English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 390
Total Views: 82 173 141
topics: 4 331
replies: 29 047
views: 17 304 754
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 122
replies: 36
views: 7 073
topics: 1
replies: 14
views: 6 114
Riviera Guest Farm
Free State, Bloemfontein
6
Total Ratings: 6
5   
1
Rated: 09 May 2018
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Riviera Guest Farm

replies: 14
views: 6115
14 Jul 2015 @ 14:45:48 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Wie was al hier gewees ?

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2015 @ 14:47:50 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek dink Brian hulle het hier gestaan maar kan niks kry nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2015 @ 14:55:01 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6346
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Waar is julle Des

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2015 @ 15:16:27 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hartenbos Willem

Dié oorstaan plek is net voor Bloemfontein.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2015 @ 16:21:50 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1822
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Willem kyk na gister se antwoorde by River of Joy. Karel het daar n antwoord oor Riviera wat my laat vermoed hy was al daar.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2015 @ 19:38:48 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Dankie Piet,

Ek het nie self daar gebly nie, maar vriende het gesÍ dat daar redelik baie semi permanente inwoners is. Langs River of Joy is Riveria wat 'n nuwe ontwikkeling is met mooi staanplekke op die wal van die modderrivier. Sekuriteit is goed en die eienaar is baie vriendelik.

Ek het dit gesien daarom ook my vraag hier.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2015 @ 17:19:30 pm
Going Slowly
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 15 Jul 2015
Experience: 32 years
Wilsur

Julle kan gerus by hierdie oorstaanplek gaan kamp.

Ons het Maart op pad terug van Hartenbos af daar oornag. Ons het eers 22:00 daar aangekom op 'n Vrydagaand en die eienaars het ons hartlik verwelkom. Die geriewe is skoon en netjies. Baie netjiese staanplekke met groen gras.

Groete Nick
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2015 @ 17:33:02 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1486
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Nick,welkom ,dankie vir jou inset,help my met my beplanning vir volgende jaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 13:50:50 pm
Schaedi
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 30 Dec 2015
Experience: 34 years
We used Riviera Guest Farm as a stopover on our way from Pta. to Mountain Zebra NP.
Welcoming by the owners Daughter was super friendly as well as the introduction into the facilities. Later the Herselmans themselves came to make sure everything is perfect to us, and supplied plenty of firewood. We had a lovely site, right on the riverbank and under a big old tree. All we needed, power, water, dustbin, 2 Braaiplaces were on the site. All together the perfect stopover on a Long trip. Only,next time we will stay a bit longer and enjoy the nice place!
...but in Africa, found my soul her home...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 13:56:08 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5577
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek het heeltemal van die draad vergeet.

Ja ons het ook hier oorgeslaap af Hartenbos toe en met die terugkom het ons en Surette se broer hulle ook hier oor gestaan terug Pretoria toe.

Kan beslis die plek aanbeveel.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 18:20:12 pm
Anonymous

Daniel, glad you enjoyed Africa, true what your singnature says.

Once been in Africa, you will return.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2016 @ 20:37:32 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 432
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years
Wat is die padaanwysings van Beaufort Wes se kant na Riviera asseblief?
Is die pad anderkant Bloemfontein steeds in aanbou en via Welkom steeds die aanbevole roete?
Dankie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2016 @ 14:04:10 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5583
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Julle ry verby Bloem,,, tot jy die Maselspoirt/glen afrit kry. Links af 100meter verder op regterkant die bordjies. Ry met die paadjie aan tot teen die yster hek. Bel ve Jacques as die hek gesluit is. No. Oppie hek. As dit oop is ry totby sy huis en boek in. Jy kan bo of onder by rivier staan.
Daars nie baie van diť soort eienaars wat so baie omgee soos Jaques nie. Hulle gaan nog ve jou n vrag hout ook aflewer.

As jy terug gaan Jo.burg se rigting. Draai regs as jy by die teerpad aankom, ry tot by Glen en dan met Welkom Kroonstad pad. Onthou om heel tyd te kyk na Kroonstad anders beland jy dalk in welkom dans dit n rig-ma-roll om weer op pad te kom.
As julle N1 wil ry,, ook oky, net tussen ventersburg en kroonstad ry jy op ou gedeelte wat sleg is. Hulle bou nuwe pad daar. By winburg is so n klein entjie padverleggings.

Backpacker en Wilsur hier bo kan getuig van.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2016 @ 19:21:13 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 432
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years
Dankie, ons het een nag oorgebly op pad huis toe. Ons het met die N1 gery, nie baie gemaklik op plekke nie, maar ek het erger verwag.
Ons het Jacques en sy vrou ontmoet, baie aangename mense wat ons dadelik tuis laat voel het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2019 @ 07:23:58 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 735
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Enige persone wat onlangs by Riviera oorgebly het? Is die standaarde (veral t.o.v. sekuriteit) nog dieselfde?

Ek beplan my terugreis vanaf Eiland Spa huistoe en oorweeg Riviera.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required