-  Classifieds  -  2001 Gypsey Regal   -  2013 Sprite Splash   -  2013 Jurgens Expo   -  2012 Jurgens Penta   -  Forums  -  margate so far  -  Die luiperd en die jagluiperd  -  String of satellites  -  Reen in die Kruger   -  News  -  L7 - Van Stadens Resort  -  Sherpa Wanderer  -  TheQM - Blow torch  -  Fiat Ducato Launch
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 482
Total Replies: 234 494
Total Views: 82 524 706
topics: 4 424
replies: 29 915
views: 17 368 407
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 455
replies: 302
views: 17 256 077
topics: 7
replies: 37
views: 37 110
Salt Rock Caravan Park
KwaZulu-Natal, Salt Rock
26
Total Ratings: 26
23   
3
Rated: 15 Jul 2019
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Salt Rock Caravan Park

replies: 21
views: 5713
19 Mar 2015 @ 10:41:00 am
Waarkampons
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 19 Mar 2015
Hi - enige raad sal welkom wees asb!!
Ek is nuut hier op die forum, - help my maar reg indien nodig asb??
Ek het probeer om op die forum te lees oor vorige terugvoer van Salt Rock karavaanpark...
Ek kan geen van die vorige kommentare oopmaak nie - kry net ERROR - So, - nou moet ek maar self vra...
Ons wil paasnaweek gaan kyk hoe lyk Salt Rock karavaanpark (ons kan 'n staanplek heel voor teen die see kry - ons WIL graag die see kan sien!!)
Ons is bewus van al die uitdagings soos die wind en weer, asook die klein staanplekke - maar ons wil asb uitvind of daar dalk ander uitdagings is soos sekuriteit van die strand se kant af, en of die strand dalk oor die paasnaweek so vol raak soos "Nuwejaarsdag"??
Hoop iemand het vir my raad asb, want ek moet vandag die deposito betaal!!
Dankie
Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2015 @ 10:45:36 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

Hello Tina.

Click op die "Salt Rock" Resort Feedback stukkie heel bo hierdie pos. Daar is reeds vyf Customer Feedback terugvoering daar.

Regards.
This is how we spent the last fifteen years - working our buts off!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2015 @ 10:48:31 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years
Welkom Tina
Was self nog nie daar nie maar volgens die trugvoer en mense wat ek ken wat al daar was is dit glad nie sleg nie en baie leker
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2015 @ 10:49:49 am
Waarkampons
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 19 Mar 2015
dankie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2015 @ 11:07:45 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Welkom Tina jy sal nog leer hoe die forum werk

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2015 @ 12:55:15 pm
paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 337
Joined: 06 Jan 2013
Experience: 60 years
Have stayed there 2 times. Wind flattened our tent on the sites closest to sea. Would recommend staying on the sites on the raised stands just in front of the toilets, the security will be better and less hectic wind. We never had any problems with theft and my sister in law goes there often and stays on the front sites. The sites behind the front ones are a bit packed and no view thats why I suggest the raised stands in front of the ablutions and these are generally bigger and more private with hedges between.
Try and keep it simple
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2015 @ 12:58:58 pm
Waarkampons
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 19 Mar 2015
Thanks so much - this really helps!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2015 @ 13:21:48 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

By die see moet jy so kamp dat jy hom hoor en nie sien nie...............wind kan erg raak

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2015 @ 13:40:53 pm
Waarkampons
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 19 Mar 2015
Hehe - ja maar hierdie Gautengers wil die see kan sien ook!!
Waar koop mens cargo net asb?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2015 @ 14:08:58 pm
Anonymous

Hehe - ja maar hierdie Gautengers wil die see kan sien ook!!
Waar koop mens cargo net asb?

Tina, ek het by Caravan World gekry, daar is verskeie grootes beskikbaar. Meeste karavaan handellaars behoort te hê.

Jy moet veilig ry en geniet.

NB, Baie welkom op die forum, geniet die saam gesêls.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2015 @ 14:44:59 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 51 years

Pasop vir cargo net !!!

Die ding kos my tent 'n nuwe dak en R11k later! Dit het my dak vol gaatjies geskuur waar die net knopies het, vernaam nog as jy gedurig aan wind blootgestel is. Gebruik eerder drie stormtoue en anker goed vas!

Ek ken Salt Rock baie goed. Geniet die seeuitsig en trotseer die wind. Kan netsowel wees dat jy geen wind gaan ervaar nie. Wat wil jy dan beter hê?!





BIG TIME!!

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2015 @ 20:55:55 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Tina welkom en gaan groot wind of te nie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2015 @ 21:13:08 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Tina, welkom hier. Hier gaan jy baie raat kry. Ek stem saam dat jy liewer nie voor staan nie. Kry liewer stormbande (storm straps) wat jy heel voor bo oor die tent span. NB! Die strap moet jy draai soos in opwen. Gee 'n paar draaie. Dan skuur dit minder aan die tent. Die tent pale verbind na die karavaan toe en dit moet jy met verstelbare pype verbind sodat die balke wat na die karavaan toe gaan, nie na mekaar toe buig nie. Ek hoop jy verstaan. Dan raak die straps effektief. Kry lang dik penne vir die doel met 'n veer wat kan rek en terugtrek. Dit absorbeer die rukwinde. Groetnis.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2015 @ 21:19:04 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Welkom Tina.

Moenie dat die manne jou bang maak oor die wind nie. April is een van jou lekkerste maande by die see. Gaan geniet dit.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2015 @ 07:00:22 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Tina Hendrik is waarskynlik reg dat die wind nie noodwendig in April sal waai nie, maar ek tree maar altyd voorkomend op. Daar is niks verkeerd daarmee nie.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2015 @ 07:35:06 am
Henk D
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 213
Joined: 07 Oct 2014
Experience: 27 years
Hehe - ja maar hierdie Gautengers wil die see kan sien ook!!
Waar koop mens cargo net asb?


EK onthou iemand het so Nov gepost van n plek waar jy cargo net kan koop teen omtrent die helfte van die prys. gebriuk die search function
Altyd lus vir Kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2015 @ 09:13:48 am
Waarkampons
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 19 Mar 2015
Ja dis SO lekker om al hierdie raad te kry!! Baie dankie - ek HOOR wat almal sÍ!!
Ek sit nou en dink, - om 'n Gautenger te wees, is natuurlik BAIE gevaarliker as om in die see se wind te kamp - hehe!! Die ergste wat seker kan gebeur is dat ons Conqueror Supra sleepwa se groot daktent kan verander in 'n groot "kite"??
Ons staanplek is bespreek en is HEEL VOOR... - dis darem ook net vir 5 nagte en nie 3 weke nie!! (as mens nou weer-gewys moet redeneer)
Whoooohooooo - ek raak nou baie opgewonde!! En dis so lekker op hierdie forum waar mens kan sien wat almal se opinie is!!
Dankie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Mar 2015 @ 16:43:43 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 51 years

Waarkampons, As jy regtig 'n cargo net wil hê, ek het een wat ek een kamp gebruik het, R500, 'n 6x4.5m. Dit is ongelukkig tans gestoor saammet my karavaan by Camperdown maar ek haak seker Meimaand af kus toe. Ek is in Bethlehem, praat as jy belangstel.





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2015 @ 18:05:43 pm
Happydays
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 09 Jan 2015
Experience: 19 years
Ons het al 5 keer daar gekamp. Min mense weet van die staanplek .......overflow 1 en 2. Andersins staanplek 12. Stormstraps is n moet.
Wind is net n probleem as jy jou pruik met haar -knipies vasmaak. En jou kop agteroor gooi as jy lag, en die valstande hop uit die bek, en die mannetjieswind wat daardie geblomde rokkie so opwaai. Eish. Dis n lekker plek. Ek gaan probeer fotos hier opsit.
Ons gaan buite seisoen. Salt rock hotel is net agter die karavaanpark.
Ons het al op reen dae hul buffet gaan verorber en jy kan buite op die dek sit en n oordonderende klok lui as jy n dolfyn sien. Ek skrik myself elkekeer in n ander tydvak in. Ek sweer die dolfyne ook.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar 2015 @ 21:56:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14756
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Irene die fotos van jou bring darem goeie herinderinge. Ons het nog nooit by Salt Rock self gekamp nie maar al baie daar gaan swem. Die Tidal pool bly n wenner.

Ek het as kind in daai Tidal pool geswem. Ekstra lekker as die groot golwe tydens hoog water oor die rante spoel.

As kind het my ouers ons altyd in April Umhlanga Rocks Caravanpark toe gevat. n Dag of wat het ons uitgery Salt Rock toe.

Ook daar gaan swem toe ons self karavaan gesleep het Dolphin Holiday Resort toe. 9 jaar in n ry elke April van 1998 tot 2006

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 08:47:20 am
Waarkampons
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 19 Mar 2015

Waarkampons, As jy regtig 'n cargo net wil hê, ek het een wat ek een kamp gebruik het, R500, 'n 6x4.5m. Dit is ongelukkig tans gestoor saammet my karavaan by Camperdown maar ek haak seker Meimaand af kus toe. Ek is in Bethlehem, praat as jy belangstel.

Baie dankie - maar ons gaan begin April al see toe...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2015 @ 09:06:35 am
Waarkampons
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 19 Mar 2015
Ons het al 5 keer daar gekamp. Min mense weet van die staanplek .......overflow 1 en 2. Andersins staanplek 12. Stormstraps is n moet.
Wind is net n probleem as jy jou pruik met haar -knipies vasmaak. En jou kop agteroor gooi as jy lag, en die valstande hop uit die bek, en die mannetjieswind wat daardie geblomde rokkie so opwaai. Eish. Dis n lekker plek. Ek gaan probeer fotos hier opsit.
Ons gaan buite seisoen. Salt rock hotel is net agter die karavaanpark.
Ons het al op reen dae hul buffet gaan verorber en jy kan buite op die dek sit en n oordonderende klok lui as jy n dolfyn sien. Ek skrik myself elkekeer in n ander tydvak in. Ek sweer die dolfyne ook.
Whaahahahahahaaaa - ek het SO lekker gelag nou!! Jy het my dag gemaak met hierdie comment!! Dankie vir die foto's - ek is nou nog meer opgewonde!! Ons sal op staanplek A5 wees - heel voor... ek gaan saam en ek sit VOOR (sonder haarknippies)!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required