English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 481
Total Replies: 234 463
Total Views: 82 523 645
topics: 4 424
replies: 29 915
views: 17 368 323
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 455
replies: 302
views: 17 256 063
topics: 2
replies: 0
views: 85
Oasis Holiday Resort
KwaZulu-Natal, Uvongo
7
Total Ratings: 7
7   
0
Rated: 29 Mar 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Oasis Vakansie Oord Gekose Oord

replies: 1
views: 100
11 Feb 2019 @ 13:29:51 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2761
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Oasis Vakansie Oord - Uvongo, Kwazulu Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Welkom by Oasis woonwapark, kampterrein en vakansie huisies. Ons pragtige, rustige oord is geleë in Uvongo, op die genotvolle Kwazulu-Natal laer-Suidkus. Gerieflik onder groot skaduryke bome, beskut van die algemene publiek en binne 600m van die beskermde strand van Uvongo. Die meeste van ons 33 staanplekke is op eie terrassies, dit maak kampeer net soveel meer plesierig om te weet dat jy nie oor jou buurman se tent gaan struikel nie. Elke staanplek het 15amp elektriese punte en waterkrane naby geleë. Die staanplekke is met gras bedek en gelyk, volop skadu, braai geriewe en ons paaie is geteer vir jou gerief.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 15:28:07 pm
Anonymous

My heel eerste kamp was daar tydens 1984 toe my oom sy karavaan vir ons geleen het.

Tydens daardie tyd het ek ook 'n goeie daad verrig toe ek 'n ma en dogter uit die see gehaal het toe die stroom hulle begin trek het.

Baie lekker plek, maar redelik raserig agv die verbygaande verkeer na Margate.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required