English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 770
Total Views: 83 246 797
topics: 11 573
replies: 139 201
views: 39 341 704
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

RSA vs Japan

replies: 36
views: 5454
18 Sep 2015 @ 09:28:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Vir die wat nog rugby kyk....wat dink julle gaan die telling wees tussen RSA en Japan?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 09:51:08 am
Survivor
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 158
Joined: 03 Feb 2015
Experience: 43 years
RSA 19--JAPAN 7
Survivor-WHO DARES WINS
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 09:52:08 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ek hoop darem nie daar is van julle wat van plan is om nie eers vir die Bokke te kyk nie. surprisedsmileEk staan heelhartig agter hulle en glo hulle kan dit doen.   Dit gaan moeilik gaan teen die sterkste kompetisie maar solank hul waardig uit die stryd tree is dit ook al genoeg.  Hul het regtig ons ondersteuning (en gebede) nodig.   Wereldbekerrugby is nou maar eenmaal lekker en ek sien uit daarna.

Ek weet niks van Japan, kom ek raai sommer  :   SA 51 - Japan 13.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 09:55:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
RSA 42 Japan 10
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 10:04:43 am
MacGyver
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 14 Jul 2015
Experience: 30 years
RSA 35 Japan 12
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 10:06:28 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years
Ek dink nie die tellings hierin is haalbaar nie - dit beteken Japan moet 'n drie druk - in my opinie, moontlik, maar onwaarskynlik. Daar sal beslis strafskoppe teen die bokke wees - 51- 6
DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 10:16:43 am
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 533
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 45 years
Aahh sooo I tink Japan 9 Splingboks 33
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 10:37:10 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

PASOP VIR N SURPRICElaughingsurprisedyell

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 10:55:38 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Nee wat dink nie hulle kan ons surprice nie bokke 45 japan 6
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 10:57:17 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Vandag oor Radio Jakaranda vertel die Japanse Ambassadeur dat rugby al by die 100jr in Japan gespeel word.   Hulle het by die 2800 klubs.   Die huidige afrigter (Jones) is iemand wat sy huiswerk doen en het al die Bokke laat sweet en verloor teen die All Blacks.   WJ is dalk reg - pasop vir die verrassing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 11:25:22 am
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Die All Blacks het hulle in 1995 met 145-17 geklop. Japan het verbeter, maar selfs toe kon hulle teen die magtige All Blacks drieë druk!

Engeland se velde is stadiger. Baie van ons Springbokke het al so oud geword dat hulle eerder Blesbokke is. Hulle is dus ook stadiger. Op velde soos daardie werk 'n Land Rover egter net beter as 'n Ferrari. Hoop net hy breek nie! smile

Dalk so 72-11 vir die Bokke.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 11:39:00 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Dink nie die Springbokke gaan weer aan die slaap gevang word soos teen Argentinie nie maar Eddie Jones het gesê dat die bokke bang is en die sterkste moontlike span gekies het teen Japan.

Bokke 34 - 9 Japan  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 11:56:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Volgens Beeld lande se kanse om WB te wen
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 13:39:24 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Japan 12 Bokke 36

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 19:05:58 pm
Anonymous

Bokke 44 Japan 18

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 22:03:45 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Bokke 60 Japan 0
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2015 @ 22:03:47 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Bokke 60 Japan 0

Of sal ons eerder sÍ met 60 punte
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 12:54:10 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
RSA 24, Japan 16.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 19:28:27 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Sal maar sien lyk sleglaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 19:44:03 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Wat van n surpricelaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 19:45:14 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Die bokke kan maar huistoe komlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 19:46:22 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

kry Heinecke reg wat geen ander Springbok afrigter nog kon doen nie. Verloor teen Argentinie en Japan en dit in 1 jaar. Wel gedaan JAPAN

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 19:48:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Japan verdien dit....baie teleurgesteld in bokke....weereens😠
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 20:19:39 pm
Anonymous

Ten koste van vele jong spelers wat nie MAG speel nie, nou is ek oortuig hulle moet liewer proteas word.sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 20:27:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

PASOP VIR N SURPRICElaughingsurprisedyell


Ek dink WJ se waarskuwing wen hierdie rondte
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 20:34:47 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 22 years

Die Blesbokke was toe heeltemal te stadig en oud! Die Bokke dag hulle eet vanaand sushi, maar die Japannese se biltong was toe baie lekkerder.

Ek het dit regtig nie verwag nie. Geluk WJ, jy was heeltemal in die kol. Ons het met 'n span Massey Fergusons gegaan. Japan het 'n ander handboek gelees en met Ferrari's opgedaag.

Die bokspelers en hul afrigter het nou 'n slegte paar dae wat voorlê.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 20:48:55 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Glo nie al die skuld moet op Heyneke geplaas word nie. As jou nommer 9 en 10 nie die wedstryd kan lees en spel dikteer nie gaan ons nie vêr kom nie. Meeste wêreld bekers is gewen met span met die beste loskakel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 20:51:50 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
En daar eet hulle Springbok
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 20:59:13 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years

Glo nie al die skuld moet op Heyneke geplaas word nie. As jou nommer 9 en 10 nie die wedstryd kan lees en spel dikteer nie gaan ons nie vêr kom nie. Meeste wêreld bekers is gewen met span met die beste loskakel.



Wie het hulle in die span gesit ?

Seker nie oom HM nie.

Dalk was Cosato reg. He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 21:03:21 pm
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 11 years

I am visiting family in UK at the moment. Glad I didn't spend the over R2000 to go and see the Boks humiliated again. No excuses please.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2015 @ 21:05:36 pm
Anonymous

En daar eet hulle Springbok

Sies Herman, hier is kinders wat ook hier leeslaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 13:50:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Die oue tehuis sou beter op die rolbal baan presteer het.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 15:25:15 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Bokke die trane rol oor jou
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 15:40:16 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Ek is seker die Kings sou Japan gewen het.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2015 @ 16:56:48 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 14 years
Ek weet dit is nou maklik om na die wedstryd te praat, maar kyk hoe mooi het die Golden Lions teen die Sharks gespeel en gewen gister. Ek dink hierdie Lions span sou beter gevaar het as die Floppe. Ek bedoel eintlik die Bokke. Geluk met jou voorspelling WJ.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2015 @ 06:22:55 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years
En ek was verkeerd - Japan drie driŽe!!!

Het die naweek by Rietspruitdam gekamp - toe die manne sÍ hulle gaan rugby kyk, sÍ ek vir hulle as Suid Afrika speel, is dit nie rugby nie! Was toe ongelukkig nie verkeerd nie.

Ek is seker die Kings sou Japan gewen het.


....... en Carletonville se derde span.
DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2015 @ 07:55:02 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years
Here at work someone was suggesting changes to Saturday's team and then "we will see a different ball game" - well, I hope that game is "Rugby".
DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za