English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 347
Total Views: 82 264 965
topics: 4 356
replies: 29 214
views: 17 317 228
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 424
replies: 200
views: 8 646
topics: 15
replies: 2
views: 339
Mbizi Game Lodge & Spa
Limpopo, Bela-Bela
55
Total Ratings: 55
49   
6
Rated: 10 Jul 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Mbizi. Foto's en informasie

replies: 10
views: 257
24 Feb 2019 @ 19:22:55 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Wie het onlangs by Mbizi gekamp en hoe rate julle die kamp.

Wie het dalk fotos van die staanplekke met privaat Jaccuzi en privaat ablusie blok.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2019 @ 20:13:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Was al daar maar het nie fotos nie. 

Kan nie die plek nou oordeel omrede dit n tyd gelede was. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2019 @ 20:24:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons was laasjaar in die winter daar. Die oormeerderheid van die staanplekke is n vierkantige baksteen blok gevul met gruis klippies. Ek verkies hulle staanplekke sonder daai blokke. Die gras staanplekke is nie so baie nie. Ek het op E gestaan wat lekker groot is met gras en skaduwee.  Danie SLK was ook daai naweek daar en het aan suidekant van swembad gestaan....ook op n lekker gras staanplek....hy kan miskien die nommer verskaf....sy staanplek was ook langs die staanplekke met privaat badkamers. Die jacuzzi  kan hulle basies op enige staanplek sit....dis sover ek weet opblaas losstaande eenhede.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2019 @ 20:39:46 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

John ek het op staanplek L gestaan met lekker gras. Dis so paar rye bokant die privaat ablusies. Die priv ablusies het ook blokke met gruis. Daar is van hulle wat baie skadu het met groter bome maar ek kan nie aandui watter dit is nie.

Wat die kampplek aan betref was dit baie aangenaam met die swembad naby en ook die kroeg met eetplek langs die swembad. Ek sal enige tyd weer daar kamp. Ek glo dis lekker stil by die priv ablusies veral op 'n besige tyd is daar baie kinders wat fiets ry in die pad wat voor staanplek L verby ry. Dit pla my nie maar kan steurend wees vir diegene wat 'n rustige tyd wil he.

Ek het 1 foto gekry van priv ablusies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2019 @ 20:57:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Skuus...ons het op F gestaan. Ongelukkig het ek al my fotos onlangs verloor....hier is n foto op hul fb blad waar ek op F staan ....die ander foto is die uitsig wat jy op die swembad het vanaf jou staanplek.....nie privaat badkamer nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2019 @ 20:59:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2019 @ 21:10:21 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hier is 'n foto met die swembad area in die agtergrond aan die linkerkant en kan mens die paving blokke sien.

Nog 'n foto van 'n priv ablusie staanplek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2019 @ 22:47:51 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Jin, Danie, Geërt 

Yes julle is skerp soos altyd. Dankie vir die terugvoering.

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb 2019 @ 22:54:11 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1633
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Sal graag foto's wil hê van Stand X

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2019 @ 09:22:09 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4157
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

John ek was ongelukkig glad nie naby aan die staanplek wat jy graag meer inligting wil he nie. Ek weet ook nie watter staanplekke was dit waarvan ek die fotos geneem het nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2019 @ 13:24:18 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 55
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Ons 1ste kamp was daar op staanplek nommer 5. Naby als maar het eers saterdagoggend daar gekom so moes tussen 2 exclusives in squeeze. Nie mal oor die blokke met gruis nie maar nou met karavaan sal die beter wees as met boswa.

Ons het nou weer vir die paasnaweek daar gebook op nommer 13. Wat die oord aanbetref is dit baie lekker en daar is als wat jy kan nodig hê. Die jucuzzi is opblaas soos vroeër gesê en hulle kan dit by jou staanplek sit.

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required