018 @ 17:07:36 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek het eenkeer die goed gekry om van "graskrieke" ontslae te raak. Dink die reuk het seker net die manne se keelgatte en stembande skoongemaak want daardie nag het hulle my soos nog nooit nie wakker gehou.

 

Het jy die grasperk goed natgemaak na jy tabakstof gegooi het??

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2018 @ 06:54:20 am
Neill and MArg
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 02 Oct 2010
Experience: 44 years

We use baby powder around the wheels, steady's, and jocky wheel for the ants. On one camp we had very clever ants, they climbed the tree and dropped onto the roof of the caravan. Hense we had to put baby power on the roof of the caravan a well. 

We do not use blue death as the birds will eat the dead ants and die.

MArg

Neill & MArg
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec 2018 @ 06:02:44 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 373
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

We use baby powder around the wheels, steady's, and jocky wheel for the ants. On one camp we had very clever ants, they climbed the tree and dropped onto the roof of the caravan. Hense we had to put baby power on the roof of the caravan a well. 

We do not use blue death as the birds will eat the dead ants and die.

MArg

Exactly what we do as well, and it smells good too. Even apply it to the side tent walls when necessary...

 

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required