English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 430
Total Views: 83 848 980
topics: 4 587
replies: 32 148
views: 17 497 152
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 176
replies: 220
views: 12 348
topics: 6
replies: 42
views: 9 123
Blyde Canyon, A Forever Resort
Mpumalanga, Blyde River Dam
17
Total Ratings: 17
17   
0
Rated: 29 Jul 2022
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Terugvoering - Blyde Canyon Forever resort

replies: 18
views: 247
29 Jul, 2022 @ 08:30:36 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Baie dankie aan Blyde Canyon, A Forever Resort vir n heerlike kampeer ervaring. Ek kan hierdie oord sterk aanbeveel met sy skoon en mooi versorgde fasiliteite. 2x Ablusie blokke bedien die 32x kampeer staanplekke. Staanplekke verskil vanaf grond tot gras. Daar is geboude braaiers op elke staanplek. Asblik en kraan word deur 2 staanplekke gedeel....op grens van 2. Pragtigste bome in die laan van karavaanpark sorg vir lekker skaduwee. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam regdeur oord. Ons het deurgaans veilig gevoel....sekuriteit word deur n privaat sekuriteits maatskappy behartig en patrolering deur die oord en kampeer terein word op gereelde basis gedoen. As jy nie lus vir kosmaak is nie.....daar is n mooi restaurant op die perseel. Hulle buffet ontbyt is heerlik. Die hoofdoel van ons besoek was om tussen die pragtige en asemrowende natuurskoon te te wees. Daar is pratige uitkyk punte oor die Blyde Canyon en Drie Rondavels. Potholes en Echo grotte is baie naby aan oord en beslis n kuier werd {Echo moet ons nog doen}. Ontspanning fasiliteite in oord sluit in n koue groot en kinder swembad, trampolines, klimrame en swings en ook n 9-gat Putt-Putt baan wat nogals uitdagend is. Dan is daar perdry geleenthede en heerlike stap roetes op die oord. Daar is n winkel op perseel wat goeie voorraad aanhou. Net buite by ontvangs is daar nog n winkel, drankwinkel en vulstasie wat alles baie gerieflik maak. Besprekings doen is baie gerieflik met hul aanlyn stelsel. Oor die algemeen kan ek net sê: Dis n lekker plek, gaan gerus en geniet!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul, 2022 @ 08:56:47 am
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 800
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Dankie Geert

Living the dream
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul, 2022 @ 10:35:01 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons het oo die 1ste staanplek regs gestaan....waar mens by kampeer gedeelte ingaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul, 2022 @ 10:45:11 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ablusie geriewe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul, 2022 @ 10:58:19 am
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Volgens jou vertelling, asook die foto's, lyk dit baie bakgat.

👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
29 Jul, 2022 @ 10:58:38 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Pragtige bome in die kampeer laan. Glo dit bied lekker skaduwee in die warmer somers maande

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul, 2022 @ 11:02:46 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hierdie bankies en tafel wat op staanplekke is, kom baie handig te pas. Sal seker meer voordeliger wees vir tent kampeerders wat nie altyd plek het vir tafel en stoel in hul voertuig nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul, 2022 @ 11:08:35 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ontvangs area

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul, 2022 @ 11:16:28 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Restaurant 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul, 2022 @ 11:21:28 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Winkel binne die oord

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul, 2022 @ 11:33:35 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Binne die oord

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul, 2022 @ 11:44:00 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Vanaf die uitkykpunt langs die oord

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul, 2022 @ 11:53:46 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Lekker warm kampvuur vir die koeler aande

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul, 2022 @ 20:00:54 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4365
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

This was one park we never went to on our first tour - hopefully we can get there on our current tour.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul, 2022 @ 21:14:42 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Geert - jy maak baie opgewonde om maar weer daardie omgewing te besoek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul, 2022 @ 05:42:42 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek hoop fotos is leesbaar...

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul, 2022 @ 08:07:55 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Volgens jou vertelling, asook die foto's, lyk dit baie bakgat.

Nie al die staanplekke het so mooi gras soos op die foto waar ons staan nie. Daar is seker so 5 staanplekke wat so mooi gras het....die res meer grond omdat dit baie onder bome is en nie veel son kry nie. Ons het nie eintlik skaduwee gehad nie, maar het ons nie veel gepla nie aangesien ons daar was in die winter en in sonnetjie bak welkom was....ons het ook meeste van die dag rond gerits

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul, 2022 @ 10:02:19 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5120
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Ook op ons buketlys dankie Geert vir deel

Haak daai wa kamp bly koning
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jul, 2022 @ 10:40:53 am
Kurper
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 286
Joined: 22 Feb, 2012
Experience: 38 years

Dankie Geert, Puik.

β€œHe was a wise man who invented beer.” – Plato
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required