English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 832
Total Views: 82 286 308
topics: 4 360
replies: 29 238
views: 17 320 170
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 424
replies: 200
views: 8 974
topics: 8
replies: 48
views: 18 675
Modimolle Holiday Resort
Limpopo, Modimolle (Nylstroom)
9
Total Ratings: 9
9   
0
Rated: 04 Jun 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Modimolle Vakansie-Oord Gekose Oord

replies: 2
views: 69
10 Jun 2019 @ 14:25:06 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2694
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Modimolle Vakansie-Oord - Modimolle, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord

Ons is in die hart van die Limpopo-bosveld. Geleë langs die ou Naboomspruit-teerpad (R101) en slegs 7km vanaf Modimolle (Nylstroom). Slegs 120km vanaf Pretoria en Polokwane. Gesetel in die ongerepte en skaduryke bosveld met baie voëlspesies. Vir daardie baie spesiale, stil en rustige vakansie, maak Modimolle Vakansie-Oord u bestemming. Weg van die daaglikse gewoel en rumoer word u hoofdoel om in vrede en stilte te ontspan, bevredig. Nou ook met karaktervolle Café de Bosveld – met spyskaart vol verrassings en speelpark vir kinders.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 15:25:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek hoor hul restaurant is tans toe weens opgraderings....blykbaar sal dit gereed wees voor eerskomende lang naweek....baie oulike restaurant

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2019 @ 19:51:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7617
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Girl is daar verby nou een naweek. 

Sal draai maak. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required