Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21901 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17689 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6134 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5225 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3215 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2558 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2143 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1988 |
Swanie | 1855 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1757 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1670 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1235 |
Louvan | 1226 |
RichardJ | 1130 |
Gerden | 1113 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 842 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 414 |
LEEN | 381 |
1Pierre2 | 378 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 195 |
BigG | 182 |
Pretoriuskop
Goeie dag almal.
Iemand dalk in Pretoriuskop volgende week(25/4-1/5)?
Groete.(Kyk uit vir M/B Vito met 2x awnings)
Sou nou tot die 3de in KNP gewees het, maar het geskuif na Julie. Maar sou julle misgekamp het, Pretoriuskop was nie op ons lys nie....Satara en Lower Sabie. Geniet dit Hein en stuur fotos!
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Goeie dag almal.
Iemand dalk in Pretoriuskop volgende week(25/4-1/5)?
Groete.(Kyk uit vir M/B Vito met 2x awnings)
Jy moet my nog wys hoe lyk jou vito nou dat jy klaar is
Al weer oppad iewers heen.
Hi Hein. Laat bietjie weet watter roetes is gaaf om te volg in die area. Ek gaan ook vir die eerste maal staan by Pretoriuskop gedurende Junie.
Hoop julle geniet die kamp.
Ons geluk is maar min om Pretoriuskop. Ons het een jaar 4 van die Big5 op die grondpad tussen Pretoriuskop en Afsaal gekry....daarna daai pad weer 3x gery met bittermin sukses. Die teerpad na Skukuza nog nooit veel vir ons opgelewer nie....eers na daai kruising van teerpad na Malelane is dit weer okay. Ons het wel eenkeer die Sables in daai digte bos buite Pretoriuskop gesien. Laasjaar alle kampe besoek aan suide, behalwe Pretoriuskop.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Dankie Geert.
Die is ons eerste staan vir 5 dae by Pretoriuskop se park. Net om ook daai gevoel te kan kry.
Ek kan nie wag nie, al is die wild min, net die natuur, skoon lug, lekker braai en 'n koue een in die hand - wat wil n mens meer he.
Alhoewel ek ook nog nooit besonders gelukkig in P'kop-omgewing met wild was nie (alhoewel ons al enkele mooi "sightings" daar gehad het), bly dit een van my gunsteling kampe - alhoewel ek reken nostalgie speel 'n groot rol in my liefde vir dié kamp. Ek het nog nooit daar gekamp nie - nog net in vaste akkommodasie gebly. Ek het nog elke besoek aan dié kamp geniet.
Wildehonde en witrenosters was in die verlede redelik algemeen in dié omgewing. Maar wat laasgenoemde deesdae aanbetref het ek maar bedenkinge. Jare gelede, toe Numbihek nog 'n opsie was, was ons gelukkig om 'n leeu as heel eerste "sighting" te hê. En dit was vir etlike jare die enigste omgewing waar ons ooit 'n rooikat gesien het - totdat ons in onlangse jare ook een naby Tsendze gesien het.
As groot getalle wild jou hoof-prioriteit is, is P'kop dalk nie die aangewese kamp nie. Maar as jy 'n ouwêreldse Krugerwildtuin kamp-belewenis wil ervaar - ja, dan is P'kop die regte plek.
Baie waar....net om in die park self te wees is wonderlik. En dan soos jy sê....n braaivleis vuur en n koue, ðŸâÅðŸâÅðŸâÅ
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
A couple of years ago, one evening we saw the Big5 coming from Skukuza, between the turn-off to Malelane and Pretoriuskop, including a Tsessebe.
In and around P'kop we have had really good birding per my report
Living the dream
Was nou by Pretoriuskop vir 4 nagte vanaf 27 tot 30 April.
Wil nie negatief wees nie, maar ek was baie verbaas om te sien die toestande van die kamp tereine in die park. By Pretoriuskop (waar daar gras is) was die gras nie eens gesny nie en moes baie kampers in die lang gras (so 0.5 m hoog) kamp opslaan.
Ons het heel onder teen die draad gestaan en selfs daar was die gras baie lank.
Oor die algemeen lyk dit net slordig. Blare ens. word nie gehark nie en die gras word nie gesny nie.
Jammer dat dinge bly agteruitgaan. As mens op Sanparks se blad kyk waar werk adverteer word, verdien die instandhoudings knape goeie geld. Blykbaar dieselfde in Lower Sabie...ek lees oor die verskriklike lang gras voor chalets by rivier front. Miskien is die petrol vir grasmasjien daar n probleem....stasie wat afgebrand het ook nog niks aan gedoen.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ek lees dat daai "permanente" tente in kamp terein verwyder is?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ