English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 158
Total Views: 82 384 925
topics: 4 391
replies: 29 470
views: 17 334 883
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 81
replies: 87
views: 5 713
Kruger National Park, Pretoriuskop Camp - SanParks
Kruger National Park, Pretoriuskop
14
Total Ratings: 14
14   
0
Rated: 26 Aug 2019
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Pretoriuskop Ruskamp Gekose Oord

replies: 5
views: 126
25 Jul 2019 @ 16:26:55 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2727
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Pretoriuskop Ruskamp - Suidelik, Kruger
Kamp & Leef Gekose Oord

Gedurende die vorming van die aarde is gesmelte rots deur die aarde se kors geforseer en het gestol in die vorm van die kenmerkende granietkoppies, waar Pretoriuskop ruskamp nou gesetel is. Die indrukwekkende granietkoepel, bekend as “Shabeni-Hill” is naby aan die kamp, wat geleë is in die suid-westelike hoek van die Kruger Nasionale Park. Pragtige bome met helder rooi blomme versier Pretoriuskop. Dit, asook die eksotiese blomstruike, versterk die band met die verlede.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 17:12:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Baie mooi Kamp. 

My ouers se gunsteling. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 20:36:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Net jammer oor daai permanente tente wat daar nou is. Almal kla daaroor....ek het nog nooit een positiewe reaksie daaroor gehoor nie. Sanparks behoort ook al hordes klagtes hieroor gekry het.....wonder of hulle iets omtrent dit gaan doen? Maar is seker geld wat praat......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 22:39:28 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Net jammer oor daai permanente tente wat daar nou is. Almal kla daaroor....ek het nog nooit een positiewe reaksie daaroor gehoor nie. Sanparks behoort ook al hordes klagtes hieroor gekry het.....wonder of hulle iets omtrent dit gaan doen? Maar is seker geld wat praat......

Watter permanente tente is nou daar.?  Wie word nou daar gehuisves?  Seker die wildbesigtingsoperateurs of hoe?  Omdat ek nie meer in SA bly wil ek nog steeds op hoogte wees wat in Kruger aangaan n mens weet nooit wanneer ek weer n draai gaan maak daar in die willetuin. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 07:52:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13782
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Watter permanente tente is nou daar.?  Wie word nou daar gehuisves?  Seker die wildbesigtingsoperateurs of hoe?  Omdat ek nie meer in SA bly wil ek nog steeds op hoogte wees wat in Kruger aangaan n mens weet nooit wanneer ek weer n draai gaan maak daar in die willetuin. 

Dis toer operateurs met wildsbesigtiging voertuie wat permanente tente daar opgeslaan het. Hulle adverteer en laat hulle kliente daar oorslaap. So hulle huur by Sanparks op n permanente basis en onderverhuur weer aan hulle kliente. Hulle het hul permanente tente in die karavaanpark opgeslaan....op al die nice grensdraad staanplekke. 

Dis natuurlik n goeie winsgewende besigheid....blykbaar altyd vol bespreek. Wonder as ek aansoek gaan doen om dieselfde te doen daar, dit goedgekeur sal word......of is die geleentheid net beskore vir sekere mense met "contacts"?

Vir my doen hierdie afbreek aan die kamp.....m2c

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 22:39:16 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het nog altyd gewonder hoe verblyf in Pretorius kop is en of dit die moeite werd is om daar te boek

Sal maar lees en hoor wst sê julle

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required