English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 443
Total Replies: 264 841
Total Views: 83 681 151
topics: 4 554
replies: 31 637
views: 17 480 186
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 469
replies: 568
views: 17 271 525
topics: 14
replies: 59
views: 2 394
ATKV Natalia Beach Resort
KwaZulu-Natal, Illovo Beach
114
Total Ratings: 114
113   
1
Rated: 06 Dec 2021
Type of Resort:
Family with children: 4
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1

Recommended stand at ATKV NATALIA

replies: 44
views: 1039
28 Oct, 2019 @ 20:29:42 pm
Kroniese Kamper
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 21 Jan, 2014
Experience: 40 years

Hi All,

 

My wife and I are planning to visit ATKV NATALIA next year July after the school holidays.  Could you recommend which stands are preferable. Our criteria is firstly shelter against the wind, secondly a bit of shade but preferably not under trees that are habituated by fruit bats, and lastly a decent size as our caravan is fairly large and one would like to have a bit of space to braai once your vehicle is also parked. Sea view is not important at all as it always comes at a price. Your assistance would be highly appreciated.

If al else fails, go camping!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2019 @ 20:37:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek gee seker nie die regte antwoord op jou vraag nie, maar het jy al Karridene langsaan probeer? Dis net n muur wat die 2 oorde skei, maar Karridene se staanplekke is baie grooter.....ek het afgelope 2 jare op n 250m2 staanplek gestaan. 95% van hul staanplekke is vol gras. Nie een van daai bome het vlêrmuise gehad nie. Badkamers lekker skoon en ruim en kan al die geriewe van die hotel geniet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2019 @ 20:41:27 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 672
Joined: 04 Mar, 2014
Experience: 33 years

Karridene does not have stands with a sea view. I always try to get either stand 54 or 55, big stands with good shade.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2019 @ 20:48:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Karridene does not have stands with a sea view. I always try to get either stand 54 or 55, big stands with good shade.

"Sea view is not important at all as it always comes at a price."

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2019 @ 21:12:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

As julle n oordplan kan kry, dan kan julle miskien hierdie drone video volg en kyk watter staanplek vir julle nice lyk

https://www.youtube.com/watch?v=m5yTKs-fMZ8

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2019 @ 21:25:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2019 @ 21:35:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10876
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Watter kant is die see, Geert.

Name is bietjie klein.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2019 @ 21:38:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Watter kant is die see, Geert.

Name is bietjie klein.

 

 

Die bo kant. Daai bruin paadjie wat loop soos n "S" heelbo is die voetgangers paadjie oor die treinspoor na die strand toe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2019 @ 21:54:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Watter kant is die see, Geert.

Name is bietjie klein.

 

 

Hier is boonste blok en onderste blok apart. Hoop dis duidelik andersins op Natalia se website self gaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct, 2019 @ 06:24:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Die beste staanplekke daar volgens my met see uitsig is:

  1. Staanplek 114.  Dit is onder 'n groot boom reg in die middel van die twee duine en kus plante.  Jy het 'n baie goeie uitsig op die see. Reg voor jou is Braai plekke wat niemand eintlik gebruik nie en aan die kant daarvan, langs die pad tussen No 111 en 114 is 'n parkeer plek vir jou voertuig.  Dus het jy die hele staanplek net vir jou wa en kamp plek.
  2. Staanplek 117. So effe aan die kant van dieselfde boom as by 114. Het dieselfde uitsig as 114 maar jy het nie die eksta parkeer spasie vir jou voertuig nie.
  3. Staanplek 111. Jy het ook basies dieselfde uitsig as 114 maar dit word so effe afgesny deur plante groei vanaf die linker kant.  Hierdie staanplek het geen skadu nie.

Hoop dit help.

 

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct, 2019 @ 07:25:22 am
Kroniese Kamper
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 21 Jan, 2014
Experience: 40 years

Dankie vir die terugvoer , ek waardeer julle insette hierbo.

If al else fails, go camping!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct, 2019 @ 07:31:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

As see uitsig jou nie pla nie en jy in daai omgewing wil vakansie hou, kan jy ook Villa Spa in gedagte hou. Regtigwaar n puik oord. Al nadeel is dat alhoewel see naby is, die swemstrand met lifesavers is n entjie se stap oor die strand. Maar daar kan jy maar jou grondseil tuis los....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct, 2019 @ 09:30:40 am
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 30 Nov, -0001
Experience: 42 years

Ek wil graag vir Geert en Leon bedank vir hulle bereidwilligheid om altyd baie moeite te doen om mense te help met inligting en raad   Ek is seker daar is baie mense wat dit ook raak sien.  Dankie 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct, 2019 @ 12:13:19 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 21 May, 2013
Experience: 22 years

Die staanplekke wat Leon uitgewys het is mooi. Ons het verlede week op 101 en 102 gestaan met tente wat na see kyk. Woonstelblok het van die noordewind afgekeer. Die wind het erg gewaai en ons rally's het mooi gestaan. Met net storm strap oor voorste pale. Ek span nie my storm strap oor my tent nie.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct, 2019 @ 16:01:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10876
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Hier is boonste blok en onderste blok apart. Hoop dis duidelik andersins op Natalia se website self gaan

Dankie Geert.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct, 2019 @ 08:58:00 am
Oppies
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 02 Nov, 2017
Experience: 13 years

Hierdie foto is geneem vanaf nommer 108. Die staanplek regs voor onder die boom is staanplek nommer 114.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct, 2019 @ 09:02:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Hi Jaco

Jy bedoel seker die staanplek regs voor.

Dis hy daai.  Kyk hoe lekker staan daai wa daar in die koelte.

Puik foto.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct, 2019 @ 09:06:50 am
Oppies
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 02 Nov, 2017
Experience: 13 years

Hi Jaco

Jy bedoel seker die staanplek regs voor.

Dis hy daai.  Kyk hoe lekker staan daai wa daar in die koelte.

Puik foto.

Jammer, ja dit is regs.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct, 2019 @ 09:08:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Jaco staan julle nou tans daar?

Indien wel geniet dit! ! ! ! ! ! !

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct, 2019 @ 09:18:34 am
Oppies
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 02 Nov, 2017
Experience: 13 years

Foto vanaf 115. 117 links (onder die boom) en 121 regs.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct, 2019 @ 09:27:39 am
Oppies
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 02 Nov, 2017
Experience: 13 years

Dit was in 2017 en 2018.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct, 2019 @ 18:34:32 pm
Anonymous

Kyk dis seker nodig vir die koelte maar betjorts die voels nie die waens en tente nie? En ander boom gemorse?

Natalia se kampeerterrein is fantasties as ek dinge so kyk....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov, 2019 @ 12:46:19 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Dis nou maar een rede waarom ek altyd daai silver seil saam vat.  Hom kan jy was nes jy wil maar die tent dakke bly pragtig skoon.

Die seil vir my gee nie net 'n koel wa en tent nie maar spaar baie werk op 'n tent dak.  Die tent dak behou ook so sy kleur en lyk steeds nuut die dag as jy die wa verkoop.

Alles dra by tot 'n doel.  Mens moet dit net reg gebruik.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan, 2020 @ 06:53:09 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5060
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Het al gestaan by 101 bo lekke staanplek 114 ,121 ook nice staan plekke122 123 as ek reg onthou is staanplek heel voor

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May, 2021 @ 16:58:59 pm
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1382
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Wat sal die lekkerste staanplekke op onderste terras wees met nie te veel bome nie.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May, 2021 @ 17:45:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Wat sal die lekkerste staanplekke op onderste terras wees met nie te veel bome nie.

Ek dink Bostoe (Shaun) is tans daar....hopenlik lees hy hier en loer vir jou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May, 2021 @ 17:53:27 pm
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1382
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Ek dink Bostoe (Shaun) is tans daar....hopenlik lees hy hier en loer vir jou

Dankie Geert. Ek het vir hom ook 'n SMS gestuur.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul, 2021 @ 20:07:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Wat sal die lekkerste staanplekke op onderste terras wees met nie te veel bome nie.

Hennie.....was julle intussen daar gewees? Watter staanplek sou jy aanbeveel op onderste terras? Soek Paving en verkieslik ruim staanplek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul, 2021 @ 06:27:29 am
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1382
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Hennie.....was julle intussen daar gewees? Watter staanplek sou jy aanbeveel op onderste terras? Soek Paving en verkieslik ruim staanplek

More Geert, nee ons was nog nie daar. Die plan is vir volgende Maart. Shaun het wel 'n paar baie nice staanplekke aanbeveel. Staanplekke 70 en 69 is vir my die aanloklikste. Op 70 was daar 'n Exclusive geparkeer en nog soveel ander spasie.. Dit is ook baie naby aan die ablusie. Stuur vir my 'n whatsapp dan kan ek vir jou fotos stuur. nul 8 twee 9 vier nul 1 nege ses 4.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul, 2021 @ 07:31:42 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

More Geert, nee ons was nog nie daar. Die plan is vir volgende Maart. Shaun het wel 'n paar baie nice staanplekke aanbeveel. Staanplekke 70 en 69 is vir my die aanloklikste. Op 70 was daar 'n Exclusive geparkeer en nog soveel ander spasie.. Dit is ook baie naby aan die ablusie. Stuur vir my 'n whatsapp dan kan ek vir jou fotos stuur. nul 8 twee 9 vier nul 1 nege ses 4.

Dankie Hennie. Ja, ek kon ook volgens drone video en oordplan sien daai lyk na lekker staanplekke, ook naby aan ablusie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul, 2021 @ 08:14:30 am
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1382
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Dankie Hennie. Ja, ek kon ook volgens drone video en oordplan sien daai lyk na lekker staanplekke, ook naby aan ablusie. 

Hoop jy kom reg met jou bespreking.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul, 2021 @ 08:43:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hoop jy kom reg met jou bespreking.

Dankie Hennie, reggekom, waardeer jou hulp. Nou sommer opgewonde. Ons geniet Karridene langsaan, maar hulle kom bietjie laat uit binne seisoen uit,  dan maak tariewe n groot verskil 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul, 2021 @ 10:26:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul, 2021 @ 07:52:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hoop maar covid situasie is beter Desember....nie weer geslote strande nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug, 2021 @ 21:02:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Het Natalia n lekker restaurant waar mens n lekker ontbyt kan eet?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug, 2021 @ 07:32:35 am
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1382
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Het Natalia n lekker restaurant waar mens n lekker ontbyt kan eet?

Geert, hulle het 'n restuarant en die kos nie te versmaai. Ons het ook gereeld oorkant die straat buite die kamp by die kwekery se restuarant geëet.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug, 2021 @ 21:11:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Geert, hulle het 'n restuarant en die kos nie te versmaai. Ons het ook gereeld oorkant die straat buite die kamp by die kwekery se restuarant geëet.

Dankie Hennie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov, 2021 @ 10:57:47 am
Waldie
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 22 Nov, 2021

Het enige iemand al op 126 gestaan? Indien wel is dit 'n goeie staanplek?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov, 2021 @ 12:05:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Het enige iemand al op 126 gestaan? Indien wel is dit 'n goeie staanplek?

 

Ek dink smaak gaan verskil. Die staanplek is reg agter die treinspoor en see uitsig is maar beperk....kyk meer in die groen bosse vas en sal die agterkant van blou oseaan sien, nie strand nie. Vir my sal die treine nie eintlik pla nie, wat weer vir ander n groot pyn is.

126 is daar op foto waar rooi kolle is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov, 2021 @ 13:10:27 pm
Waldie
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 22 Nov, 2021

Ek dink smaak gaan verskil. Die staanplek is reg agter die treinspoor en see uitsig is maar beperk....kyk meer in die groen bosse vas en sal die agterkant van blou oseaan sien, nie strand nie. Vir my sal die treine nie eintlik pla nie, wat weer vir ander n groot pyn is.

126 is daar op foto waar rooi kolle is

Baie dankie vir jou boodskap dit help baie. Die trein pla nie. 

Ons het eers 111 bespreek maar die oord het 'n dubble bespreeking gahad en nou sit hulle ons daar. Daar is seker niks wat ons daaraan kan doen nie.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov, 2021 @ 14:05:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Baie dankie vir jou boodskap dit help baie. Die trein pla nie. 

Ons het eers 111 bespreek maar die oord het 'n dubble bespreeking gahad en nou sit hulle ons daar. Daar is seker niks wat ons daaraan kan doen nie.

 

 

Ai...soms wonder ek hoe maak hulle n dubbel bespreking op n rekenaar program, tik hulle bo oor mekaar??? As sulke goed gebeur op hulle stelsel raak dit dringend nodig dat hulle hul rekenaar stelsel moet opgradeer, veral met die online besprekings wat mens nou kan maak. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan, 2022 @ 08:38:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Huidiglik stil by Natalia

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan, 2022 @ 06:21:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons staan op onderste teras

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan, 2022 @ 07:52:32 am
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

Huidiglik stil by Natalia

Toe ons gery het by Dolphin Maandag wonder ek of daar 10 karavane oor was. Ek hou nie daarvan nie..het gevoel soos n "spook dorp". Dankie vir die Natalia fotos. Hy is op my lysie vur due toekoms

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan, 2022 @ 09:54:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19028
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Toe ons gery het by Dolphin Maandag wonder ek of daar 10 karavane oor was. Ek hou nie daarvan nie..het gevoel soos n "spook dorp". Dankie vir die Natalia fotos. Hy is op my lysie vur due toekoms

Baie nice karavaan park....baie nice staanplekke en ablusies. Net jammer dat hul sukkel om gemeenskaplike ontspannings area volgens reels te beheer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za