English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 300
Total Replies: 230 500
Total Views: 82 400 975
topics: 980
replies: 15 197
views: 4 030 400
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

RESORT RATINGS MISLEIDEND VIR MY

replies: 15
views: 2748
20 Mar 2017 @ 22:58:22 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1775
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

 Ek sien Salt Rock se rating veskyn in die latest topics se voorblad. Dit wys 12 thumps up en 3 down. Maak jy dit oop is dit ratings van so n jaar terug. Waar is die nuutste ratings. Waar is (Bak Oor) se onlangste Salt Rock rating. Na my besoek en nare ondervinding in Desember 2016 is ek verseker dat dit moeilik is om te glo dat daar meer gunstige as slegte ratings is. Wat gaan eintlik aan sal ek graag wil weet.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2017 @ 08:07:19 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dit lyk my as jy 'n oord ge-rate het, kom dit nie dadelik op nie.  Ek het ook al opgemerk dit is eers omtrent 2 weke later.   Ek wonder of die oord dit dalk eers moet lees voor dit op die forum verskyn en of administrasie dit dalk eers goedkeur?   Miskien kan Gonnie vir ons verduidelik hoe dit werk.

Wanneer het jy jou rating gedoen, John?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2017 @ 09:26:49 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1775
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het dit so om en by die 7e Maart gedoen. Dit wys ek kan eers weer oor 5 maande die plek rate. 

Ek het voor dit ook geprobeer om dit te rate maar onsuksesvol. Ek het n gevoel gekry dat daar nie van gehou is van wat ek se. Ek hoop van harte dit is nie so. 

Ek se weer dat ek eerder die goeie in iets wil raak sien. My inset in hierdie geval het ek gevoel die publiek moet weet en dat dit niks anders is as wat gebeur het en niks is oordryf. Bloot net soos wat dit was. n Vrek slegte ondervinding.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2017 @ 15:09:08 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2733
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years
I will check as soon as I get back to my desk 2morrow... i am back from Cape Town now
"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2017 @ 13:09:02 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2733
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Thank you,  The way the ratings work is they first go into an "Approval Queue” after being submitted, this is why you can not see them after being rated.  We first check to see and feel if the resort rating is consistent with previous ratings for that same resort. Generally we process them each day or at least once a week. I have just processed some ratings for this last week and a half.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2017 @ 21:55:53 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5026
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
So dit word gesensor? Ek vind dit baie makliker om net my ervaring by oord in n gesprek te deel as om ooit die ratings te doen... as ratings eers approve moet word dan kan wat ek as waarheid vertel en oord hou jie daarvan of dis nie consistend met ander nie? Daar is mense wat slegte ervaringe sal he en ander nie, en elke ou se goed moet op grond daarvan beoordeel word deur wie ookal na die rating kyk? Eks nie hier om admin aan te vat nie maar ons kan nie eintlik goed sensor nie, dan is ratings mos elkgval tydmors?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2017 @ 22:19:08 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 286
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 31 years

Ek rate vir die laaste twee en 'n half jaar wat ek lid van die forum is al die plekke waar ons gekamp het. Staan op 53 al en dit vat so 2 tot 3 dae voor jy dan die dankie sê boodskap kry en dit verskyn.

Ek het oorde al positief en negatief gemerk met die nodige aanmerkings hoekom en nog nooit was een afgewys/gesensor nie. Die teks was gladnie verander nie. 

Ek dink met sensor bedoel Admin hulle maak seker daar word nie laster gepleeg nie en taalgebruik is aanvaarbaar.

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2017 @ 01:17:29 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2733
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Ek rate vir die laaste twee en 'n half jaar wat ek lid van die forum is al die plekke waar ons gekamp het. Staan op 53 al en dit vat so 2 tot 3 dae voor jy dan die dankie sê boodskap kry en dit verskyn.

Ek het oorde al positief en negatief gemerk met die nodige aanmerkings hoekom en nog nooit was een afgewys/gesensor nie. Die teks was gladnie verander nie. 

Ek dink met sensor bedoel Admin hulle maak seker daar word nie laster gepleeg nie en taalgebruik is aanvaarbaar.



We don't sensor it... we moderate it just like our classifieds, Forums and even the News Broadcast System.

I am very sure you the camper appreciate the fact that we provide a platform where we remove any and all SPAM and SCAMS. Furthermore the fact that people can not expect that we should accept a resort rating of 1 1 1 1 1 1 1 in every question affecting it unfairly. We positively promote camping at CaravanParks.com and we appreciate that a camper actually thinks while they rate a resort fairly.

As i write this... i am thinking about making a video of how a resort rating gets "Audited or Reviewed" by Admin... Displaying how our system runs internal checks and balances along with RED FLAGGING campers who seem to be more malicious than honest and how the system helps point out any massive discrepancies between what different campers say about the same resort.

I hope this helps you.
"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2017 @ 06:36:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14126
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I have much confidence in this rating system we have here.  Not only do you give it a score but you get to say why you gave that score. The why is more important to me than the actual score.

More importantly the resort gets feedback from Caravanparks.com that they have been rated here. Whatever they do about it is their problem.  If there is a few bad ratings for the resort on lets say ablusion facilities and they do nothing about it they should take the consequenses if there are any. 

The information supplied here are sole for the improvement of the camping environment. Me as a user of the facilities and the resort owner as a provider of such facilities.

What ever you make of it is depending on your own way of thinking.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2017 @ 06:52:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13847
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Hou ook meer van die beskrywing as van die wiele....het al baie gesien dat mense kla oor vuil badkamers, maar rate die badkamers dan 4/5? Of kla oor sekuriteit maar rate 4/5. Of kla oor vuil en groen swembad, maar rate 4/5? 4/5 beteken dan bo alle verwagting goed? Sien ook baie mense rate alles 5/5...maar sonder enige beskrywing....sulke ratings beteken vir my niks.

Ek persoonlik hou van beskrywings van ervarings
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2017 @ 07:01:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14126
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hou ook meer van die beskrywing as van die wiele....het al baie gesien dat mense kla oor vuil badkamers, maar rate die badkamers dan 4/5? Of kla oor sekuriteit maar rate 4/5. Of kla oor vuil en groen swembad, maar rate 4/5? 4/5 beteken dan bo alle verwagting goed? Sien ook baie mense rate alles 5/5...maar sonder enige beskrywing....sulke ratings beteken vir my niks.

Ek persoonlik hou van beskrywings van ervarings

Stem saam 'n rating sonder beskrywing beteken vir my ook niks. Admin moet dit eintlik verwyder want wat se kommentaar word dan aan die oord gestuur?

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2017 @ 18:16:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

5/5 vir julle kommentaar.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2017 @ 19:53:30 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
As n plek voldoen aan jou vereiste se dit as n plek dit nie vir jou doen se hoekom wees eerlik so help ons mekaar as ons meer wil weet van n oord
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2017 @ 21:09:08 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1775
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Aan en kampers op die karavaanpark forum. My rating van Salt Rock was opreg en eerlik. Ek daag alle persone uit wat betrokke was met die insident by Salt Rock om saam my n leun verklikker toets deur te gaan en so die waarheid bepaal. Ek het geen vandetta teen die plek al het hulle n lang beplande vakansie bederf wat my ook baie geld gekos het. Die forum en beheer raad het geen reg om net soos Salt Rock stellings en aantuigings te maak sonder om dit met my te bespreek. Ek het niks lelik gese en net die waarheid aan die mede kamp verbruikers oor gedra.

Ek vind dit baie snaaks dat dit my hoeveelste keer was wat ek n rating oor die plek doen wat dit nie gepubliseer word.

Dit voel amper vir my of Salt Rock the golden boy is en jy mag nie iets verkeerd se.

Wil graag die volgende weet. Betaal Karavaan kampe om te adverteer op die forum. As dit so is dan is daar mos n moontlikheid dat die ontvanger nie slegte goed wil druk want dit is dan soos die Ingelse se ( Conflict of interrest) of wat ook al. Soos brommer se dit is niks anders as sensor nie en waarom. My input is nie n spam of scam. Ons het n verpligting teenoor ons medemens om waarheid en swak hede te ontbloot. Dit is wat ek gedink het die Forum voor staan. As dit nie is is ek by die verkeerde adres en sal dan groet. Ek se nie dinge om guns te wen maar se die waarheid en met hulp aan wie ook al wat dit wil hoor en nodig het.

Salt Rock is vir my n fantstiese plek om stoom af te blaas en glo vir baie ander ook. As hul diens, reels en bestuur swak is moet kampers dit weet, hul vermy tot hulle dienslerering ernstig opneem. Maar nou ja dit sal ook nie werk as jy dink jy kan dalk terug gaan want jy word verban. Jy kan nie eers n opregte mening lig op die form want dit word nie gewys aan ander kampers. Dit is dalk hoekom dinge so sleg gaan en kampers hanteer soos hul se (Fit in or kry jou ry)

My hoof doel van my komentaar is dat ek graag weer daar wil kamp. Dat die plek sy agter wereld in rat kry vir my en ander se volgende besoek. Praat ons nie oor probleme of sensor dit sal niks verander en dinge sal net slegter gaan

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2017 @ 22:23:07 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
I feel that the rating of parks we have visited is very important for all of us, & we should all make the effort to do it regularly.
I find it very helpful to look up a resort & read an up-to-date review with full explanation for scores given.
I also believe that, apart from bad language, slander etc, poor reviews, if backed by proper motivation should be allowed through.
Let the reader decide for himself how much credence he will give to it.
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2017 @ 12:21:53 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Voordat ek n nuwe plek uitprobeer,  lees ek die "ratings" hier.

Fotos en websites beteken niks. Werklike terugvoering goed of sleg is van meer waarde, maar dan moet dit die werklikheid reflekteer.

Ek sien wat op n fb group gese word, maar ek heg geen waarde daaraan nie.

As n plek gerate word hier probeer ek eers die "thumbs down" lees, daarna die res. 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required