English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 276
Total Replies: 230 125
Total Views: 82 382 215
topics: 4 391
replies: 29 466
views: 17 334 424
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 81
replies: 87
views: 5 706
Kruger National Park, Satara Camp - SanParks
Kruger National Park, Satara
44
Total Ratings: 44
42   
2
Rated: 13 Aug 2019
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Satara Ruskamp Gekose Oord

replies: 7
views: 149
04 Apr 2019 @ 13:47:42 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2727
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Satara Ruskamp - Sentraal, Kruger
Kamp & Leef Gekose Oord

Satara Kamp is geleë in ‘n uitstekende omgewing om wild te besigtig. Die bos is hier relatief oop, met volop wild van verskillende soorte. Die kamp het ‘n outydse sjarme met die meeste van die verblyf in ‘n reeks sirkels geplaas. Satara het baie bome en ander plante en daar is ‘n groot verskeidenheid voëls. Snags smelt die geluid van die vrugtevlermuise saam met die klank van sonbesies en krieke. Die geroep van uile en naguiltjies dra by tot die simfonie wat dikwels onderbreek word deur die gelag van ‘n hiëna, die getjank van ‘n jakkals of die gebrul van leeus.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 14:08:38 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hoe lyk die kamp terein. Nog steeds meeste grond waar op jy staan ?

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 20:24:23 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Satara - beslis een van die beter wildomgewings, maar beslis een van die swakker kampeerareas in die wildtuin. Nogtans gee ek Satara nie 'n "skip" nie. Binnekort weer vir 7 aande daar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Apr 2019 @ 22:16:14 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Satara sê restaurant het deur die jare baie verskillende eienaars gehad. Maar die kos bly terrible vir my. Kamp terrein is nog altyd nie goed na gekyk

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2019 @ 10:05:20 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Ons was 'n ruk gelede in een van hulle groter chalets, en needless to say, toe my man die kondisie van die lakens sien, toe seg hy, nee wat hier slaap hy nie, ons moes huis toe ry.

Let wel, dit was voor ons die wa gehad het

Dis baie oud en vervalle.  DIe beddegoed kom uit die 70's en is sooo uitgewas, en die lakens het vlekke en kolle op en is grys, lankal nie meer wit nie.

MAAR>.... so tydjie terug het sanparks 'n press release uitgestuur op hul facebook blad waar hulle spesiefiek die tipe goed gaan vernuwe, na ontelbare klagtes van kliente.  Satara is 'n sentrale kamp wat baie populer is, en waarom daai units en swembad en die terrein van die kamp oor die algemeen nie instand gehou was nie, gaan my verstand te bowe.  na almal begin kla het daaroor, wonder ek of hul nou al dit vervang en opgeknap het

Sal graag van iemand wil hoor wat onlangs in 'n chalet/cottage tuis gegaan het. Darem weet jy jou wa is skoon

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2019 @ 10:21:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13777
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het op die ander draad melding gemaak van dinge wat kortkom in KNP...dan word mens aangeval deur manne wat oogklappe opsit en sê jy moet liewer kyk na die half vol glas as half leë glas. Probeer dit...vir my werk dit ongelukkig nie....ek verkies dat daar fisies aandag aan klagtes gegee moet word

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2019 @ 17:49:08 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert. Al wat ek kan sê !( AMEN )!

n Mens settle mos nie vir second best nie.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2019 @ 14:04:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7844
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Satara nie onder die eerste vyf op ons lysie nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required