English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 934
Total Replies: 224 848
Total Views: 82 148 812
topics: 4 322
replies: 29 018
views: 17 301 518
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 121
replies: 32
views: 6 898
topics: 2
replies: 20
views: 7 089
Reyneke Park
Free State, Bloemfontein
8
Total Ratings: 8
5   
3
Rated: 19 Nov 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Sekuriteit

replies: 2
views: 262
22 May 2018 @ 17:51:53 pm
Meerkat
Silver Member
62% Profile Strength
Posts: 91
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Kan ons die karavaan alleen los vir 'n dag en aand (familie-saamtrek) by Reyneke Park in die Vrystaat?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2018 @ 21:27:59 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3566
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek kan nie onthou of daar wagte was toe ons daar oornag het. My voorstel is kontak die bestuur en vra hulle.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2018 @ 18:44:38 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1822
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Ons het in Maart vir n week by Reyneke park gestaan. By die ingang is n waghuisie met n wag. Ek persoonlik dink dit is veilig. Ek moet egter dadelik byvoeg dat ek met ons aankoms daar, soos ek maar altyd maak, my straightliner stabiliseerder onder die karavaan neergesit. Toe ons vertrek was die straightliner weg. Die kantoorpersoneel was behulpsaam maar kon ook niks opspoor nie. Hulle verhuur ook kamers uit en dit kom en gaan heeldag. Sluit maar net alles toe en ek glo dan sal dit veilig wees.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required