English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 608
Total Replies: 253 852
Total Views: 83 282 619
topics: 4 505
replies: 30 897
views: 17 444 873
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 464
replies: 415
views: 17 265 794
Oribi Gorge Campsite - KZN Wildlife
KwaZulu-Natal, Port Shepstone
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Oribi Gorge Gekose Oord

replies: 2
views: 73
25 Apr 2019 @ 12:59:11 pm
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2816
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Oribi Gorge - Port Edward, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Een van KwaZulu-Natal se mees fantastiese natuur-gebiede, die skilderagtige Oribi Gorge Natuur-reservaat is sowat 25km in die binneland vanaf Port Shepstone geleë. Die reservaat lê knus by die begin van ‘n pragtige rivier-kloof wat omsoom is met digte kusbosse en woude. Oribi Gorge het ‘n oorvloed van kleiner wildspesies. Besoekers het selfs ook luiperds gesien. Daar is 5 kampplekke met kragpunte. Elke kampplek is geskik vir tente of woonwaens vir tot 6 persone. Die ablusie-geriewe het warm en koue water met ‘n gemeenskaplike opwasgebied.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 13:55:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het iemand al hier gekamp wat bietjie meer kan vertel? Ek was jare terug hier as dagbesoeker.....dit was nog voor die kamp terein daar was

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 15:12:01 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ons het so paar jaar terug deur die Oribi Gorge gery en ek het nie 'n karavaanpark gesien nie. Is die karavaanpark onder in die gorge of bo-op die plato?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za