English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 427
Total Replies: 233 027
Total Views: 82 457 290
topics: 4 420
replies: 29 798
views: 17 359 280
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 455
replies: 296
views: 17 254 926
Mac Nicols Bazley Beach Caravan Resort
KwaZulu-Natal, Bazley Beach
42
Total Ratings: 42
42   
0
Rated: 25 Mar 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

RYNO V : OOR BAZLEY BEACH

replies: 2
views: 4816
12 Nov 2006
Anonymous
NAAND RYNO,

EK SIEN DAT JY KENNIS HET VAN BAZLEY/MACNICOLS. EK EN MY GESIN GAAN DESEMBER DIE EERSTE KEER SOONTOE EN WEET NIE REGTIG WAT OM TE VERWAG NIE.

EK HET 'N LAATLAM-BULLETJIE WAT GEK IS OOR VISVANG.KAN MENS IN DIE LAGUNE VISVANG?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2006
RS
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 229
Joined: 04 Feb 2006

Naand Vis,

Daar is plekkies wat jy sekerlik by die lagoon kan visvang. By die kanoo's is daar so walletjie wat jy opklim en kan vanaf 'n ou treinbrug kan vang maar is in my oe nie veilig nie vir 'n jong kannetjie nie. Jy sal sien langs die brug
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2006
Andrew
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 416
Joined: 22 Apr 2007
Experience: 29 years
Vis,

daar is Mullet in die lagoon wat jou bulletjie kan vang. n Klein visstokkie met n vlot, baie klein vishoeke (No. 16, 18 of 20) en sit klein stukkies brood op, Mullet het klein monde.

Die plek is wonderlik vir kleintjies, vat maar n fiet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required