Is daar 'n meer direkte, goeie, pad tussen Rustenburg en Nylstroom anders as om Pretoria om te ry? Kan iemand help asb?
Daar is twee roetes
1 Rusternburg - PTA N4 Pretoria - Nylstroom N1 die pad is in die beste toestand maar het 4 toll hekke
2 Rusternburg - Doornfontein R511 - [Leeupoort] Warnbad Bella Bella R516 - Nylstroom R101 maar moet nie die Eersbewoond pad gebruik nie hy draai voor Klein Kariba weg [regs]
N4....N1 lyk my beste opsie
Ek weet nie hoe is die pad vanaf Rustenburg tot en met die afdraai na Bela-Bela toe nie, maar die pad Bela-Bela toe is mooi, maar eentonig.
Ek ry hom gereeld Thabazimbi toe en terug.
Soos bogenoemd, moet nie regs draai by Eersbewoond nie, hou reguit aan tot in Nylstroom.

Toe ons laas by julle was, het ons daai pad gery.
Dink nou met die baie reën kan daar dalk n gat of twee wees.
Toe ons laas by julle was, het ons daai pad gery.
Dink nou met die baie reën kan daar dalk n gat of twee wees.
Ons het hom 2-weke gelede gery en die pad is mooi.
Dit is net jy sien bult en pad wat nie einde het nie, alvorens dit voel so.