Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Prieska
Ons wil graag verneem of iemand in die Prieska of dorpe in die omgewing gebly het, naby of naas-aan die Oranje rivier.
Sal werklik waardeer vir terugvoering.
One is never too old too learn

Seker 20 jaar gelede in die park in die dorpie reg langs die rivier. Ek weet nie of dit nog daar is nie. Ons het 'n privaat ablusie gehad en alles was heel netjies. Die nag het dit skielik begin reën- druppels so groot soos koppies water het die geklink. Ek skat die park het in 'n effense kom gestaan, want vinnig het die water tot by die karavaan se vloer gestyg en ons moes dit so in die reën na hoër grond verskuif.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Die klein dorpies word nou erg deur die Chinese oor geneem. Prieska is een van hulle.
Staat leen geld by China. Moet dit binne seker tyd terug betaal. Betaal nie terug nie. Dan moet hulle 'n seker hoeveelheid mense van China akkomodeer met verblyf.
En hulle floreer met hulle klein Chinese winkeltjies want hulle voer item spot goedkoop in van China af en dan onder steun hulle mekaar.
Of die mense oorneem kan ek nie se nie, maar het redelik baie daar gesien met ons laaste toetse op toetsbaan Alkant Pan voorheen genoem Copperton.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Die dorp net voor Prieska waar die Vaal rivier en Oranje inmekaar vloei verstaan ek kry nou ook van die mense.
Douglas dink ek is die dorp se naam.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Ek sien daai ding.
Die Chinese kry n' kontrak met die voorbehoed dat die werkers mag aanbly in Suid Afrika. Hulle quotes is ook uitsteekend want hulle regeering borg hulle en die werkers verdien baia min. Hulle werk ook 24/7. So die aflewerings tydperk is baia kort.
Die firma waar ek gewerk het het goot kontrakte met hulle gehad en ek het daagliks met hulle saam gewerk.
n' Ander vorm van Kolonialisme?
Groete,
Paul
Hierdie is nie goed vir die burgers van ons land nie. Die Sjinese huur nie veel Suid Afrikaners nie. Hier in Limpopo kry jy bykans nie meer plaaswinkeltjies in die swart gebiede nie. Sulke winkeltjies was voorheen die brood en botter vir lede can die plaaslike bevolking. Nou behoort amper almal aan Pakistaners en die gewese eienaars leef van staatstoelae wanneer die geld wat hulle met die verkoop van hulle winjeltjues ontvang het op is.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek bedoel plaaswinkeltjies in besit van die plaaslike inwoners.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Ons wil graag verneem of iemand in die Prieska of dorpe in die omgewing gebly het, naby of naas-aan die Oranje rivier.
Sal werklik waardeer vir terugvoering.

Dankie julle ouens, ons toe reggekom 'n entjie verder by Groblershoop.
One is never too old too learn

Ek gaan van nou af so min as moontlik hier op die forum se^, aangesien my kommentaar blykbaar ontaard het in onaangenaamde gevoelens by die boereseuns.
Ek vra nederig omverskoning daarvoor.
So, moet asb. nie as ek jou nie beantwoord , dink dat ek kwaad is vir jou nie.
En, asb. ek verwys nie na spesifieke mense/manne nie, maar ek verwys na my manier van dinge sien/redeneer, wat mense de moer in maak.
Groetnis van ver uit die Noorde.
One is never too old too learn

Daar was niks fout met jou bydrae nie Bob. Dit het interessante dialoog uitgelok. Niemand neem jou kwalik nie. Moet asseblief nie onttrek nie. Jou bydraes is altyd interessant en jy kan nie verantwoordelik gehou word oor hoe mense daarop reageer nie..
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
ð
One is never too old too learn

Hoe lyk die staanplek toe by Groblershoop?
Ek is jammer. Ek moes eintlik niks gesê het oor die Sjinese nie. Ongelukkig steeds iets wat my dwars in die krop steek.
Jammer mense.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

ðð
One is never too old too learn

Wat beteken die hiërogliewe in Afrikaans?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Groblershoop dorpie is maar klein.
Daar is 'n wat hulle noem "USave" wat soortgelyk is aan chekers maar die produkte het almal vreemde name.
Ons staan sowat 14km voor groblershoop dorp by 'n plekkie genaamd Keih's riverside lodge.
Vir kampers sal ek die plek 'n 2ster gee en vir bungalowers sal ek die plek 'n 4ster gee.
Vir hengelaars van geelvis, sal ek die plek 'n 5ster gee.
Ons staan reeds drie weke en is jammer dat nog net een week oorbly, voordat ons aanbeweeg.
groetnis
ou-man
One is never too old too learn

Grootbek geeletjie. (2,5kg).

One is never too old too learn

Dit lyk na 'n gawe geletjie daai. Op wat het hy die lyn gevat, as ek mag vra?
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Leon, hys op 'n nommer 3 spinner gevang met geel kolletjies op plaatjie.
Anner gogga wat hulle op/oor mal is, is 'n klein rapala vissie, wat groen geel en oranje kleur is.
Die vissie lyk soos 'n klein skilpadjie, omtrent 3/4 duim lank.
One is never too old too learn

