English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 134
Total Replies: 227 738
Total Views: 82 281 724
topics: 4 360
replies: 29 238
views: 17 319 588
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 424
replies: 200
views: 8 914
topics: 4
replies: 0
views: 245
Die Raasblaar
Limpopo, Groblersdal
10
Total Ratings: 10
10   
0
Rated: 14 Jan 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Raasblaar

replies: 2
views: 444
14 Jul 2018 @ 15:47:31 pm
maurits
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 57 years

Goeie middag uit n rustiger Hermanus. Ek moet net noem dat die opstokers my motor verlede Donderdag R30000 se skade aangedoen het met klippe. Gelukkig het niemand aan die passasierskant gesit nie anders sou die persoon dit beslis nie oorleef het nie. Die eintlike rede vir die skrywe is dat ek op soek is na enige inligting oor Raasblaar by Groblersdal. Baie dankie. Maurits

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2018 @ 09:57:05 am
Fransman
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 59
Joined: 06 Jan 2008
Experience: 38 years

Kyk in die Julie uit gawe van Weg Ry en Sleep.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2018 @ 11:11:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Mauritz jammer om te hoor van jou onderonsie met die opstokers.  Dit is regtig iets waaraan ons regering moet aandag gee. Mens het seker die reg om te betoog en jou opinie te wys, maar dit is nie nodig dat die wereld dit moet ongeld nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required