English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 245
Total Replies: 249 066
Total Views: 83 118 598
topics: 4 483
replies: 30 555
views: 17 427 399
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 429
replies: 29
views: 17 353 155
Waterberg Natuurpraal Holiday Resort
Limpopo, Waterberg
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Waterberg Natuurpraal - wie was onlangs daar?

replies: 10
views: 2600
08 Jun 2015 @ 09:29:14 am
Annelia
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 05 Jul 2012
Was iemand dalk onlangs by Waterberg Natuurpraal? Die laaste kommentaar wat ek daaroor vind was in 2006!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2015 @ 10:25:30 am
Anonymous

Annelia, ek het pas die naweek met 'n gereelde saam kamper van ons by Weesgerus gesels wat September daarheen gaan en volgens hom is dit 'n prag plek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2015 @ 11:00:17 am
Annelia
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 05 Jul 2012
Dankie DK! Ons was meer as 10 jaar terug daar en wat ek onthou was dit 'n oulike plek, maar wou net seker maak!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2015 @ 12:44:32 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Annelia laat weet ons hoe was die plek
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2015 @ 13:12:19 pm
Annelia
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 05 Jul 2012
Sal so maak Bostoe. Ongelukkig nog laaaaank voor ons weer kan kamp...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2015 @ 13:44:48 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Daar sal steeds plekke wees waar jy nie was klink intersand sal graag die plek besoek waar is dit 

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2015 @ 15:01:35 pm
Annelia
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 05 Jul 2012
Hi Chameleon, dit is naby Vaalwater as ek reg onthou.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2015 @ 15:22:53 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dankie Annellia sal dit ook Google 

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2015 @ 17:32:49 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5804
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Daar is 'n Waterberg naby Klein Kariba op die pad na Bosfontein aan die regterkant, baie lekker plek.

Weet nie of dit die plek is wat jy noem nie ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2015 @ 18:00:47 pm
Annelia
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 05 Jul 2012
Wilsur, ek dink dis Waterberg Lodge. Hierdie een is naby Vaalwater.
http://waterbergnatuurpraalresort.yolasite.com/
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2015 @ 18:09:34 pm
Annelia
Bronze Member
33% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 05 Jul 2012
Ons het nou besluit om Manzi Maningi te probeer September, maar sal laat weet as ons ooit by Waterberg Natuurpraal uitkom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za