English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 753
Total Views: 83 245 808
topics: 4 499
replies: 30 834
views: 17 441 032
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 86
replies: 177
views: 8 610
Kruger National Park, Shingwedzi Camp
Kruger National Park, Shingwedzi
24
Total Ratings: 24
24   
0
Rated: 07 Jan 2020
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 2

Shingwedzi Ruskamp Gekose Oord

replies: 1
views: 63
28 Feb 2019 @ 11:51:59 am
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2812
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Shingwedzi Ruskamp - Noordelik, Kruger 
Kamp & Leef Gekose Oord

Shingwedzi lê in die noordelike deel van die Kruger Nasionale Park, in die middel van die Mopanie-streek. Een van die belowendste roetes om wild te besigtig, is die skilderagtige roete langs die Shingwedzi-rivier in ‘n suid-oostelike rigting na die Kanniedooddam. Waterbokke, njalas, koedoes en olifante word dikwels hier gesien, asook baie verskillende voëlspesies. ‘n Oornag-verblyf in Shingwedzi is ‘n ondervinding wat ‘n leeftyd kan hou. Dit is ‘n eenvoudige kamp wat steeds die belangrikheid van die bos behou en onaangeraak is deur moderne tegnologie.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2019 @ 18:03:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie vir die nuwe boek. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za