English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 098
Total Replies: 227 150
Total Views: 82 257 158
topics: 4 354
replies: 29 209
views: 17 316 275
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 424
replies: 199
views: 8 555
topics: 1
replies: 11
views: 4 221
Waterberg Resort
Limpopo, Bela-Bela
22
Total Ratings: 22
20   
2
Rated: 28 Apr 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Waterberg Resort, net buite Bela-Bela, Puik kamp plek

replies: 11
views: 4221
28 Apr 2015 @ 08:00:41 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 26 Mar 2014
Experience: 6 years
Hallo al die kampers. As julle nou n lekker en rustige kamp plek soek net buite Bela-Bela, probeer gerus Waterberg Resort. Ons het die lang naweek daar gekamp. Daar is baie staan plekke in die bos. Ons was nie soos sardientjies ingeprop nie. Ek het nie my bure gesien of gehoor nie. Die rustigheid van die natuur was goed vir die siel. As jy uit jou karavaan stap sien jy net bos. Daar is gras staanplekke ook. Die oord is net so oor n jaar in bestaan. Alles is nog nuut, skoon en baie netjies. Ek weet die eienaars gaan dit so hou. Hulle vat baie trots in hulle oord. Ons het nie geswem nie, die water was so bietjie koud vir my, maar die kids het geswem, pool gespeel, ens. Vir die jonger kids is daar n baie mooi speel area. Ons sal weer terug gaan na Waterberg Resort.
We create opportunities to go camping.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2015 @ 08:28:24 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 25 years

Thanks Hennie, i googled, looks really nice. How far out of Bela?

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2015 @ 08:42:12 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 26 Mar 2014
Experience: 6 years
About 6 km out of Warmbad (Bela-Bela).
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2015 @ 09:38:24 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Dankie Hennie noudat brandstof so duur word wil  ons nader kamp die plek  klink puik

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2015 @ 12:40:04 pm
Norman
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 28
Joined: 28 Feb 2013
Experience: 8 years
Agreed with Hennie , a great place to camp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2015 @ 13:38:44 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1005
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Dankie Hennie sal beslis daar draai maak het gelees in n wegsleep ook van oord
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2015 @ 07:27:07 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dankie Hennie sal bietjie loer
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2015 @ 11:19:11 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7566
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Dankie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2015 @ 11:26:36 am
Hennie1968
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 119
Joined: 26 Mar 2014
Experience: 6 years
Altyd goed om almal die opinies te kry.
My plesier. Ek lees graag wat almal skryf oor die oorde.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2015 @ 15:47:45 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5589
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Lekker daar gekamp.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2015 @ 16:04:43 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1164
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Dankie Hennie sal gaan loer.cool

 

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr 2019 @ 13:32:08 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Pragtige plek, die fasiliteite is puik, kampplekke, puik en boskamp is pragtig.

Die beste veiligheid in die industrie, maar..............die eienaar se vrou het haar varkies verloor, heeltemal, laat jou ontuis voel en se die park is vol, maar eintlik leeg oor n langnaweek!

Nou ja, as jy haar miskyk is dit n topklas oord.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required