English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 122
Total Replies: 227 570
Total Views: 82 273 916
topics: 4 359
replies: 29 234
views: 17 318 583
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 441
replies: 158
views: 17 249 486
topics: 8
replies: 55
views: 34 334
Tugela Mouth Resort
KwaZulu-Natal, Tugela
18
Total Ratings: 18
17   
1
Rated: 25 May 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Tugela Mouth resort VS Ballito resorts

replies: 29
views: 399
28 May 2019 @ 22:13:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het so bietjie gelees oor Tugela Mouth Resort en klink heel aangenaam, maar was nog self nie daar nie. Hoe vergelyk hierdie oord met die ander oorde in sy omgewing soos byvoorbeeld Salt Rock en Dolphin?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 00:29:00 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert ek het baie daar verby maar nooit binne gaan kyk. Op die oog af lyk dit baie mooi. Ek voel dit is baie meer afgesonder van groot winkels en kan dalk baie stiller wees oor fees tydperk. Ek hou van mense en n besige kamp. Ander kampers soek juis die stilte. 

Ek het ook al te veel amper in n strik getrap om n oord te boek wat ek nie ken. Ek gaan eers kyk en vir myself sien. Verlede maand het ek doelgerig 400km gery om na n oord te gaan kyk en die regte stand te kies.

Baie bly ek kon dit doen. Ek het amper n stand geboek vir Desember vakansie op baie se positiewe komentaar maar toe ek daar kom besef ek dit sou n nagmerrie wees. As ons Vader my spaar dan gaan ek in Ballito kuier Desember en gaan beslis tyd maak om ander kampe te gaan kyk vir n volgende vakansie. So is ek meer verseker van n lekker vakansie waar ek gemaklik gaan wees.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 05:26:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jy sal van die Tugela mond oord hou as jy rustigheid soek.  Daar is nie veel winkels in die omgewing byvoorbeeld nie. Dus as jy iets benodig moet jy dit basies saam gevat het.

Ek glo dat die rivier mond en die see saam 'n lieflike kamp ervaring kan gee.   Die naaste grooterige dorp is Stanger ongeveer 30km weg en naaste ander oord is Zinkwasi Resort.

My opinie is die enigste rede waarom die oord nie "Ontplof" weens gewildheid nie, die afstand wat dit is van winkels en ander gerieflikhede.  Stanger is nie een van die skoonste dorpe nie.  En dan is Balito 'n verdere 35km.

Beste is maar om die Resort Rating te gaan lees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 05:49:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die ideal vir die oord is om twee of drie karavane te wees wat daar gaan kuier.  Dan kan die kuier baie lekker raak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 09:24:41 am
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 217
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years
we were in the area last month and stopped in at tugela mouth resort, although the sites are reasonably big they are mostly sandy as there is a lot of tree cover, the park however was very well layed out and all appeared to be well maintained, the beach is approx 30/40 steps behind the park, entrance through a gate at park. the beach area is unspoiled as is the whole area, the rat race has not caught up with them...........yet.  Cathy at reception was very polite and helpful and left us to walk through the park and look around. the nearest shops are at mandini, about 10kms away . we went to mandini to check it out, honestly i would not get out the vehicle there let alone walk around,i did not feel comfortable in the town. overall we felt the park was a little " of the grid " for us
two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 10:42:24 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Het op 'n stadium toe La Mouette by Blythedale nog bestaan het gaan kyk na Tugela Mouth, was bietjie te "rustic"  en ver van alles vir my, en dan nog 'n redelike ent grondpad (5km+?) tot by die oord as ek reg onthou. Self ook nie te mal oor Dolphin nie, nice oord maar nie teen die see nie so jy sien net die agterkant van woonstel geboue en hoor/sien nie juis die see nie, by Tugela is jy darem teen die see; ek ry nie so ver see toe en dan hoor/sien ek nie die water nie. Seker maar half dosyn van een en 6 van die ander...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 11:10:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het so pas die rates van Tugela Mouth Resort gekry per e-pos.

Vergelyk dit toe met Dolphin Holiday Resort vir vakansie gedurende Desember 2019.

Tugela          2x Persone         R460 per dag   Ekstra persoon per dag R100 dus vir 6 persone                                                                                  R860

Dolphin       2x persone         R1020 per dag  Ekstra persoon per dag 3de R80, 4de R160,                                                                                        5de R215 en 6de R210 dus vir 6 persone R1685

So vir 'n 20dae Kamp by Tugela (2x persone) is R9200-00 en by Dolphin R20400-00 Dis darem 'n groot verskil.  En mens sal nie R11200-00 se brandstof uitry as jy elkedag inry Balito toe nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 11:13:23 am

Terloops Jorg.  Mnr Berckley wat die eienaar was van La Mouette het Dolphin gekoop en as ek reg is steeds die eienaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 11:40:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het op 'n stadium toe La Mouette by Blythedale nog bestaan het gaan kyk na Tugela Mouth, was bietjie te "rustic"  en ver van alles vir my, en dan nog 'n redelike ent grondpad (5km+?) tot by die oord as ek reg onthou. Self ook nie te mal oor Dolphin nie, nice oord maar nie teen die see nie so jy sien net die agterkant van woonstel geboue en hoor/sien nie juis die see nie, by Tugela is jy darem teen die see; ek ry nie so ver see toe en dan hoor/sien ek nie die water nie. Seker maar half dosyn van een en 6 van die ander...

Volgens "ratings" hier op caravanparks.com is die pad nou geteer tot by die oord....as ek reg verstaan (dit sal groot pluspunt wees vir oord....ek sal ook nie graag 5km grondpad wil ry nie)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 11:47:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert ek het baie daar verby maar nooit binne gaan kyk. Op die oog af lyk dit baie mooi. Ek voel dit is baie meer afgesonder van groot winkels en kan dalk baie stiller wees oor fees tydperk. Ek hou van mense en n besige kamp. Ander kampers soek juis die stilte. 

Ek het ook al te veel amper in n strik getrap om n oord te boek wat ek nie ken. Ek gaan eers kyk en vir myself sien. Verlede maand het ek doelgerig 400km gery om na n oord te gaan kyk en die regte stand te kies.

Baie bly ek kon dit doen. Ek het amper n stand geboek vir Desember vakansie op baie se positiewe komentaar maar toe ek daar kom besef ek dit sou n nagmerrie wees. As ons Vader my spaar dan gaan ek in Ballito kuier Desember en gaan beslis tyd maak om ander kampe te gaan kyk vir n volgende vakansie. So is ek meer verseker van n lekker vakansie waar ek gemaklik gaan wees.

John. Dolphin self is rustig oor Desembers. Die kamp is vol, maar mense is rustig. Daar word ook niks gereel of aangebied deur die oord gedurende Desembers nie....geen vakansie programme nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 12:16:55 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 389
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

Die pad na Tugela Mouth is nou geteer.  Mandeni het twee Spar winkels.  Klein stiller een en dan 'n baie groter een waar dit wemel van die mense.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 15:23:25 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Tugela Mouth klink heerlik...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 16:14:35 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Terloops Jorg.  Mnr Berckley wat die eienaar was van La Mouette het Dolphin gekoop en as ek reg is steeds die eienaar.

Heeltemal reg! Toe ons by La Mouette elke jaar was het Oubaas en Susan Human die plek besit, hulle het dit by die Dolphin eienaar gekoop. Maar toe Stanger se mislikepaliteit hulle wou verplig om te BEE voor hulle die grond se kontrak hernu het Oubaas sy dinges gestrip en die plek toegemaak, dinks dis steeds toe. Verbeel jou slegs 32 staanplekke gewees en hulle wou hom dwing om te BEE! Mis steeds daai plek...:(

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 18:06:53 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Heeltemal reg! Toe ons by La Mouette elke jaar was het Oubaas en Susan Human die plek besit, hulle het dit by die Dolphin eienaar gekoop. Maar toe Stanger se mislikepaliteit hulle wou verplig om te BEE voor hulle die grond se kontrak hernu het Oubaas sy dinges gestrip en die plek toegemaak, dinks dis steeds toe. Verbeel jou slegs 32 staanplekke gewees en hulle wou hom dwing om te BEE! Mis steeds daai plek...:(

Voor Dolphin die kroon gedra het as beste oord was dit vir baie lank Lamouette.

Wonder of Caravan & Outdoor steeds daai aanwysing doen per jaar?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 18:26:54 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 217
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

a call for flip n tilla, where are you guys now. where will you be just now.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 18:52:28 pm
tuxracing
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 24 Mar 2019
Experience: 44 years

Ek gaan hierdie draad volg. Ons het Desember by Lobotes geboek, ongelukkig voor ek my karavaan gekoop het. In die laat sestig / vroë sewentigs het my pa op die ketels by SAPPI / Mandeni en die suiker meule op Amatikulu gewerk. Sy bly plek daai jare was wat nou Tugela Mouth Oord is het daai jare aan oom Bossie behoort. Baie staaltjies oor daardie kuiers. Elke môre voor vier op voor pa gaan werk, saam met oom Bossie met sy beach buggy gaan vis vang.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 21:13:09 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

John. Dolphin self is rustig oor Desembers. Die kamp is vol, maar mense is rustig. Daar word ook niks gereel of aangebied deur die oord gedurende Desembers nie....geen vakansie programme nie. 

Selfde met Salt Rock. Seker die duurste kamp op die kus met geen asblikke, geen braai op jous stand met my laaste besoek. Geen vermaak programme, geen swembad en mag ook nie die een by die hotel gebruik, kinders weet nie wat om met hulself te maak a behalwe die tidal pool.

Wat my bekommerd maak van plekke soos Tugela mond is dat dit so stil is daar en hoe hoe veilig is dit in die kamp en op die strand veral oor nuwe jaar

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 22:53:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Voor Dolphin die kroon gedra het as beste oord was dit vir baie lank Lamouette.

Wonder of Caravan & Outdoor steeds daai aanwysing doen per jaar?

Ja...hulle doen daai aanwysing, maar betwyfel soms hul uitslae. Hulle wys ook karavaan van die jaar aan. Laas was dit Conqueror wat gekies was as gunsteling karavaan van die jaar,....maar sien hom maar bitter min. Miskien is Conqueror n groot adverteerder in hulle tydskrif dat hul daai toekenning kry?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 05:54:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel hulle vra dat jy as leser die naam van die oord na 'n sekere nommer toe moet sms.  Dit hang ook af hoeveel mense regtig oor die land heen deelneem. So ook met die beste karavaan.  Het jy al info ingestuur oor jou Sprite karavaan?  Wel ek ook nie en ek dink my wa is puik en lig veral vir sy groote.

Dalk is jy ook reg oor die advertensie in die boek wie weet.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 06:03:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Waar dit onakuraat raak is waar maatskappye links op hul website en links op hul fb blad plaas waarop jy moet click om vir hulle te stem en dan kans staan om iets te wen. Sprite het nie n website nie. Ek sien baie sulke tipe plasings op fb waar maatskappye en individue jou smeek om vir hulle te stem met links. Op die ou einde wen die plek of persoon met die beste bemarkings veldtog.

Dis al bewys dat dit gebeur met skoonheids kompetisies ook....bemark hulself met links op fb

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 06:13:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is soos jy sê.  Dus vat alles met 'n knippie sout.  Die uitslag is nie nood wendig die siening van 'n hele kamp gemeenskap nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 06:26:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar was onlangs n menings opname in Beeld koerant gewees oor watse wa gunsteling isin Suid Afrika. Dis nie gedoen met links wat jy koppel na jou website toe en sodoende ekstra stemme kan werf nie. Kyk hierbo wat toe die verskil was in uitslae.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 06:30:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nou ja daar het jy dit. Dit klink vir my meer logies want dit is dan ook die meeste waens op ons SA paaie.  Van ouds af tot nou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 06:32:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit daar gelaat en terug by die Tugela oord en Balito oorde. Wat dink jy van die tariewe verskil tussen die oorde.

Dit is darem buitespoorig vir oor die selfde tydperk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 06:54:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het so pas die rates van Tugela Mouth Resort gekry per e-pos.

Vergelyk dit toe met Dolphin Holiday Resort vir vakansie gedurende Desember 2019.

Tugela          2x Persone         R460 per dag   Ekstra persoon per dag R100 dus vir 6 persone                                                                                  R860

Dolphin       2x persone         R1020 per dag  Ekstra persoon per dag 3de R80, 4de R160,                                                                                        5de R215 en 6de R210 dus vir 6 persone R1685

So vir 'n 20dae Kamp by Tugela (2x persone) is R9200-00 en by Dolphin R20400-00 Dis darem 'n groot verskil.  En mens sal nie R11200-00 se brandstof uitry as jy elkedag inry Balito toe nie.

Dit daar gelaat en terug by die Tugela oord en Balito oorde. Wat dink jy van die tariewe verskil tussen die oorde.

Dit is darem buitespoorig vir oor die selfde tydperk.

Ek reken so.....Beide bedrae is baie. Ek kan maar 1x per jaar lang verlof neem....so ek wil seker maak ek bespreek by n plek waar ek weet ek gaan gelukkig wees. Ek het nog net 2x na n plek toe gegaan oor n Desember waar ek nie vooraf gesien het hoe die plek lyk nie....dit was Merry Pebbles en Dolphin. {wat ek beide baie geniet het} Die ander plekke soos Villa Spa en Karridene het ek op n vooraf geleentheid eers gaan loer of ek daarvan sal hou en vandaar bespreking gemaak. Daar is heelwat ander suidkus oorde wat ek al gaan loer het na wat goeie ratings het, maar nie 100% in my smaak val nie. Omdat ek net 1x lang verlof kan neem per jaar, is ek bereid om my bietjie te bederf en bietjie meer te betaal as normaal. Dan sal ek liewer R20k betaal vir n plek waar ek dit gaan geniet as wat ek R9k betaal vir n teleurstelling en my lang verlof is daarmee heen. Hiermee wil ek nie sê Tugela gaan teleurstelling wees nie.....wil net vergelyking noem. Die beste gaan seker op die ou einde wees om hierdie oord eendag te gaan besoek terwyl jy op vakansie is elders en van daarvandaan toekomstige beplanning maak. 

Maar moet bynoem.....as hierdie plek in my smaak val, dan is daai Desember prys baie aantreklik....beter as meeste van ons binne landse oorde. Maar wat my pla is...ondangs hulle goeie pryse en verwysings, het hulle steeds Desember klomp plek beskikbaar....hoekom gaan die mense nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 07:05:42 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek dink maar dis sy ligging en die beskikbaarheid om iets anders te doen behalwe swem in die see en visvang.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 07:08:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13433
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het hulle n swemstrand met life savers?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 08:30:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13740
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Iemand het op die Resort rating genoem dat daar life savers op diens was. Beste is maar om by oord uit te vind.

Indien nie is dit dalk een van die redes vir die min besprekings daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 19:18:11 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 389
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 46 years

George ons kaap die draad nou,  maar ons is by Benmari tot Saterdag en gaan dan Kruger toe vir 2 weke. Daar na in Limpopo rond tot jaar einde.

Terug by Tugela.  Ons het die oord vir 3 jaar bestuur so 10 jaar gelede. Daar was toe lewensredders gedurende skoolvakansies en die oord het ook vermaak gereel.  Onthou net dis haai wereld daai.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 16:02:38 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek het ook nou 'n e-pos van Tugela gekry vir Maart skool vakansie 2020.

Hulle prys is "Rates are R280.00 per night plus R95.00 once off admin" en

T.O. se prys R710.000 per nag.

Het ook nou na klom pos gekyk maar dit was laaank terug en dié een is darem vars.

Is daar nog wat in 2019 daar was ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required