English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 399
Total Replies: 232 352
Total Views: 82 427 732
topics: 4 415
replies: 29 713
views: 17 350 569
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 455
replies: 296
views: 17 254 520
topics: 1
replies: 18
views: 358
Margate Caravan Park
KwaZulu-Natal, Margate
3
Total Ratings: 3
2   
1
Rated: 17 Feb 2014
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

margate rating

replies: 18
views: 358
22 May 2019 @ 18:17:20 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 235
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

i dont seem to find a rating for margate caravan park, has it not been rated before or am i missing it.i would have thought it would have been rated by now.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 19:21:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14141
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 19:31:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14141
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit was vroeer jare n baie mooi karavaan park. Nadeel is dat hy langs n besige pad sit....dis die ou suidkus pad. Die grootste nadeel wat hy nog altyd vir my was, is dat hy so ver vanaf die swemstrand is. Ek hou van Desembers see toe gaan, maar om vandaar met n kar strand toe te ry is nag.....daars byna geen parkeer plek op Margate se hoof strand nie. Om bietjie verder weg te parkeer staan jy n kans dat hulle in jou kar inbreek. Ek het paar jaar terug vir hulle voorstel gegee om in spits tyd n shuttle service te kry, wat meer mense sou lok. Verder lyk dit vir my deesdae of die oord besig is om te verander in n aftree oord. Jy kan park homes koop en kan hom na verskeie karavaan sites toe skuif.......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 20:45:41 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Dit lyk ver my die karavaanparke gaan agteruit behalwe ATKV met hulle duur pryse

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 18:24:04 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 235
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

it sounds like just what we are looking for, we will be going there 1st august this year for a few months.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 18:29:00 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1744
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Geert......Baie oorde maak al meer staat op sogenaamde lang kampers wat teen relatief lae tariewe vir lang tye staan. Dit hou die oord se kontantvloei aan die gang. Daar is seker niks daarmee verkeerd nie maar dit kan naklik ‘n oord stigmatiseer as “plakkerskamp”. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 22:09:26 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1568
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Geert......Baie oorde maak al meer staat op sogenaamde lang kampers wat teen relatief lae tariewe vir lang tye staan. Dit hou die oord se kontantvloei aan die gang. Daar is seker niks daarmee verkeerd nie maar dit kan naklik ‘n oord stigmatiseer as “plakkerskamp”. 

Moet sê, Heindrich, daar gaan darem 'n paar ordentlike plakkers by die Eiland wees as ek die klomp karavane met die netjiese tente so kyk.

(On)gelukkig beperk hulle die lang staners tot 6 maande.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 06:30:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14474
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Geert......Baie oorde maak al meer staat op sogenaamde lang kampers wat teen relatief lae tariewe vir lang tye staan. Dit hou die oord se kontantvloei aan die gang. Daar is seker niks daarmee verkeerd nie maar dit kan naklik ‘n oord stigmatiseer as “plakkerskamp”. 

In die tyd van 1997 tot 2006 April vakansies het ons altyd met ongure weer in die Tipper geklim en ander oorde op die Suid en Noord kus besoek.  Doel was gewees om 'n ander oord te kry wat naastenby die selfde bied as Dolphin Holiday Resort.

Daar was 'n paar oorde veral op die Suid kus wat die indruk geskep het van 'n plakkers kamp weens die permanente kamp in woners.  Dit was glad nie 'n aantrekking krag nie en het daai oorde 'n mis gegee.

My opinie dit kan steeds netjies lyk in 'n oord al is daar semi permanente kampeerders. Oord moet dit net beheer en bestuur.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 09:31:43 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1864
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Mense nou gaan julle moet reg help as ek verkeerd' is.

Margate is n baie mooi plek, baie mooi plekke om dit. Verskeie kere het vriende en familie baie siek met maag aandoenings terug gekom na vakansie en selfs terug voor beplande vakansie om is. Die kom n lang tyd en ek reken dit is in die water en all round is my opinie dat dit nie n skoon plek is. Strande is besoedel, vakansie tyd so besig jy kan nie naby die dorp kom met verkeer. Met my kaaste besoek het ek so gestaan en kyk hie n groep persone in n ry oor die strand beweeg en alles steel wat hulle kan steel terwyl mense swem

Nee wat nie vir my, dit is n jammerte dorp en omgewing pragtig maar n hool. Sal daar deur ry niks meer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 20:48:41 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1915
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Bak Oor as n inwoner van Uvongo (naby Margate) moet ek jou gelyk gee dat hierdie omgewing vir 2 jaar swaar gebuk gegaan het met die waterprobleem waarna jy verwys.  Die werklikke probleem was nie soseer die water self nie maar dit kom van n arbeidsprobleem af. Volgens ons plaaslikke pers was werkers van die distriksmunisipaliteit ontevrede oor n assuransiekwessie. Die rede hiervoor is nie nou ter sake nie. Die werkers het volgens die berigte toe die kleppe en pypleidings gesaboteer. Dit het tot gevolg gehad dat die omgewing vir lang tye sonder water gelaat was. Die rioolstelsel het as gevolg hiervan uiteraard in duie gestort en die vuil daarvan het in van ons riviere beland. Dit het siektes veroorsaak en mense en besoekers baie siek gemaak. Dit het ons as toeriste streek baie skade berokken en die streeksraad moes baie tyd en geld spandeer om die infrastruktuur te herstel. Sporadiese terugslae het daarop gevolg. Alhoewel daar nog gebreke is kan ek hier se dat die probleem feitlik opgelos is. Hier is nog gebreke en die onlangse vloede hier het ook maar sy uitdagings gebring. 95% van die hoofprobleem blyk egter nou opgelos te wees. Die 2 rade werk baie hard om alles terug te kry na normaal ten spyte van die geweldige onnodige kapitale uitleg. Ek kan getuig dat met die afgelope Kers seisoen en Paasnaweek het die gebied baie naby aan normaal gefunksioneer. Die punt wat ek wil maak is dat die hele probleem eintlik n arbeidsprobleem en moontlikke sabotasie was wat enige plek in die land kon plaasvind. Die watergehalte is tans baie goed en afgesien van n paar kleiner haakplekke met werk wat aan opgradering aan die stelsel gedoen word voorsien ek vorentoe nie probleme nie.Jy is korrek as jy se dat hiedie omgewing en dorpe en natuur van die mooiste in die land is. Dit is vinnig besig om na daardie mooi terug te keer. Die misdaadsituasie is ook na die aanstelling van n flink nuwe bevelvoerder getakel in samewerking met die plaaslikke misdaad voorkomings komitee en ook dit is stukke beter . Desember was hier n groot Polisie teenwoordigheid en die strande en woonbuurtes is 24/7 gepatrolleer. Nerens is dit misdaad vry nie,maar hierdie is beslis nie onbeheerbaar nie. Kom kuier asseblief weer en doen dan daarna asseblief n opvolg verslag. Die Suidkus het sy uitdagings gehad maar is sterk besig om terug te kom.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 21:35:47 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1864
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Piet baie dankie vir die terugvoering. Absoluut bly om te hoor dinge kom reg. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 22:09:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14141
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek hoop ook dinge verander daar. Voor ek en my vrou gekampeer het, het ons jaar in en jaar uit in Seabrook woonstelle daar gebly...seker 15 jaar lank. Ons het toe op n tyd gedink om n woonstel daar te koop en dan uit te verhuur as ons nie daar is nie. Die woonstel was vir ons te duur gewees....kon nie bekostig nie....destyds toe R1.2m. Vandag sien ek kan jy daai selfde woonstelle opraap vir R650k. Gelukkig kon ons dit daai tyd nie bekostig nie....sekerlik dan nou met skuld gesit meer as wat die plek werd is. As waarde sò sak is daar definitief groot agteruitgang. Die winkels daar getuig ook daarvan....elke 2de winkel is eindoms agent of staan leeg of doen tattoos. Daai vakansie dorp atmosfeer het verdwyn. Ons het 2 Desembers terug toe ons by Karridene gekamp het, op n renerige dag n draai daar gaan maak en n pizza gaan eet by Larry's. Dit was vir ons vreeslik hartseer gewees om te sien in watse vieslike toestand ons eens geliefste vakansie dorp was. Ons het basies besluit dat ons daai dag finaal koebaai gesê het vir Margate.....hartseer😭

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 06:57:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14474
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daar is seker maar 'n rede vir elke gebeurtenis.  Dit is regtig 'n riem onder die hart dat plekkies so agteruit gaan.

Jare terug toe ons kinders was was Margate die plek van die Suidkus en Umhlanga die plek van die Noordkus.

Nou die die plekke aan die Noordkus gaan steeds aan en brei uit.  Mens kan maar net wonder wat gaan aan op die Suidkus.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 17:05:18 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1915
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Geert en Leon julle waarnemings is nie verkeerd nie. Op n stadium was almal van ons maar bekommerd oor ons eiendomspryse. Dit is beslis nie terug waar dit moet wees nie maar ons sien darem n verbetering. Margate self het ons maar afgeskryf. Ons bly maar daar weg. Daar het ook baie besighede vandaar geskuif na Shelly en South Coast mall toe. Dit is twee pragtige malls en al die belangrikste besighede is nou daar. Ons hoef regtig nerens meer ver te ry om groot winkels te kry nie. Die malls word goed onderhou en is pragtig skoon en netjies. Genoeg bekende en goeie eetplekke waar almal veilig en gelukkig is. Daar het ook so pas n nuwe private hospitaal in Shelly geopen. 8 vloere en beskik oor die modernste geriewe denkbaar. Harteenheid, Pediatriese eenheid, Onkologie, en elke denkbare spesialiteit. Dit beteken vir ons baie. Margate is nou agter en alles het in Shelly se rigting geskuif soos maar aan die Rand waar die CBD ook weggeskuif het na ander areas. Leon die rede hoekom die noordkus en veral Ballito en Umhlanga so uitbrei is ook maar Durban se inwoners wat uit die stad beweeg. Een van hulle grootste aantrekkingskragte is natuurlik die King Shaka lughawe wat ook nou van die suide van Durban na die noorde geskuif het. Dit het nou n groeipunt geword. So het die hele land se demografie maar verander. Met ons reis Hartenbos toe Februarie het ons ook maar hande saamgeslaan om te sien hoe die eens glorieryke dorpe verval het. Die mooiste plattelandse dorpe is nou vervalle en sonder infrastruktuur. By meeste van daardie dorpe kan jy nie eers meer die garage toilet gebruik nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 18:06:43 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 235
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years
hi piet , we will be arriving at margate caravan park  1st august this year, would like to come through to uvongo and meet you guys some time there after.margate caravan park appears to be the only park in the area that keeps there rates the same for pensioners right  through the dec / jan  period, having done a recce of the park earler this year , although its a realy small park compared to where we are now at richards bay , we were impressed with what we saw and booked site 63. we are looking forward to launching the boat from shelly beach and fishing up and down the coast line, as well as looking forward to exploring the area both north and south of margate, and have planned a six month stay at Margate before moving on to yellow sands.
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 18:36:20 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1915
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Hi George it will be nice meeting you. The local caravan club camped in Margate  last weekend. I hope to meet one of the members soon and will then give feedback.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 18:46:21 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 235
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

piet, would realy like to read any feed back you can get.

thanks

george

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 18:14:11 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1915
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Hi George. I had coffee today with my friend of the caravan club. They camped at Margate Caravan Park last weekend. According to him they were satisfied with the resort. It is clean and tidy and the premises secured with electric fencing and guards at the entrance gate. The bathrooms are clean and well maintained. Hot water supply is with gas. Hope this will help.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 19:04:51 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 235
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

thanks for the info piet, hot water supply with gas ?  good thing i have an electric geyser and a shower in the exclusive. 

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required