English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 719
Total Views: 82 363 339
topics: 4 377
replies: 29 365
views: 17 329 730
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 81
replies: 87
views: 5 662
Kruger National Park, Skukuza Camp - SanParks
Kruger National Park, Skukuza
31
Total Ratings: 31
27   
4
Rated: 23 Feb 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Skukuza Ruskamp Gekose Oord

replies: 4
views: 131
29 May 2019 @ 11:59:15 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2713
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Skukuza Ruskamp - Suidelik, Kruger
Kamp & Leef Gekose Oord

Skukuza is die Nasionale Park se administratiewe hoofkwartier, asook die grootste ruskamp. Dit is geleë op die suidelike oewer van die Sabie-rivier. Die kamp is lowerryk, met hoë bome langs die waterkant. Vermake en geriewe is uiteenlopend, soos ook die diere en plante wat sowel binne die kamp as in die omgewing gevind word. Begeleide stappe in die bos, wildritte, wildernis-roetes, ‘n 9-putjie gholfbaan, die Stevenson Hamilton Gedenk Biblioteek, 2 restaurante, ‘n winkel en nog baie meer wag vir u by Skukuza.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 14:12:26 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 138
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Altyd lekker om in die wildtuin te wees, maar Skukuza is net te besig vir my. Was al daar waar ons in n verkeers knoop was a.g.v leeus wat n buffel gevang het n paar honderd meter van die kamp af. Rangers het die buffel kom wegsleep met n bakkie agv van die verkeer.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 14:34:17 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6405
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

As die treinwa eers Des werk gaan dit nog besiger wees.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 15:28:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nie my gunsteling Kamp nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 20:05:50 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1734
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Skukuza ontwikkel elke dag met verbeterings en opgradering.

Nog steeds word die karavaanpark mis gekyk en afgeskeep. Kan net sowel agter iemand se klein hoewe kamp, lyk dieselfde

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required