Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Woonwaparke naby Stellenbosch
Ons beplan om n gradeplegtigheid van ons kleindogter in Stellenbosch by te woon wat moontlik do einde Nov of begin Des 2023 sal plaasvind.
Die plan is om met die woonwa n toer te onderneem en dan om daardie tyd naby Stellenbosch te kamp.
Ek is heeltemal onbekend met daardie omgewing.
Help asb met raad en aanbevelings.
Ons is altwee 80+ bejaardes en veiligheid is n bekommernis.
Dankie by voorbaat

Vriende van ons het paar jaar terug by Hardekraaltjie in Bellville gebly...hulle was heel tevrede. Dis egter omtrent n half uur se ry vanaf Stellenbosch
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek dink Van Zylsrust Kuilsrivier of Hollandsche Molen Franschhoek is tans die naaste aan Stellenbosch.
Ek dink Van Zylsrust naby Kuilsrivier of De Hollandsche Molen Franschhoek is tans die naaste aan Stellenbosch.
I can recommend Van Zyls Rus in Brakenfell it's next to the Kuilsrivier Golf Club. Sites are excellent and nice ablutions. Stellenbosch 16km away. We have stayed there a number of times
Baie dankie aan almal vir die terugvoer.

