English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 337
Total Views: 83 151 710
topics: 990
replies: 14 011
views: 3 254 131
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

REAR CAMERA SYSTEM FOR VEHICLE & CARAVAN

replies: 99
views: 20125
page 2 of 2
24 Nov 2015 @ 06:37:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Johan jy word geroof. Daai spieel se prys moet maksimum R800 wees. En dan is dit die groot een soos myne.

By Oriëntal Market in Centurion gaan die bietjie nouer monitor wat op die spieel vas knip met die kamera ingesluit R1200.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2015 @ 09:17:38 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Danq Leon. Het in elk geval nie nou die fondse ve dit nie. Het ook gedink dis te veel.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2015 @ 10:44:14 am
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 Nov 2015
Experience: 45 years
Hi Almal
Is nuut hier. Ek het so pas ook die kamera aangeskaf. Ek het alles by TopCCTV gekoop (die spiel monitor is R796 en die kamera = R350). Een vraag is oor die koppeling tussen die karavaan en voertuig. Wat gebruik julle vir "weatherproof" aangesien die koppeling by die voertuig die hele jaar "expose" bly. Ek dink nie die RCA kabels is "weatherproof" nie.

Dankie en groete
Edwin
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2015 @ 12:36:00 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Edwin

Ek het 'n "female" permanent by die hak gesit en druk 'n "blank male" in as ek hom nie gebruik nie en werk nou al vir meer as 'n jaar so.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2015 @ 12:49:50 pm
Anonymous

Hi Almal
Is nuut hier. Ek het so pas ook die kamera aangeskaf. Ek het alles by TopCCTV gekoop (die spiel monitor is R796 en die kamera = R350). Een vraag is oor die koppeling tussen die karavaan en voertuig. Wat gebruik julle vir "weatherproof" aangesien die koppeling by die voertuig die hele jaar "expose" bly. Ek dink nie die RCA kabels is "weatherproof" nie.

Dankie en groete
Edwin

Edwin, welkom en lekker saam gesels.

Hier is foto van my kopeling aan die karavaan kant, die een op die kar (male), druk binne in, en geen water probleme nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2015 @ 06:40:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Soos reeds genoem beplan ek ook om ordentlike elektriese "connecters" te gebruik. Het die goed klaar gekoop, moet dit net monteer.  Ek het 'n ekstra gedeelte gekoop wat aan die karavaan kant is. Die sal ek dan in prop as ek nie die karavaan gebruik nie.

Mede kamp maat van my doen dieselfde vir meer as 'n jaar al en als werk puik so.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2015 @ 08:47:57 am
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 Nov 2015
Experience: 45 years
Hi Leon

Is jou "connectors" dieselfde as Johann s'n? (Foto's)

Dankie en groete
Edwin
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2015 @ 08:02:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nee. Ek het "connectors" gekoop wat soortgelyk is aan die wat jy kry agter op 'n ou Kitaar amplifier. Myne het plek vir 4 drade se konneksies.  Communica hier in PTA verkoop hulle. Die "Female" word in die bakwerk gemonteer en die "Male" op die karavaan kabel vas gemaak.

Nadat jy hom ingedruk het is daar ook 'n ringetjie met skroefdraad wat die male aan die female vas skroef.

Willem Brits het op 'n vorige bespreking van dieselfde onderwerp fotos van die "Connecters geplaas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2015 @ 20:00:59 pm
Oupa Giep
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 17 Aug 2012
Experience: 13 years

Dankie Wilsur

WEES POSITIEF EN DINGE SAL GEBEUR
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2015 @ 20:01:50 pm
Oupa Giep
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 17 Aug 2012
Experience: 13 years

Dankie Leon lyk my ek moet gaan koop

WEES POSITIEF EN DINGE SAL GEBEUR
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2015 @ 10:25:08 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Noum ja vir die van julle wat belangstel. Ek was verlede week in Gauteng om die kleinkinders te gaan haal vir die vakansie. Het toe by Montana Traders n draai gemaak en vir my n nuwe Chinese monitor gekoop. Leon was toe reg dit was hy wat die sondebok was. Het hom gister geinstalleer en alles werk nou klopdisselboom. Dankie vir al die raad wat ek van julle ouens ontvang het. Dit is lekker om sulke "onbekende" maar "bekende" vriende te he wat graag jou met raad en daad bystaan. Johan ek was toe ook by Cameratron in Bloemfontein maar hulle was ongelukkig uit voorraad uit.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2015 @ 08:24:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Bly jy het reggekom. Jy sal nou sien sleep met 'n kamera wat werk is baie gemakliker as bewende spieels aan die kante van jou voertuig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2015 @ 20:22:46 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Ja leon my vorige kamera stelsel het 10 jaar gehou. Dit is nogal snaaks dat kamera en monitor gelyktydig opgepak het. Dit is seker maar toeval. Ek sou egter nie Januarie so kon Hartenbos toe ry nie omdat ek nie maklik weer met gewone spiels sou regkom nie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 19:31:38 pm
Anonymous

Ek dink as jy eers met kamera gesleep het gaan mene sukkel sonder dit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 19:41:10 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Ek stem.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2015 @ 10:13:16 am
Koos Mol
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 12 Jul 2014
Experience: 31 years
PietG.
Kan jy 'n foto plaas van die monitor wat jy gekoop het of die boks waarin hy gekom het? Ek will ook 'n draai maak by Montana vlooimark.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2015 @ 21:57:22 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Ai Koos ek wens ek kon. Ongelukkig is ek een van daardie tegnologies gestremde ouens. Soos jy sien kan ek nie eers n foto van myself hier plaas nie. Jammer man.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2015 @ 06:08:31 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Piet!  SMS die woord Foto na (nil 8 twee 8 8 nil 1 sewe 4 1). Dan antw ek met 'n foto van dit wat ek het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2015 @ 14:32:22 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Koos, kyk net terug op dié draad en klik op die skakels.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2015 @ 08:47:16 am
CharlC
New Member
81% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 29 Feb 2016
Experience: 32 years
Leon, Nadat ek op 22 Nov 2015 geregistreer het op die Forum, het ek jul gesprekke oor die "Rear view" kameras met geesdrif gevolg. Ek is bendruk deur die hulpvaardigheid waarmee inligting uitgeruil word. Ek woon naby Montana Traders en was al daar maar het nog niks gekoop nie omdat ek gevoel het dat ek nog nie genoeg inligting het nie. Nou is ek van mening dat ek dieselfde stelsel wil h wat jy het. Ek het jou antwoord van 11 Des aan PietG gelees waarin jy voorstel dat hy aan jou 'n SMS stuur met die word "foto" waarna jy aan hom 'n "foto van wat jy het", sal stuur. Mag ek asseblief ook 'n soortgelyke SMS aan jou stuur om dieselfde inligting te kry?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2015 @ 20:18:21 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Charl, ek het myne ook by Montana gekoop......basies dieselfde as Leon se stelsel. Self geinstalleer en hy werk perfek.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2015 @ 20:22:49 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 289
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 32 years

Oom Charl. Welkom by die forum

Het toe my kamera en monitor vir Kersfees gekry soos wat ek jou ge-mms het. Gaan hom installeer die oomblik as ek terug is by die huis in Januarie. Wil hom toets, moontlik weer Klein Kariba toe, voor ons Februarie die lang pad vat Oos- en Weskaap toe

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2015 @ 22:05:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Charl jy is meer as welkom om my te sms. Ek is net nie nou naby die monitor nie, toer tans die wes kaap vol met my klein Krimp Varkie.

Maar ek behoort 'n plan te kan maak dat my seun by die huis vir my 'n foto of wat te kan Whats Up.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 12:20:55 pm
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 Nov 2015
Experience: 45 years

Hi Almal

Baie dankie vir al die raad. Ek het dit toe self gemonteer en ek moet sê dat ek so 'n stelsel definitief sal aanbeveel. Het Saterdag teruggekeer van Robertson en nou gaan ek net oor na die geel lyn wanneer daar iemand agter my is (of nader kom). Dit is ongelooflik om te sien hoe ongeduldig sekere voertuie is (jy sien hulle in die skerm van links na regs oorbeweeg om probeer verby te gaan), terwyl dit dalk nie vir my moontlik is om onmiddel;ik oor te beweeg nie.

Weereens baie dankie.

Edwin

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 14:34:46 pm
Anonymous

Vir interessantheid... hiers myne... ek sal op n sradium foto byvoeg in verkeer.. jy sien mooi agter jou en bo oor die ander voertuie... ;)

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 14:40:21 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daars dit nou Brommer dit lyk puik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 15:02:16 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Mooi man. Het ek dit reg , jyt die kamera bo-op of half bo gemonteer.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 20:42:22 pm
Anonymous

Mooi man. Het ek dit reg , jyt die kamera bo-op of half bo gemonteer.
baie naby aan bo, net net so dat kamera nie bo dak uitsteek nie... dit werk goed sover.. vorige een was bietjie meer van n oog seermaak storie, die probeerslag is beter met eie bracket

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2016 @ 20:49:22 pm
Anonymous

Pieter, hoe laag agter jou wa kan jy sien?  Die rede vir my vraag is, myne het ek op die onderstel gesit, ek kan amper onder die wa sien, maar, ek sien so boog aan die bokant, en vermoed dit is omdat die kamera te laag en omtrent teen die veselglas bakwerk van die wa is. Wil die ding na die no. plaat toe skuif.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2016 @ 07:23:29 am
Anonymous

Johann, ek sien redelik naby... ek sal bietjie meet. Ekt op my bakkie n nommerplaat houer met geintegreerde kamera.. hy sien so 400mm tot ver agter... die kamera maak ook soms boog agv hoek.. dis maar hoekom ek groter kamera het, sy beeld is baie nice

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2016 @ 11:07:56 am
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 Nov 2015
Experience: 45 years

Hier is ‘n paar foto’s. Ek het die kamera agter op die nommerplaat gemonteer. Die draad sommer deur die nommerplaatlig gevoer - so geen nuwe gate geboor nie. Op die ander foto is die “connector” boks wat op die chassis kom. Die standard draad wat saam met die kamera kom is net 5m lank en ek moes dit verleng.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2016 @ 11:19:35 am
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 Nov 2015
Experience: 45 years

Oops, this image did not load.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2016 @ 11:22:51 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Tnx.
Ek sien julle manne raak rerig goed. Hou die ekonomie aan die gang, byna almal gaan nou opgradeer. Ek hou van die kamera oppie dak, kan dalk die ou agter sien wat vroetel met sy girl deur die voorruit.
Praktiese oplossing voorwaar.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2016 @ 19:30:47 pm
RichardJ
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 373
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Vir interessantheid... hiers myne... ek sal op n sradium foto byvoeg in verkeer.. jy sien mooi agter jou en bo oor die ander voertuie... ;)

 

 



Hi Brommer, some questions re your camera.

a) Hoe is dit gemonteer?
b) Waarheen gaan die draade?

anybody's/everybody's help will be appreciated.

The other option of mounting it at the number plate light, where does the wiring go? how do you access the wires?

Any recommendations where I can purchase monitors and cameras in the Cape will be appreciated.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2016 @ 21:14:12 pm
Anonymous



Hi Brommer, some questions re your camera.

a) Hoe is dit gemonteer?
b) Waarheen gaan die draade?

anybody's/everybody's help will be appreciated.

The other option of mounting it at the number plate light, where does the wiring go? how do you access the wires?

Any recommendations where I can purchase monitors and cameras in the Cape will be appreciated.
hi richardj,

Kamera is met double side monteer met bietjie silikon by.. ekt n custom bracket wat wyd is vir dit gemaak. Die oorspronklike bracket is dunner en gebruik skroefies, no go vir gate vir my vir skroefies in fibreglas nie..

 

Die draad loop langs railing af, geplak met gom op rubber wat rail se skroefies bedek, sodoende jan ek dit altyd verwyder indien  nodig en net nuwe rubber indruk..

 

Gaan onderdeur karavaan vasgemmak aan chassis met cablies ties, konnekteer met konneksie aan voertuigjabeos wat vorentoe gaan na monitor wat aan spieel vasklip..

 

Johann, ekt gemeet die naaste punt wat ek sien op grond agter karavaan is 1.7m van karavaan agterkant, en dan so stukkie hemel is bo sigbaar, seker so 20% van skerm bo.. maar kamera kan mos tilt soos ek goed dini, so ek is seker as jy fisies amper direk agter onder wou sien, kan jy hom stel..

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 06:24:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Richard if you want to mount the camera close to the numberplate light, you will find that it is fairly easy to push a sturdy duide wire from the botom up until you get to the whole of the numberplate light.

Then just use the sturdy guide wire to pull the camera wires down.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 06:26:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As jy kyk na bv die kamera wat ek op het.

Tru kamera 1

Dit is die Chinese kameratjie. Kyk hoe klein en on opmerklik is hy en hy verskaf die volgende:

  • Omgekeerde spieel beeld.
  • IR vir die nag.
  • Stadia lyne vir tru afstand skat.
  • En die waarnemings hoek is so groot dat ek die verkeer wat van agter nader in die sleep voertuig se standaard spieels sien lank voordat dit uit die sigveld van die kamera verdwyn.

So lyk die kamera gesien van bietjie verder.

Tru kamera 2

 

As you can see on the photos I have made a small hole above the numberplate and that made the pull through of the wires much easier.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 07:52:04 am
Anonymous

Dankie Pieter, 1.7m is heel oky, ek het myne hopeloos te laag, op die chassis, en wil dit hoër hê want die kamera sien nou stuk van die bakwerk en dit frustreur my.

Ek was net bang op joune se hoogte, as die verkeers man agter jou gaan toet dan kyk jy bo oor homsurprised

Dink ek gaan myne lig tot net bo die nommer plaat, of soos Leon, dit behoort vir my 'n beter beeld te gee.

Dankie vir jou moeite om te gaan meet en terugvoer, waardeer dit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 08:42:26 am
EvWyk
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 25 Nov 2015
Experience: 45 years

Hi Richard, I did as per Leon's suggestion above. I didn't need to drill any new holes but just used the number plate light for access. The number plate light has 2 screws and once removed their is a failrly big hole to operate the wires through. I did not use the number plate light for any "power" but ran a wire from the front (connecting with the vehicle). I had an autolectrician wiring the car and bring the wires back to the towbar (one for the camera and one for the power). I didnt want to mess with wires in the roof lining because of airbags etc. So all I need to do was run wires from the camera (via the number plate light) down to the chassis (cable tied) and then to the front - never went inside the caravan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2016 @ 11:23:25 am
Anonymous

Jy kry ook n nommerplaat houer wat reeds kamera in het, ekt so 1 vir my bakkie vir reverse kamera.. kos wel R1100 of so..

Ek stem dat Leon se opsie netjieste is. Ek wil net nie nou lyne he op kamera nie, ek wil hoog kan sien en instel indien nodig, en ek wil nie gate boor terwyl ek en jurgens dinge uitsorteer nie..

 

Verder is Leon se metode makliker en netjieser.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 09:20:48 am
Johan
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 143
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 3 years
Goeie More almal, ek is nuut op hierdie site en het al julle insette gelees aangaande the "rear-view camera) ek dink dis n fantastiese idea om dit agter jou karavan te he, en ek sal graag vir my ook een wil insit. Ek hou van die een wat in Leon se karavan is want dis klein en baie goed gedoen. Al probleem wat ek het is die feit dat ek nie drade deur my pillars en roof lining van my ML mag trek nie want my ML is nog onder maintenance plan en ek wil dit nie verloor as gevolg van n rear-view kamera nie. Is daar miskien enige een van julle wat enige idea het hoe ek te werk kan gaan sonder om drade deur my ML se pillars en rooflinings te trek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 14:26:57 pm
Anonymous
Johan, ekt nou al mercs gedoen onder waarborg en nie een klient sy waarborg verloor nie.. het selfs al ander werke ook op nuwe mercs gedoen, geen issue.. mens verloor nie net sommer jou waarborg nie.. hier is sekerlik baie van ons ( ek inkluis) wie almal se voertuie onder waarborg is met kamera stelsels... het desember 2016 ook n land rover disco 4 gedoen, geen issues van land rover af nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 14:29:46 pm
Anonymous
Vra merc om dit te doen dan kyk jy wat jy kry.... ..... of dat dit deur hul gaan dan betaal jy so R10k by....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2017 @ 14:49:13 pm
Johan
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 143
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 3 years
Johan, ekt nou al mercs gedoen onder waarborg en nie een klient sy waarborg verloor nie.. het selfs al ander werke ook op nuwe mercs gedoen, geen issue.. mens verloor nie net sommer jou waarborg nie.. hier is sekerlik baie van ons ( ek inkluis) wie almal se voertuie onder waarborg is met kamera stelsels... het desember 2016 ook n land rover disco 4 gedoen, geen issues van land rover af nie
Baie dankie Brommer ek sal maar n plan moet maak om daardie kamera in tesit hopenlik maak hulle nie n issue daarvan as ek dit doen nie. Nogtans baie dankie vir jou raad. Net nog n vraag wat gebeur as mens n kamera insit wat WiFi het met n signal booster? Sal dit nie miskien werk nie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 07:44:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Goeie More almal, ek is nuut op hierdie site en het al julle insette gelees aangaande the "rear-view camera) ek dink dis n fantastiese idea om dit agter jou karavan te he, en ek sal graag vir my ook een wil insit. Ek hou van die een wat in Leon se karavan is want dis klein en baie goed gedoen. Al probleem wat ek het is die feit dat ek nie drade deur my pillars en roof lining van my ML mag trek nie want my ML is nog onder maintenance plan en ek wil dit nie verloor as gevolg van n rear-view kamera nie. Is daar miskien enige een van julle wat enige idea het hoe ek te werk kan gaan sonder om drade deur my ML se pillars en rooflinings te trek.

Dis dalk nie nodig om so vêr te gaan om dit deur die dak te trek nie.  Die krag vir die monitor wat aan my middel spieel vas knip het ek gekry vanag die agter kant van die sigaret aansteker op "centre console".

Ek het die drade na agter verder net onder die "centre console" se rante ingedruk, onder die voorste passasier sitplek deur tot naby die deur, onder die plastiek rante wat die vloer mat by die deure in posisie hou na agter gelei.

Jy kan glad nie die drade soos wat dit na agter loop sien nie. Dit is nou net die draad wat van die "centre console" op loop na die monitor op die spieel wat jy sien. Selfde as 'n los GPS.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 09:30:54 am
Johan
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 143
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 3 years

Dis dalk nie nodig om so vêr te gaan om dit deur die dak te trek nie.  Die krag vir die monitor wat aan my middel spieel vas knip het ek gekry vanag die agter kant van die sigaret aansteker op "centre console".

Ek het die drade na agter verder net onder die "centre console" se rante ingedruk, onder die voorste passasier sitplek deur tot naby die deur, onder die plastiek rante wat die vloer mat by die deure in posisie hou na agter gelei.

Jy kan glad nie die drade soos wat dit na agter loop sien nie. Dit is nou net die draad wat van die "centre console" op loop na die monitor op die spieel wat jy sien. Selfde as 'n los GPS.

 

Hi Leon baie dankie vir jou reply dit klink na n bak idea net n laaste vraagie asb, wat het jy agter jou sleep voeruig gedoen om die draad buite jou sleep voertuig te kry en op te connect met die kamera van jou karavan. Moes jy erens n gaatjie maak om die draag daar deur te voer?

Dankie vir al jou help.

Groete
Johan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2017 @ 13:55:35 pm
Anonymous
Kt my kabel onderdeur kar tot voor by engine en dan in firewall voor is n rubbertjie wat ek kon gebruik en dan op met oillar (niks gestrip eers nie, net rubber getrek en draadjies ingestoot en b dak voor is genoeg spasie om draadjie in te stoot en siedaar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2017 @ 13:11:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hi Leon baie dankie vir jou reply dit klink na n bak idea net n laaste vraagie asb, wat het jy agter jou sleep voeruig gedoen om die draad buite jou sleep voertuig te kry en op te connect met die kamera van jou karavan. Moes jy erens n gaatjie maak om die draag daar deur te voer?

Dankie vir al jou help.

Groete
Johan

Die agter deur van jou Merc het mos rubber om die rant. Dit sal die draad geen skade aandoen nie. 

By my rol ek die karavaan se gedeelte draad af tot op die bak van my Tipper. Daar kry ek die krag van die 12V sok af vir die kamera en koppel die RCA video dan ook daar.  Op die manier is die konneksies uit die wind en weer terwyl ek ry. lê agter op die bak.

Voordeel ook jy kan die karavaan kant van die draad bietjie dikker maak sou jy bekommerd wees oor die deur wat dit sal beskadig.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2017 @ 13:42:17 pm
Johan
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 143
Joined: 23 Feb 2017
Experience: 3 years

Die agter deur van jou Merc het mos rubber om die rant. Dit sal die draad geen skade aandoen nie. 

By my rol ek die karavaan se gedeelte draad af tot op die bak van my Tipper. Daar kry ek die krag van die 12V sok af vir die kamera en koppel die RCA video dan ook daar.  Op die manier is die konneksies uit die wind en weer terwyl ek ry. lê agter op die bak.

Voordeel ook jy kan die karavaan kant van die draad bietjie dikker maak sou jy bekommerd wees oor die deur wat dit sal beskadig.

 

Baie dankie Leon ek gaan kyk of ek dit dan eerder so kan doen. Baie dankie vir jou hulp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za