English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 127
Total Replies: 227 598
Total Views: 82 275 823
topics: 4 359
replies: 29 234
views: 17 318 820
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 441
replies: 158
views: 17 249 520
topics: 3
replies: 19
views: 20 521
Maphelana Campsite - KZN Wildlife
KwaZulu-Natal, St Lucia
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Maphelana KZN

replies: 6
views: 8988
08 Dec 2010 @ 11:34:36 am
jenny
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 24 Apr 2007
Will be visiting Maphelana during December 2010. Any comments?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2011 @ 10:18:48 am
jenny
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 24 Apr 2007
Hi all. We've visited Maphelana during December 2010 and herewith my comments. We arrived on the 17th of December 2010 and was immediately aggrivated by not been allocated our stand as per our confirmation. We've requested stand 17 in January 2010 and received a confirmation to this effect. We were however allocated stand 18 on our arrival (this is apparently due to the implementation of a new booking system). Reception was closed between 12h30 to 14h00 and we procceeded to set up our camp. At 14h00 I visited Reception and found the staff to be extremely uninformed. The reception lady did not even know how the computer system was working and kept on asking questions regarding our departure date, how many persons we were, how much we owed, etc. On the 18th of December we were confronted by campers indicting that they booked stand 18 and that we were required to vacate our stand , we had nowhere to go as our stand was allocated to other campers. They were understandbly very aggitated and we explained the situation to them. Eventually they were allocated stand 19 and 20 by reception. This was not the last of our experience, we did not have water for two days, rubish was not collected every morning, ablutions not enough for all the campers, staff members did only the bare minimum, the small shop ran out of most of the items of their shelves, most staff members could not speak English and the list goes on. We also found that the boat club members are extremely rude and think that they have the run of the camp. We felt exteremly unwelcome especially on the beach. We have decided that this is one of our most favorite spots to camp however, will not be visiting this camp again until such time that they have sorted our their problems. Maybe the new Manager will be able to sort this out before the next holiday period? As for Security, we had not incidences of theft as Security Officers patrolled the camp every evening.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2011 @ 18:41:14 pm
Manie
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 31 Oct 2010
Jenny, baie dankie vir 'n baie goeie en volledige verslag oor Mapelane. Ek wil baie graag nog soontoe ter wille van die goeie visvangs geleenthede wat dit bied. Kan jy asb. vir my vertel watter roete julle daarheen geneem het. Hoe is die toestand van die pad wat julle geneem het? . Met watter kamp opset het julle gegaan ? Met tente of karavaan of 'n off roader?Is daar krag punte vir elke kamper ? Jy meld dat die sekuriteit goed was, maar ek wonder wat die geval sal wees buite seisoen.Baie dankie.M.L.Nylstroom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2011 @ 07:41:39 am
jenny
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 24 Apr 2007
Goeie dag. Ons het Heidelberg, Balfour, Standerton oorgegaan aangesien daar minder ry stop was. Pongola oor het 'n gemiddelde van 3 tot 4 uur ry stop en ons het nie daarvoor kans gesien nie. Die pad was maar soos elke ander pad in SA, vol gate, viervoetige diere en twee voetiges ook, stadige verkeer aangesien dit 'n enkel pad, wat ons die meeste gepla het was die ongelooflike don't care houding van baie bestuurders. Ons het vele kere voertuie by dubbel spÍrstrepe sien verby gaan. Dit was regtig nie 'n aangename ondervinding nie. Hierdie kamp het geen krag nie en daarom moet jy voorsiening maak vir genoeg gas, battery, braaihout, genoeg drinkwater, ens. Ons het verneem dat Sekuriteit slegs gedurende piek vanansietye rondloop en die res van die tyd moet jy maar alles vasketting. Ons het met 'n 4x4 treiler met rooftoptent gegaan en glo my jy wil nie eers die pad aandurf sonder 'n 4x4 as dit baie gereŽn het nie. Die rivier kan ook sommer gou-gou oor die ingangspad loop en dan is daar geen in of uit vir gewone voertuie nie. Soos ek gesÍ het hierdie is nog steeds een van ons gunsteling kampplekke en sal dit graag weer wil besoek. O ja die beste kamp staanplekke is 17, 18 & 19 - lekker groot staanplekke met baie skaduwee en naby die ablusieblok alhoewel dit bietjie vÍr is om strand toe te loop. Daar is staanplekke nader maar het baaaaaie sand. Lekker kamp en visvang.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jan 2011 @ 18:57:35 pm
Manie
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 31 Oct 2010
Jenny, baie dankie vir die volledige inligting en raad aangaande Mapelane. Dit is sulke kampeer aspekte wat van groot belang is vir ons ou Toppies,omdat ons buite seisoene kamp , en dan is die kampe dikwels baie stil en leeg, wat maak dat ons eers altyd soveel inligting moet uitvind aangaande sekuriteit ens. Nogmaals baie dankie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2012 @ 21:03:48 pm
Jimmy
New Member
29% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 09 Jan 2012

Hi Ek oorweeg om Julie 2012 na Maphelana te gaan. Is daar enige verder kommentaar oor die kampeer plek?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jan 2012 @ 11:52:35 am
jenny
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 24 Apr 2007

Hi Jimmy.  Ons was weer in 2009 daar en dit is nog steeds een van ons gunsteling oorde.  Die ingang van Kwambanambi (sjoe die spelling) is nogsteeds nie van die beste nie, maak alles vas wat kan vas.  Die mapelana ingangspad, 10km, is deur die Duku woud en is asemrowend. Pas maar net op vir verkeer van voor af aangesien hierdie 'n eenspoor paadtjie is en daar nie gehou word by die spoedgrens nie.  Hierdie gedeelte kan jou maklik 1 1/2 vat, pas maar op vir mense langs die pad en hou maar jou oë oop aangesien daar al gerugte was van highjackings.  Vat alles saam wat jy kan veral vars water, die winkeltjie is maar skraps en het geen bederfbare kos nie, jy kan jou diepvries saamvat en by die Ontvangs los daar is kragpunte te huur.  Die strand is normaalweg skoon en daar is geen lewensredder nie, daar is natuurlik ook seekoeie (of damkoeie soos my kinders sê) en krokodille in die meer en ons vermoed in die see ook.  Jy mag ook jou boot hier launch maar het 'n spesiale permit nodig wat by Ontvangs beskikbaar is en natuurlik neem jou skippers lisensie saam, hierdie ouens is nogal streng.  Hoop hierdie inligting help.  Sê maar of daar enige nader inligting is wat jy benodig en ek sal in die argiewe gaan krap (hahahaha).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required