Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21906 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6141 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5226 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3216 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2566 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1992 |
Swanie | 1855 |
Nico | 1758 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1228 |
RichardJ | 1131 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 844 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 415 |
1Pierre2 | 382 |
LEEN | 381 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Trev1 | 181 |
ROETE RUSSEN NELSPRUIT EN PHALABORWA
Hi. My vrou en ek moet binnekort v Nelspruit na Phalaborwa karavaan sleep om in Shingwedzi te gaan kamp. My vrou weier om oor Bosbokrand te ry (ongemaklik) en dus moet ons oor Sabie, Graskop en Strydom tonnel ry. Kan iemand dalk 'n mening lug oor die veiligheid vd roete. Verbeel my ek het onlangs v sekuriteitsprobleme rondom Graskop gehoor? Enige raad sal waardeer word.
Ons het laasjaar via Panorama roete na Phalaborwa gesleep. Ons het probleme gehad by Graskop, maar dit was daai tyd toe dit basies op al die roetes gevaarlik was....daar waar mense vasgevang was in KNP omdat paaie gevaarlik was....selfs N4. Die pad was baie nice....hier en daar STOP/Go gekry waar hulle paaie geteer het.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Andersins deur die wildtuin ry met miskien oorstop by Satara....of 2x Skukuza en Letaba
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Dankie Relaxed Camper. Ongelukkig laat bespreek en daar dus geen plek meer by Skukuza/Satara. Letaba het wel maar ongelukkig te ver om te haal v/af Kruger hek. Is daar nie iemand wat die roete meer onlangs gery het nie?
Indien jul oor strydom tonnel in Hoedspruit rigting gaan/kom, moet om hemelsnaam nie die afdraai na links neem na/oor Mika neem na Phalaborwa nie. Ry eerder reguit aan na/oor HOEDSPRUIT na Phalaborwa.
Die' spesifike pad is alleenlik begaanbaar teen 10km/uur.
One is never too old too learn
Die pad waarna ek verwys is die 530
One is never too old too learn
Baie dankie Oumens. Jammer maar my eerste antwoord 'n paar dae gelede het op 'n manier verlore gegaan; seker maar 'n vingerprobleem!
Dankie, ja, ons sou juis die 530 gery het, nou sal ons definitief oor Hoedspruit na Mica en phalaborwa reis!
Indien jul oor strydom tonnel in Hoedspruit rigting gaan/kom, moet om hemelsnaam nie die afdraai na links neem na/oor Mika neem na Phalaborwa nie. Ry eerder reguit aan na/oor HOEDSPRUIT na Phalaborwa.
Die' spesifike pad is alleenlik begaanbaar teen 10km/uur.
Is dit daai pad wat meer potholes het as teer?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ