English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 986
Total Replies: 243 358
Total Views: 82 948 130
topics: 4 475
replies: 30 406
views: 17 419 178
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 458
replies: 338
views: 17 261 117
topics: 14
replies: 38
views: 1 605
ATKV Natalia Beach Resort
KwaZulu-Natal, Illovo Beach
113
Total Ratings: 113
112   
1
Rated: 14 Jan 2020
Type of Resort:
Family with children: 3
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Recommended stand at ATKV NATALIA

replies: 23
views: 364
28 Oct 2019 @ 20:29:42 pm
Kroniese Kamper
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 21 Jan 2014
Experience: 38 years

Hi All,

 

My wife and I are planning to visit ATKV NATALIA next year July after the school holidays.  Could you recommend which stands are preferable. Our criteria is firstly shelter against the wind, secondly a bit of shade but preferably not under trees that are habituated by fruit bats, and lastly a decent size as our caravan is fairly large and one would like to have a bit of space to braai once your vehicle is also parked. Sea view is not important at all as it always comes at a price. Your assistance would be highly appreciated.

If al else fails, go camping!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 20:37:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15627
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek gee seker nie die regte antwoord op jou vraag nie, maar het jy al Karridene langsaan probeer? Dis net n muur wat die 2 oorde skei, maar Karridene se staanplekke is baie grooter.....ek het afgelope 2 jare op n 250m2 staanplek gestaan. 95% van hul staanplekke is vol gras. Nie een van daai bome het vlêrmuise gehad nie. Badkamers lekker skoon en ruim en kan al die geriewe van die hotel geniet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 20:41:27 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 540
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Karridene does not have stands with a sea view. I always try to get either stand 54 or 55, big stands with good shade.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 20:48:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15627
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Karridene does not have stands with a sea view. I always try to get either stand 54 or 55, big stands with good shade.

"Sea view is not important at all as it always comes at a price."

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 21:12:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15627
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As julle n oordplan kan kry, dan kan julle miskien hierdie drone video volg en kyk watter staanplek vir julle nice lyk

https://www.youtube.com/watch?v=m5yTKs-fMZ8

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 21:25:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15627
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 21:35:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Watter kant is die see, Geert.

Name is bietjie klein.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 21:38:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15627
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Watter kant is die see, Geert.

Name is bietjie klein.

 

 

Die bo kant. Daai bruin paadjie wat loop soos n "S" heelbo is die voetgangers paadjie oor die treinspoor na die strand toe

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 21:54:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15627
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Watter kant is die see, Geert.

Name is bietjie klein.

 

 

Hier is boonste blok en onderste blok apart. Hoop dis duidelik andersins op Natalia se website self gaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 06:24:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die beste staanplekke daar volgens my met see uitsig is:

  1. Staanplek 114.  Dit is onder 'n groot boom reg in die middel van die twee duine en kus plante.  Jy het 'n baie goeie uitsig op die see. Reg voor jou is Braai plekke wat niemand eintlik gebruik nie en aan die kant daarvan, langs die pad tussen No 111 en 114 is 'n parkeer plek vir jou voertuig.  Dus het jy die hele staanplek net vir jou wa en kamp plek.
  2. Staanplek 117. So effe aan die kant van dieselfde boom as by 114. Het dieselfde uitsig as 114 maar jy het nie die eksta parkeer spasie vir jou voertuig nie.
  3. Staanplek 111. Jy het ook basies dieselfde uitsig as 114 maar dit word so effe afgesny deur plante groei vanaf die linker kant.  Hierdie staanplek het geen skadu nie.

Hoop dit help.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 07:25:22 am
Kroniese Kamper
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 21 Jan 2014
Experience: 38 years

Dankie vir die terugvoer , ek waardeer julle insette hierbo.

If al else fails, go camping!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 07:31:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15627
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As see uitsig jou nie pla nie en jy in daai omgewing wil vakansie hou, kan jy ook Villa Spa in gedagte hou. Regtigwaar n puik oord. Al nadeel is dat alhoewel see naby is, die swemstrand met lifesavers is n entjie se stap oor die strand. Maar daar kan jy maar jou grondseil tuis los....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 09:30:40 am
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Ek wil graag vir Geert en Leon bedank vir hulle bereidwilligheid om altyd baie moeite te doen om mense te help met inligting en raad   Ek is seker daar is baie mense wat dit ook raak sien.  Dankie 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 12:13:19 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1825
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Die staanplekke wat Leon uitgewys het is mooi. Ons het verlede week op 101 en 102 gestaan met tente wat na see kyk. Woonstelblok het van die noordewind afgekeer. Die wind het erg gewaai en ons rally's het mooi gestaan. Met net storm strap oor voorste pale. Ek span nie my storm strap oor my tent nie.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 16:01:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8977
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hier is boonste blok en onderste blok apart. Hoop dis duidelik andersins op Natalia se website self gaan

Dankie Geert.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 08:58:00 am
Oppies
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 02 Nov 2017
Experience: 11 years

Hierdie foto is geneem vanaf nommer 108. Die staanplek regs voor onder die boom is staanplek nommer 114.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 09:02:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hi Jaco

Jy bedoel seker die staanplek regs voor.

Dis hy daai.  Kyk hoe lekker staan daai wa daar in die koelte.

Puik foto.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 09:06:50 am
Oppies
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 02 Nov 2017
Experience: 11 years

Hi Jaco

Jy bedoel seker die staanplek regs voor.

Dis hy daai.  Kyk hoe lekker staan daai wa daar in die koelte.

Puik foto.

Jammer, ja dit is regs.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 09:08:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jaco staan julle nou tans daar?

Indien wel geniet dit! ! ! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 09:18:34 am
Oppies
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 02 Nov 2017
Experience: 11 years

Foto vanaf 115. 117 links (onder die boom) en 121 regs.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 09:27:39 am
Oppies
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 02 Nov 2017
Experience: 11 years

Dit was in 2017 en 2018.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 18:34:32 pm
Anonymous

Kyk dis seker nodig vir die koelte maar betjorts die voels nie die waens en tente nie? En ander boom gemorse?

Natalia se kampeerterrein is fantasties as ek dinge so kyk....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 12:46:19 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis nou maar een rede waarom ek altyd daai silver seil saam vat.  Hom kan jy was nes jy wil maar die tent dakke bly pragtig skoon.

Die seil vir my gee nie net 'n koel wa en tent nie maar spaar baie werk op 'n tent dak.  Die tent dak behou ook so sy kleur en lyk steeds nuut die dag as jy die wa verkoop.

Alles dra by tot 'n doel.  Mens moet dit net reg gebruik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2020 @ 06:53:09 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4602
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Het al gestaan by 101 bo lekke staanplek 114 ,121 ook nice staan plekke122 123 as ek reg onthou is staanplek heel voor

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First