Iemand meer onlangse inligting oor hierdie oord....ek sien die jongste terugvoering onder resorts is laas in 2016 gedoen
Hulle het tans n special aan. Jy koop vir R3500 10 dae se kampering en dan kry jy 11 dae gratis. Die dae hoef jy nie alles op eenslag te gebruik nie. Jy kan lyk my daai 21dae op enige manier opsplit oor die volgende 3 jaar soos jy wil. Jy kan byvoorbeeld 3 aparte 7-nag vakansies daar hou of 10x naweke ensovoorts.....
Ek sal plan maak om my oord gradering vir die oord te gaan doen voor die einde van die week.
Al wat ek 'n probleem mee het is die voertuie en trokke op die pad wat langs die oord verby loop. Die oord lê tussen die koppe en daai klank van die voertuie bly tussen daai koppe.
Ons het paar jaar terug daar gekamp nog met die Penta en met die dak wat oplig, het ek in die aande nie lekker geslaap nie. Vir myself gesê nooit weer nie.
Nou ja toe, nooit weer nie het ge-eindig twee naweke terug toe ons weer daar was saam met ons kerk se kamp. Die keer het ek meer gemaklik geslaap want die Maia is heel toe en het dit die klank gedemp.
Ek het die kampeerders in tente en opslaan karavane jammer gekry. Dit was langnaweek en selfs sondag nag was daar 'n trok of wat deur die nag op daai pad.
As dit nie vir dit was nie sou ek die oord verseker meer besoek het. Want die pad geraas is iets waaraan die oord niks kan doen nie.
Vir R166.00 per nag is goed en jy kry nog verkeer geraas verniet daarby soos Leon noem.
Dis maar elkeen se besluit.

Ja...prys is goed, maar weet nie of ek 10 naweke in n kwesie van 3 jaar daar wil deurbring nie...miskien lekker as jy langverlof daar deurbring....of jy moet die oord baie laaik
Mede kerk kampeerders geniet dit baie daar en het elke Des 'n lang vakansie daar.
So as jy die klank gewoond is kan dit lekker raak teen sulke lae tariewe.
Weet iemand dalk waar in Nylstroom lekker vetkoeke te koop is. Net die vetkoeke....wil self die vulsel maak

Ek wou nog noem: Ons koop gewoonlik genoeg vetkoeke by die Bakhuis en vries die res wat nogsteeds vars bly as jy hulle ontvries.
Hulle pasteie is ook water tand lekker en jy benodig nie ń "ENO" nia ń pastei nie.
Dieselfde doen ons met die pasteie.
Ons koop genoeg en vries.
Dankie Dennis. Waar is Bakhuis....in dorp?
Dankie Dennis, gaan n draai maak daar. Ek is vrek lus vir n lekker curry mince vetkoek
As jy lus is vir "Tradisionele Vis en Chips", koop by Busy Lizzy.
Extra large Hake met meer as genoeg Chips - R50.
My vrou en ek koop gewoonlik net een omrede een alreeds te veel is vir een persoon.
Dankie Dennis
. Waar koop mens lekker vleis in Modimolle? Ons het altyd by Checkers in Modimall gekoop, maar laasjaar was hul vleis baie af....agteruitgegaan. Andersins kan ons saamneem vanaf Pretoria

Ons het ook maar rond gekyk en bevind Hunters Slaghuis is die beste.
Hulle Boere Wors is sappig ongeag gebraai of gewoon weg bak en uit die beste kwaliteit vleis gemaak.
- Hulle Potjie vleis van die beste.
- Bees "steak" en Skaap "tjops" is uiters goed.
- Hulle Burger en Rib Patties is ń moet.
- Maal vleis is baie goed.
Daar kan jy ook bestel en hulle maak jou bestelling of jy kan daar staan en kyk hoe hulle dit voorberei.
Jy kan ook deur hulle rakke loop en kyk wat in die rakke is.
- Ongaarde pasteie, "viennas, russians, koue vleis, kaas ens.. by "Cate a Bake".
- My "Vacuum volstruis steak" koop ek slegs by Groen Checkers by die Mall.
"BOERSEUN" Slaghuis is erg duur met min voorraad.
Ek stuur "Links"
Geert, ons is nou meer as ń jaar in Modimolle.

Ek kan jou bestellings gaan afhaal, maar ongelukkig ry ons Donderdag oggend Thaba toe.
Ek vermoed jy gaan Modimolle vakansie oord toe wat 1km van my af is.
Imdien so, laat weet dan sien ek plan uit.
My no: 0sewe6vyf0drie2sewe9drie.
Indien bg no verkeerd uitgedruk is, vra Leon of Jin vir my no:

I think R10 ea or 20 in a box!?
Dankie Dennis, sal by Hunters gaan inloer
Vrekte Dennis, nou is ek so honger, ek gaan sommer dadelik 'n groot ontbyt maak (eerste keer op 'n MAANDAG oggend nogal!!!!!!!)
Geert, ons is nou meer as ń jaar in Modimolle.
Ons het ook maar rond gekyk en bevind Hunters Slaghuis is die beste.
Hulle Boere Wors is sappig ongeag gebraai of gewoon weg bak en uit die beste kwaliteit vleis gemaak.
- Hulle Potjie vleis van die beste.
- Bees "steak" en Skaap "tjops" is uiters goed.
- Hulle Burger en Rib Patties is ń moet.
- Maal vleis is baie goed.
Daar kan jy ook bestel en hulle maak jou bestelling of jy kan daar staan en kyk hoe hulle dit voorberei.
Jy kan ook deur hulle rakke loop en kyk wat in die rakke is.
- Ongaarde pasteie, "viennas, russians, koue vleis, kaas ens.. by "Cate a Bake".
- My "Vacuum volstruis steak" koop ek slegs by Groen Checkers by die Mall.
"BOERSEUN" Slaghuis is erg duur met min voorraad.
Ek stuur "Links"
Dankie Dennis. Vandag by hulle gerookte vark sosaties gekry.....yummies!
Ek het nog nie die sosaties probeer nie, maar sal ń punt daarvan maak volgende kopie.
Jy moet daardie "Pickled" rib "Patties" probeer, hulle is baie lekker.
Bly jy is tevrede.
Ek het nog nie die sosaties probeer nie, maar sal ń punt daarvan maak volgende kopie.
Jy moet daardie "Pickled" rib "Patties" probeer, hulle is baie lekker.
Hulle is vrek lekker.
Ons maak gewoonlik "Maccoronie, kaas, tamatie gemeng met dit of ons eet dit as ontbyt saam met ń lekker gebakte eier.
Hulle braai ook lekker en bly sappig.
Ek verkies hulle meer gaar gemaak in die Air Fryer.
Ook moet jy Spif Chicken se Hoener Espetades probeer.
Hulle is daar by die MBT garage.
Ek stuur nou, nou Nantes se Padstal vir Sondag ete wat ek dink is spot goedkoop.
Jammer, sukkel met "screenshots", maar die spyskaart:
Lambsbredie.
Geroosterde hoender.
Gebakte aartappels met suuroom en knoffel sous.
Soet lemoen patats.
Mengel slaai.
Dadel met Vye tert en roomys.
Bespreek voor môre nie later as 17h00 (Vrydag).
Prys: R150/ete @ 12h00.

Hy maak sy kosse vars en glo nie dat kosse oorstaan nie.
Probeer gerus ook sy gerookte kaas.
Ons gaan nou vir ons 2de jaar in Moddimolle en kan nie glo ek het hulle mis gekyk nie.
Ons koop ons vleis daar elke maand vanaf dag een.
Die heel eerste kis vrieskas aan regterkant as jy instap. Ek het eintlik sosaties gesiek met uie, peppers ensovoorts....toe sê die blokman daai is al wat hulle het....dit verkoop goed.

Dieselfde kis vrieskas as die gevriesde patties
Het daai skilpaadjies gesien....lekker gelyk, maar toe al reeds genoeg vleis vir naweek gehad

Ek kon nie baie tyd spandeer in die dorp nie omrede vleise nog sag en vars was.
Net my vleise gekry en my woefie se medikasie.
Ons gaan daardie Sosaties geniet:- Ek sien ń ding kom (LOL).
Die Pofadder en Skilpaadtjies hou ek vir volgende braai saam met "Plankie Braai Sous".