Hi ek sien vorige kommentaar sê die pad is aaklig na die oord.
Was iemand onlangs daar is die pad waarlik baie sleg. En natuurlik is dit die moeite werd om daar te gaan kamp?
Ek het laasjaar daar gaan ry....die grondpad was heel okay, maar net te lank vir my.
Wil ook nog daar uitkom.
Annekeb toevalig het n ou kollega wat nou op pension is vir my gese hulle was net voor inperking daar pad plek plek maar sleg en oord het hy gese was hy teleurgestel in algemeen oor oord hy se hy hou maar volgende keer verby weer eens jy hou van n plek en volgende ou weer nie